Leupold teleskoop se waarde ?

Post Reply
johnson
Newbie
Newbie
Posts: 11
Joined: Fri Aug 07, 2020 8:55 am

Leupold teleskoop se waarde ?

Post by johnson »

Dagse almal.
Ek het n Leupold LPS 3.5-14x50 teleskoop wat ek wil verkoop. Hy het n 30mm buis en "Target Dot" kruishaar.
Ek het ongelukkig nie die oorspronklike boks of dokumentasie nie. Hy is tans gemonteer op my Steyr 270.
Die teleskoop is in uitstekende toestand en het geen krappe, duike of merke nie.
Wat sou n realistiese prys wees om te vra ?
Waardeer julle opinies.
Dankie
John
Supacow
Hero Member
Hero Member
Posts: 2111
Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm

Re: Leupold teleskoop se waarde ?

Post by Supacow »

As dit Vx3 is 8-10k
Die kruis sal seker prys afdruk nader na 8k.
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
Sako75
Hero Member
Hero Member
Posts: 1218
Joined: Wed Oct 14, 2009 7:50 pm

Re: Leupold teleskoop se waarde ?

Post by Sako75 »

Ek dink ook dis in die omgewing van 6-10K.
Ek het 'n 2.5-10x45 LPS in goeie toestand gehad, en kon hom op die ou einde vir net R5000 verkoop kry.
Post Reply