.308 met Sierra Mathking Palma hulp asb
-
KX250
- Full Member

- Posts: 170
- Joined: Mon Dec 04, 2017 10:28 am
.308 met Sierra Mathking Palma hulp asb
Hi Julle.
Kan iemand asb vir my kyk hoe ver is ek van n node?
Rifle: How
Calibre: .308
Bullet: 155gr Sierra Matchking Palma
Case: Lapua
Case capacity: 55.6gr
Max TPL: 74.5 Magasyn is 73.5
Propellant : S321
Primer: CCI 200
Barrel length: 24"
TPL : 73.3
Silencer : Warrior
Spoed 5m met Chrony:
42.3gr
2665
2712
2672
2665
42.7gr
2695
2677
2694
2701
43.1gr
2676
2706
2714
2701
43.1gr se group het die beste gelyk
Dankie!!
Sent from my SM-G985F using Tapatalk

Last edited by KX250 on Sun Sep 13, 2020 5:01 pm, edited 1 time in total.
-
KX250
- Full Member

- Posts: 170
- Joined: Mon Dec 04, 2017 10:28 am
Re: .308 met Sierra Mathking Palma hulp asb
Hier is die groepe, soos julle kan sien het 43.1gr kleiner geraak

Sent from my SM-G985F using Tapatalk

Sent from my SM-G985F using Tapatalk
- swc-tr
- Hero Member

- Posts: 1516
- Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
Re: .308 met Sierra Mathking Palma hulp asb
Daar is 2 Sierra 155gr Match King koeëls, watter een het jy, produk nommer 2155 of 2156? Kyk op die boksie vir die nommer.
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
"A fool with a tool, is still a fool."
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: .308 met Sierra Mathking Palma hulp asb
Die Palma is 2156
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: .308 met Sierra Mathking Palma hulp asb
Die groot ES wat jy kry is 'n bekommernis, synde dit die QL berekeninge ook omvêr gooi. Hier is my aanbevelings :-
1. Nodespoed lyk na 2675vps = so 2665vps op die chrony. Jy het egter op so 2720vps die beste resultate gekry, so jy sal prakties moet kyk watter die beste gaan werk.
2. Jou TPL is lank en dit laat min koeëlskag in die dopnek. Ek sou kyk wat 71mm TPL gaan maak - beide met ES en akkuraatheid.
3. Node 4 is bereikbaar slegs teen maks druk, so kom ons kyk eers wat maak node 5
1. Nodespoed lyk na 2675vps = so 2665vps op die chrony. Jy het egter op so 2720vps die beste resultate gekry, so jy sal prakties moet kyk watter die beste gaan werk.
2. Jou TPL is lank en dit laat min koeëlskag in die dopnek. Ek sou kyk wat 71mm TPL gaan maak - beide met ES en akkuraatheid.
3. Node 4 is bereikbaar slegs teen maks druk, so kom ons kyk eers wat maak node 5
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
KX250
- Full Member

- Posts: 170
- Joined: Mon Dec 04, 2017 10:28 am
Re: .308 met Sierra Mathking Palma hulp asb
Tripodmvr - verstaan ek reg?tripodmvr wrote:Die groot ES wat jy kry is 'n bekommernis, synde dit die QL berekeninge ook omvêr gooi. Hier is my aanbevelings :-
1. Nodespoed lyk na 2675vps = so 2665vps op die chrony. Jy het egter op so 2720vps die beste resultate gekry, so jy sal prakties moet kyk watter die beste gaan werk.
2. Jou TPL is lank en dit laat min koeëlskag in die dopnek. Ek sou kyk wat 71mm TPL gaan maak - beide met ES en akkuraatheid.
3. Node 4 is bereikbaar slegs teen maks druk, so kom ons kyk eers wat maak node 5
Laai ek dieselfde ladings maar almal met 71mm TPL en dan kyk ek ES en groepering?
Sent from my SM-G985F using Tapatalk
- swc-tr
- Hero Member

- Posts: 1516
- Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
Re: .308 met Sierra Mathking Palma hulp asb
Voor die 2156 was die 2155 die Palma koeëlpunt gewees. Weet nooit of die man ou voorraad het nie.tripodmvr wrote:Die Palma is 2156
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
"A fool with a tool, is still a fool."
-
KX250
- Full Member

- Posts: 170
- Joined: Mon Dec 04, 2017 10:28 am
Re: .308 met Sierra Mathking Palma hulp asb
Myne is #2156
Sent from my SM-G985F using Tapatalk
Sent from my SM-G985F using Tapatalk
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: .308 met Sierra Mathking Palma hulp asb
Laai 41,5gr en kyk na spoed en groepering.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
KX250
- Full Member

