.22 LR Setup

Post Reply
Mellies
Hero Member
Hero Member
Posts: 1980
Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm

.22 LR Setup

Post by Mellies »

Manne,

Vertel/wys bietjie julle .22LR setups asb?

Ek sal moet goedkoper beginne skiet in die afseisoen. Minder is nie n opsie nie.

My enkelskoot BSA met oopvisier gaan nie die mas opkom nie. Ek wil ook nie aan hom verander om dalk glase te maak pas nie.

Baie dankie.

Met n vleisie...
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: .22 LR Setup

Post by Eugene »

Mellies, ek het nie fotos nie, maar ek het 'n ou Anschutz .22lr waarop ek 'n SWFA 12x44 teleskoop gesit het met taktiese turrets en saam met 'n Harris bi-pod, gebruik ek dit baie suksesvol om te oefen op afstande tot 300m met standaard spoed ammunisie. Dis goedkoop en lekker om te skiet en mens kan veral lekker jou windlees oefen daarmee.
Aim small, miss small
User avatar
toelie
Hero Member
Hero Member
Posts: 926
Joined: Mon Nov 26, 2012 9:10 pm

Re: .22 LR Setup

Post by toelie »

Yes

Hier is my CZ Varmint .22lr wat ek bietjie werk aan gedoen het.

Sneller breek soos glas en is baie lig
Leupold x 14 scope
Lood in kolf
Swaar reflex silencer vir gewig

Die man gooi op n tiekie en soos genoem met die dail turrets rek mens bietjie sy bene en is vet pret dan.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.22LR Voere
.22LR CZ Varmint
.22-250 CZ Varmint
.22-250 Savage Vlp
.243 Kwagga Savage Vlp
.6 XC Tikka Varmint
.25-06 Ruger Nr1
.300WM Sako
.375 Ruger Howa
.50 cal voorlaaier Buckstalker
.38 Special Rossi
.9mm Glock 17
.9mm Glock 43X
User avatar
toelie
Hero Member
Hero Member
Posts: 926
Joined: Mon Nov 26, 2012 9:10 pm

Re: .22 LR Setup

Post by toelie »

En hy gooi nogals styf stoute groepies, die was geskiet op 50 meter
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.22LR Voere
.22LR CZ Varmint
.22-250 CZ Varmint
.22-250 Savage Vlp
.243 Kwagga Savage Vlp
.6 XC Tikka Varmint
.25-06 Ruger Nr1
.300WM Sako
.375 Ruger Howa
.50 cal voorlaaier Buckstalker
.38 Special Rossi
.9mm Glock 17
.9mm Glock 43X
User avatar
Lategan1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2943
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am

Re: .22 LR Setup

Post by Lategan1 »

Baie mooi Toelie. Jou teleskoop en silencer op die geweertjie 8)

Nie te versmaai nie. Plaas ook verder groepe later.

Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)
Rem
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 418
Joined: Wed Jun 01, 2016 1:07 pm

Re: .22 LR Setup

Post by Rem »

Cz455 varminter
Yo dave trigger kit
Vortex diamondback 4-16×44 ffp mil
Burris signature ringe met die inserts. Werk baie lekker om die meeste uit jou scope se elevasie uit te kry.

Skiet ongelooflik met SK std plus op 50m

Die extreme spreads van die standaard ammo is nogals hoog 35fps +- (SK std plus, cci std, aguila, ens. In tikka t1x ook getoets) so as jy 150m+ gaan skiet begin premium ammo soos eley match, lapua centre X, ens rerig n verskil maak. Dis ongekukkig ook nie meer so goedkoop nie.

Baie gekukkig met die cz455. Tussen die Tikka en die cz is dit maar 6 van een, half dosyn van die ander.

Kan nie glo ek het nie vroeer n 22lr gekoop nie. Image

Sent from my SM-G960F using Tapatalk

Sako .243
Tikka 6.5Creedmoor
Krieger 300WSM
9mm Glock 19 Gen 4
--------------------------------------------------------------------------
A bullet is forever
User avatar
airhunter
Hero Member
Hero Member
Posts: 545
Joined: Sun Apr 30, 2017 6:44 pm

Re: .22 LR Setup

Post by airhunter »

CZ 455 Thumb Hole Varmint wat sy lewe begin het as 'n Evolution met n lawwe blou kolfie :laugh:
'n Pêl het vir my die cheek riser ge print om my weld te verbeter.
Hierdie 50m groepie is met Aguila sub-sonics.
Daar lê 2 duisend SK STD plus en wag om geskiet te word en dan hoop ek om te verbeter op die groepe.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
The trouble ain't that there is too many fools, but that the lightning ain't distributed right.
Mark Twain
Mellies
Hero Member
Hero Member
Posts: 1980
Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm

Re: .22 LR Setup

Post by Mellies »

Dankie sovêr kêrels. Julle het lekker speelgoed.

