Jakkals roep en skiet video's
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Jakkals roep en skiet video's
Hier is n video van 22 volwasse jakkalse en 2 bosvarke wat ek verlede week op een staanplek geskiet het in so bietjie langer as 2 ure.
https://youtu.be/_0q2MP1HcQE
Groete
https://youtu.be/_0q2MP1HcQE
Groete
Goed, beter, 6millimeter!
-
Joe13
- Hero Member

- Posts: 704
- Joined: Sat May 16, 2015 10:41 am
Re: Jakkals roep en skiet video's
Dasy Geno, mooi!
Johann...
Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
- wynis
- Sr. Member

- Posts: 422
- Joined: Mon Oct 01, 2018 7:31 am
Re: Jakkals roep en skiet video's
Mooi geskiet GenoGeno wrote:Hier is n video van 22 volwasse jakkalse en 2 bosvarke wat ek verlede week op een staanplek geskiet het in so bietjie langer as 2 ure.
https://youtu.be/_0q2MP1HcQE
Groete

Sent from my iPhone using Tapatalk
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Jakkals roep en skiet video's
Lekker Geno!
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- naas222
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am
Re: Jakkals roep en skiet video's
mooooi.. lyk my jou mense boer met die goed
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
-
Hennie Dreyer
- Full Member

- Posts: 212
- Joined: Sat Aug 10, 2013 8:02 pm
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1483
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: Jakkals roep en skiet video's
Netjies Geno. Jy mag maar!
Sent from my SM-A520F using Tapatalk
Sent from my SM-A520F using Tapatalk
-
projagter
- Sr. Member

- Posts: 374
- Joined: Sun Feb 03, 2013 9:27 am
- Albertdwk
- Full Member

- Posts: 213
- Joined: Thu Nov 23, 2017 8:50 pm
Re: Jakkals roep en skiet video's
Daai varke is taai om te dooi
Sent from my SM-A307FN using Tapatalk
Sent from my SM-A307FN using Tapatalk
- pieter h
- Hero Member

- Posts: 522
- Joined: Fri May 13, 2011 10:47 pm
Re: Jakkals roep en skiet video's
Netjies Geno jy laat dit so maklik lyk 
Sent from my iPhone using Tapatalk

Sent from my iPhone using Tapatalk
- Methos
- Hero Member

- Posts: 580
- Joined: Tue Dec 12, 2017 4:12 pm
Re: Jakkals roep en skiet video's
Baie netjies gedoen. Hoe akkuraat is die afstand meter? Was daai jak op 7:14 regtigwaar 1640yards?
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Jakkals roep en skiet video's
Hy is akkuraat. Maar daardie jakkalse was hoog 300/laag 400. Die rangefinder wou hom nie raak range nie toe steek die lesing vas op 1640
Goed, beter, 6millimeter!
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7989
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Jakkals roep en skiet video's
Geno, my seuns vra of jy aimbot het 
Mooi skote!
Sent from my SM-G955F using Tapatalk

Mooi skote!
Sent from my SM-G955F using Tapatalk
-
Draegan
- Full Member

- Posts: 231
- Joined: Thu May 10, 2018 7:19 am
Re: Jakkals roep en skiet video's
Bye FeliciaGeno wrote: Mon Sep 28, 2020 1:42 pm Hier is n video van 22 volwasse jakkalse en 2 bosvarke wat ek verlede week op een staanplek geskiet het in so bietjie langer as 2 ure.
https://youtu.be/_0q2MP1HcQE
Groete
Johan
CZ P07 Gen 2 - 9mm P
CZ P07 Gen 2 - 9mm P
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Jakkals roep en skiet video's
Hahahaha ek wens!Arnold wrote: Tue Sep 29, 2020 7:03 pm Geno, my seuns vra of jy aimbot het
Mooi skote!
Sent from my SM-G955F using Tapatalk
Goed, beter, 6millimeter!
- Charlie Brown
- Newbie

- Posts: 4
- Joined: Mon Apr 01, 2013 9:13 am
Re: Jakkals roep en skiet video's
Hi Jacques, watter kruit en lading gebruik jy op daardie 55gr varmageddons in jou 243?
Maak Mooi
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Jakkals roep en skiet video's
Hoop julle geniet die een. Daar is baie myle en nagte ingesit in hom in!
https://youtu.be/5p4U0QFfOMM
https://youtu.be/5p4U0QFfOMM
Goed, beter, 6millimeter!
- naas222
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am
Re: Jakkals roep en skiet video's
He he he..... daar het jy die fabriek gekry
Sent from my SM-G570F using Tapatalk
Sent from my SM-G570F using Tapatalk
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
-
Draegan
- Full Member

- Posts: 231
- Joined: Thu May 10, 2018 7:19 am
Re: Jakkals roep en skiet video's
Hjel, paar van hulle het jy geklap dat die 11.1.11 spatGeno wrote: Tue Nov 17, 2020 10:56 am Hoop julle geniet die een. Daar is baie myle en nagte ingesit in hom in!
https://youtu.be/5p4U0QFfOMM
Johan
CZ P07 Gen 2 - 9mm P
CZ P07 Gen 2 - 9mm P
-
Hennie Dreyer
- Full Member

- Posts: 212
- Joined: Sat Aug 10, 2013 8:02 pm
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Jakkals roep en skiet video's
Goed, beter, 6millimeter!
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13524
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Jakkals roep en skiet video's
11.1.11 hy nou 
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1483
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: Jakkals roep en skiet video's
Behoorlik amok gesaai! Sal jou laat weet hoe smaak die vleis haha
Sent from my Nokia C2 using Tapatalk
Sent from my Nokia C2 using Tapatalk
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Jakkals roep en skiet video's
Hierdie jakkals stel wou nie nader kom nie, toe loop haal ons hul maar daar vêr!
Hulle was in 'n vlei met baie water en lang gras, so ek reken hul kon nie nader nie.
https://youtu.be/kKmZoiFSI4c
Hulle was in 'n vlei met baie water en lang gras, so ek reken hul kon nie nader nie.
https://youtu.be/kKmZoiFSI4c
Goed, beter, 6millimeter!
- pieter h
- Hero Member

- Posts: 522
- Joined: Fri May 13, 2011 10:47 pm
Re: Jakkals roep en skiet video's
Deksels vêr Geno altans vir my . Goed gedoen.
Sent from my LM-G910 using Tapatalk
Sent from my LM-G910 using Tapatalk

