Europese bosvark resepte
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2172
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: Europese bosvark resepte
Skuldig manne, skuldig. Ek het al ander disse gemaak, maar nie die een nie. Ek werk aan hom deur die week, dan kom gee ek terugvoer. Ek moet wel sê, bosvark werk uitstekend in 'n menigte disse.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2172
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: Europese bosvark resepte
Het uiteindelik die bosvarkresep gedoen!
Ek het 'n bosvark blad eers gaargemaak in 'n 'slow cooker' en toe die vleis in die ysterpot gesit en die vog stadig gereduseer. Ek het balsimiese asyn, soya sous, knoffel en tiemie by die pansappe gevoeg en gereduseer. Ek het so paar stukkies boekenhout op die kole gesit vir die lasste halfuur en die weber deksel opgesit. Die rookgeur het toe goed in die gereg ingetrek. Dit was uit die boonste rakke!

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2943
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Europese bosvark resepte
Môre en dankie Johan! Hy het vir maande saggies geprut, moes baie sag gewees het.
Dit lyk baie lekker - mooi kleur.
Beste.
Dit lyk baie lekker - mooi kleur.
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
-
Dimitri
- Hero Member

- Posts: 1015
- Joined: Tue May 22, 2012 4:39 pm
Re: Europese bosvark resepte
Ons het Saterdag vir die laaste keer die seisoen gaan fisante skiet oor pointers. Hoe lekker. Etens tyd het my vriend Europese Bosvark tjops op die skottel "gebraai". Die tjops was al klaar in suurlemoen gemarineer en daar is net sout en peper oorgegooi terwyl die tjops gebraai het. Dit was sag, sappig en HEERLIK. Ek moet byse dat dit nie n vark is wat op die veld grootgeword het nie. Daar is n man wat op Heidelberg met die varke boer so hulle word daar elke dag gevoer.