Met `n vleisie...
User avatar
Riaan Kriel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1284
Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm

Re: .22 LR Setup

Post by Riaan Kriel »

Mellies wrote: Fri Oct 02, 2020 8:57 am Dankie sovêr kêrels. Julle het lekker speelgoed.

Met `n vleisie...
Sonder om jou thread te probeer 9/11... Kyk gerus na van die 22cal PCP's ook... Dit is nogal indrukwekkend om te sien wat se luggewere daar deesdae beskikbaar raak en hoe akkuraat hulle is. Die manne skiet veldskiete en BR kompetisies met die PCP's. Dit is besig om vinnig te groei en is 'n "relatief" goedkoop oefen sonder die lisensie beslommernis
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: .22 LR Setup

Post by Geno »

Ruger 10/22 Target
Weaver Tactical 2-10x36 FFP scope.
Terminator demper.

Image
Goed, beter, 6millimeter!
Mellies
Hero Member
Hero Member
Posts: 1980
Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm

Re: .22 LR Setup

Post by Mellies »

Riaan Kriel wrote: Fri Oct 02, 2020 9:06 am
Mellies wrote: Fri Oct 02, 2020 8:57 am Dankie sovêr kêrels. Julle het lekker speelgoed.

Met `n vleisie...
Sonder om jou thread te probeer 9/11... Kyk gerus na van die 22cal PCP's ook... Dit is nogal indrukwekkend om te sien wat se luggewere daar deesdae beskikbaar raak en hoe akkuraat hulle is. Die manne skiet veldskiete en BR kompetisies met die PCP's. Dit is besig om vinnig te groei en is 'n "relatief" goedkoop oefen sonder die lisensie beslommernis
Ek dink net `n lekker PCP is 2x duurder as `n lekker .22LR.

Ek mind nie om aansoek te doen vir nog `n roer nie...sodoende stel ek die vervaldatum van my bevoegdheid uit! ++>:

Met `n vleisie...
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7989
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: .22 LR Setup

Post by Arnold »

Die .22LR geweertjies is baie cool en ek het ook een gehad so hou daarvan om die setups te sien.
Op 'n stadium het ek egter besluit dat 'n PCP vir my beter gaan werk.

Nou kyk ek weer na 'n .22 maar die ammo koste skrik my af :)
Supacow
Hero Member
Hero Member
Posts: 2111
Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm

Re: .22 LR Setup

Post by Supacow »

.22 Magnum ammo is darem "bekostigbaar" ;)
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: .22 LR Setup

Post by Eugene »

Arnold wrote: Fri Oct 02, 2020 9:31 am
Nou kyk ek weer na 'n .22 maar die ammo koste skrik my af :)
Ek is gelukkig dat my .22 met al die "standard velocity" ammunisie ewe goed skiet, maar om een of ander rede, nie baie hou van die hoër spoed opsies nie. Ek koop gewoonlik bulk aan as dit op special is, dan maak dit nie so seer op die sak nie...
Aim small, miss small
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13524
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: .22 LR Setup

Post by Capt. Yoda »

Mellies wrote: Fri Oct 02, 2020 9:17 am
Riaan Kriel wrote: Fri Oct 02, 2020 9:06 am
Mellies wrote: Fri Oct 02, 2020 8:57 am Dankie sovêr kêrels. Julle het lekker speelgoed.

Met `n vleisie...
Sonder om jou thread te probeer 9/11... Kyk gerus na van die 22cal PCP's ook... Dit is nogal indrukwekkend om te sien wat se luggewere daar deesdae beskikbaar raak en hoe akkuraat hulle is. Die manne skiet veldskiete en BR kompetisies met die PCP's. Dit is besig om vinnig te groei en is 'n "relatief" goedkoop oefen sonder die lisensie beslommernis
Ek dink net `n lekker PCP is 2x duurder as `n lekker .22LR.

Ek mind nie om aansoek te doen vir nog `n roer nie...sodoende stel ek die vervaldatum van my bevoegdheid uit! ++>:

Met `n vleisie...
N ordentlike PCP sou my keuse ook wees maar jy kyk na 30k plus as jy iets ordentlik wil he. N lekker PCP wat klawers op 70m skiet is wel n heel ander speel ding en ongelooflik baie pret.

