Halo alle ooms
Ek is n nuwe lid en n baie entosiastieste jagter en geniet die buite lewe.
Ek sien uit om met julle te gesels.
Groete
Tjopie
En oja my regte naam is Chris jooste van Prins Albert
nuwe lid
- DawieKotze
- Hero Member

- Posts: 2075
- Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm
- Kalahari
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Re: nuwe lid
Tjopie
Geniet dit man, julle jong manne raak sommer nou paar op die site. Dewie en blouvalkie kry nou maters by.
Welkom
Kalahari
Geniet dit man, julle jong manne raak sommer nou paar op die site. Dewie en blouvalkie kry nou maters by.
Welkom
Kalahari
- Geno
- Administrator

- Posts: 13644
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
-
KalahariKlong
- Hero Member

- Posts: 890
- Joined: Mon Mar 07, 2011 10:19 am
Re: nuwe lid
Welkom. Geniet dit en gesels sommer lekker saam.
Groete
KK
Groete
KK
Only those who dare to fail greatly can ever achieve greatly
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: nuwe lid
Tjips hiers Tjops 
Welkom en geniet hom
Blok
Welkom en geniet hom
Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: nuwe lid
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

- PITSMIT
- Hero Member

- Posts: 989
- Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am
Re: nuwe lid
welkom tjoppie
lekker gesels en as jy droogmaak gaan die manne jou braai hehehe

lekker gesels en as jy droogmaak gaan die manne jou braai hehehe
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
- BLOUVALKIE
- Sr. Member

- Posts: 267
- Joined: Fri Jul 01, 2011 3:39 pm
Re: nuwe lid
hallo Chris
geniet dit hier
en hoe oud is jy?
groete
BLOUVALKIE
geniet dit hier
en hoe oud is jy?
groete
BLOUVALKIE
HIERDIE BOERE SEUN HET N AFRIKANER HART EN SAL ALTYD EEN HE!! MAAK NIE SAAK WAT NIE!!
GAMO CFX 1000
ZASTAVA 308
BRNO 270
GAMO CFX 1000
ZASTAVA 308
BRNO 270