- Posts: 170
- Joined: Mon Dec 04, 2017 10:28 am
Re: .308 met Sierra Mathking Palma hulp asb
Baie dankie. Ek sal die naweek gaan toets en terug kom na julletripodmvr wrote:Laai 41,5gr en kyk na spoed en groepering.
Sent from my SM-G985F using Tapatalk
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: .308 met Sierra Mathking Palma hulp asb
Dankie vir die uitwys. In QL word beide langs mekaar gewys, maar die 2156 het die Palma deel by. Gelukkig is dit toe die regte een.swc-tr wrote: Tue Sep 15, 2020 2:20 pmVoor die 2156 was die 2155 die Palma koeëlpunt gewees. Weet nooit of die man ou voorraad het nie.tripodmvr wrote:Die Palma is 2156
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
KX250
- Full Member

- Posts: 170
- Joined: Mon Dec 04, 2017 10:28 am
Re: .308 met Sierra Mathking Palma hulp asb
Hi Julle, ek het kans gekry om te gaan skiet... ek voel of ek nog nie baie verder is nie...
Ek het gelaai soos Tripod voor gestel het 41.5gr met n TPL van 71mm ---- ongelukkig op die spesifieke lading het die chrony nie gewerk nie.
Ek het vir die lekker sommer 41.2gr en 41.8gr gelaai met n 71mm TPL en toe wou ek sien wat is die verskil tussen die twee 41.5gr lading as ek 72mm tpl gekruik.
Hier is die teikens, vir my lyk 41.8gr met 71mm TPL beter, maar 41.5gr met 72mm TPL is die Es baie goed maar lyk nie mooi nie..
Hier is die spoed van die ladings, chrony 5m weg
Alles op 200m geskiet
41.5gr - 72mm TPL
2649
2658
2661
2663
41.2 gr tpl 71mm
2611
2681
2703
2679
41.8gr tpl 71mm - ek weet ek het die een getrek.
2690
2654
2676
2685

Sent from my SM-G985F using Tapatalk
Ek het gelaai soos Tripod voor gestel het 41.5gr met n TPL van 71mm ---- ongelukkig op die spesifieke lading het die chrony nie gewerk nie.
Ek het vir die lekker sommer 41.2gr en 41.8gr gelaai met n 71mm TPL en toe wou ek sien wat is die verskil tussen die twee 41.5gr lading as ek 72mm tpl gekruik.
Hier is die teikens, vir my lyk 41.8gr met 71mm TPL beter, maar 41.5gr met 72mm TPL is die Es baie goed maar lyk nie mooi nie..
Hier is die spoed van die ladings, chrony 5m weg
Alles op 200m geskiet
41.5gr - 72mm TPL
2649
2658
2661
2663
41.2 gr tpl 71mm
2611
2681
2703
2679
41.8gr tpl 71mm - ek weet ek het die een getrek.
2690
2654
2676
2685

Sent from my SM-G985F using Tapatalk
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: .308 met Sierra Mathking Palma hulp asb
Is al hierdie groepe met die klankdemper aan geskiet?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
KX250
- Full Member

- Posts: 170
- Joined: Mon Dec 04, 2017 10:28 am
Re: .308 met Sierra Mathking Palma hulp asb
Jatripodmvr wrote:Is al hierdie groepe met die klankdemper aan geskiet?
Sent from my SM-G985F using Tapatalk
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2944
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: .308 met Sierra Mathking Palma hulp asb
Sterkte Tripod.
Behalwe een, is almal rofweg geskat 75mm groep op 200m.
Ek volg.
Beste.

Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: .308 met Sierra Mathking Palma hulp asb
Vir QL vra ons gewoonlik dat dit sonder die demper geskiet word.
My kwessie met die demper is egter van 'n ander aard. Daar is geen groep wat verbeter nie en daarom wil ek raai dat die koeëls moontlik aan die demper raak. Dit, of anders is iets los - ringe of aksie skroewe. Kyk asb. na alle moontlikhede. Die skote val te wyd om enigsins 'n patroon te wys.
My kwessie met die demper is egter van 'n ander aard. Daar is geen groep wat verbeter nie en daarom wil ek raai dat die koeëls moontlik aan die demper raak. Dit, of anders is iets los - ringe of aksie skroewe. Kyk asb. na alle moontlikhede. Die skote val te wyd om enigsins 'n patroon te wys.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
KX250
- Full Member

- Posts: 170
- Joined: Mon Dec 04, 2017 10:28 am
Re: .308 met Sierra Mathking Palma hulp asb
Ek sal die demper afhaal volgende keer em seker maak alles is vas voor ek gaan skiet...
Dankie!
Sent from my SM-G985F using Tapatalk
Dankie!
Sent from my SM-G985F using Tapatalk
-
Toxxyc
- Hero Member

- Posts: 1349
- Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am
Re: .308 met Sierra Mathking Palma hulp asb
En probeer op 100m skiet in plaas van 200m. Dan skakel jy so bietjie meer van die wind en ander dinge ook uit.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: .308 met Sierra Mathking Palma hulp asb
Konnie help lag toe ek die opskrif lees nie

Goed, beter, 6millimeter!
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: .308 met Sierra Mathking Palma hulp asb
Ek sal dit ook aanbeveel. Kry eers MOA of beter en rek dan die bene.Toxxyc wrote: Tue Sep 29, 2020 7:39 am En probeer op 100m skiet in plaas van 200m. Dan skakel jy so bietjie meer van die wind en ander dinge ook uit.