Ek het lank BR geskiet met PCP’s en die terem goedkoop pas ongelukkig nie daar in as jy dit ordentlik wil doen nie. Veldksiet is maar die selfde, blazer het n paar setups in sy kluis wat so 100k elk kos maar jy kan natuurlik goedkoper weg kom as jy nou nie n groen baadjie soek nie
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
JGZ
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 447
Joined: Fri Dec 12, 2014 11:04 am

Re: .22 LR Setup

Post by JGZ »

My setup:

Ruger 10/22 target

Magpul hunter x22 stock (gebed deur bullet central). Word vervang met n KRG sodra dit beskikbaar is.
Volquartsen recoil buffer
Volquartsen auto bolt release
Volquartsen bolt tune up kit (springs, extractor, firing pin ens)
Volquartsen charging handle en spring kit
Volquartsen HP sneller kit
Vortex diamondback tac 6-24 ffp mrad ebrc7

Lapua centreX is wat die beste werk in die setup. Presies so akkuraat soos my CZ was. Baie makliker om te gebruik as n lefty.

Image
------------------------------------------------------------------------------------------------------
Glock 17 Gen 4 9mm; Glock 43 Gen 4 9mm; Daniel Defense MK12 5.56; Tikka T3x 243 AI; CZ457 Varmint 22lr
User avatar
airhunter
Hero Member
Hero Member
Posts: 545
Joined: Sun Apr 30, 2017 6:44 pm

Re: .22 LR Setup

Post by airhunter »

Die PCP met slug liners outshoot meeste 22LR gewere wanneer dit by akkuraatheid kom. Geen lisensie wagtyd is n voordeel.
Cons: Baie duur, Baie pakkerasies met duiksilinder filling probes ens. Geen reuk van gebrande kruit of kouelym reuk as jy Eley primed ammo skiet nie. Lug en slugs kos ook maar geld so die ammo koste verskil seker nie breed nie? ++>:
The trouble ain't that there is too many fools, but that the lightning ain't distributed right.
Mark Twain
User avatar
airhunter
Hero Member
Hero Member
Posts: 545
Joined: Sun Apr 30, 2017 6:44 pm

Re: .22 LR Setup

Post by airhunter »

Geno
Daar bly maar n aantrekkingskrag na n eenvoudige, "skoon" no frills geweer. Daai 10/22 is soos n mooi vrou wat steeds mooi is sonder makeup.
JGZ
Sexy en smaakvol takties sonder onnodige aanhangsels. Baie mooi. Seker nie n goedkoop oefening gewees daardie nie.

Eks nogal jaloers op party van die geweertjies ;D
The trouble ain't that there is too many fools, but that the lightning ain't distributed right.
Mark Twain
User avatar
LUAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 3124
Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am

Re: .22 LR Setup

Post by LUAN »

Geno wrote:Ruger 10/22 Target
Weaver Tactical 2-10x36 FFP scope.
Terminator demper.

Image
Geno waar het jy daardie scope gekoop? En wat is sy minimum paralaks verstel afstand?
User avatar
Toffie@2
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 59
Joined: Sun Mar 26, 2017 3:14 pm

Re: .22 LR Setup

Post by Toffie@2 »

Hier is my .22LR wat ek huidiglik mee speel. Ek het aanvanklik gedink om die Anschutz te gebruik vir teiken skiet maar die beskikbaarheid van komponente in die Brno/CZ modele het gemaak dat ek eerder my Model 2E regmaak vir langafstand/teiken skiet.

Image

Standaard kolf met een van die eenvoudige cheek risers
Yo Dave trigger kit
Area 419 30MOA rail
Leupold PRW ringe
Vortex 6-24x50 Diamondback Tactical
Geno Boltknob
K-Mag 10 skoot mag
Harris 6-9 Bipod
Gabriel Shocks silencer 8)

Ek het SK Magazine gekry teen n goeie prys en 2k van hul gekoop. Hulle skiet baie goed uit die roer maar sal nog met tyd die "match" koeeltjies toets. Die Diamondback Tactical saam met die 30MOA rail en n 50m zero werk lekker in die sin dat as jy terugdail en jy verby jou zero afkom, bottom die scope uit na 8MOA. Dit werk dan baie soos 'n tiepe zero stop. Draai op na 0 en jy is weer op jou 50m zero.
.300 WM Tikka T3 Super Varmint
.308 Win Remington Mod 700
7.62x51 Israeli Mauser
.270 Win Musgrave M98
.243 Win AI Remington Mod 700
.22 Hornet Anschutz
.22LR Anschutz
.22LR Brno Mod2E
12Br Aya No1
12Br Protecta
9mmP CZ P07
Post Reply