Hi,
Ek het vir die eerste keer al my doppe van 303 Epps geweeg voor ek hulle herlaai. Ek het hulle met die primers in geweeg. Hoeveel gr moet hulle van mekaar verskil?
Die PMP doppe wat ek geweeg het weeg 205gr (plus minus 1gr) en 203 gr(plus minus 1gr).
Daar was so paar wat heeltemaal uit was, 212-210gr.
Dop gewigte
- Petrie303
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:38 pm
Dop gewigte
" The more you practice the luckier you get "
"A fool with a tool stays a fool"
"Dit is die paar duim agter jou scope wat saak maak"
"A fool with a tool stays a fool"
"Dit is die paar duim agter jou scope wat saak maak"
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Dop gewigte
Jy is gelukkig. Van die ouer 303 PMP doppe het met 20 of meer grein verskil. Ek het hulle in groepe van 3 grein verskil gegroepeer om uniformiteit te verkry. Dws 200-203, 203-206 ens. Volgens inligting wat ek nou die dag gehoor het kan 'n verskil van groter as 10gr moontlik eers groot drukverskille begin gee wat akkuraatheid kan beinvloed.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- baboonstalker
- Hero Member

- Posts: 692
- Joined: Wed Aug 25, 2010 8:37 pm
Re: Dop gewigte
Eenvormigheid of konstantheid dalk???uniformiteit
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Dop gewigte
Pragtige Afrikaans, Pieterbaboonstalker wrote:Eenvormigheid of konstantheid dalk???uniformiteit
Mooiloop!
Hein
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
- Petrie303
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:38 pm
Re: Dop gewigte
Ek kan dan al seker al my doppe dan ma in een groep hou. Die swaarse dop weeg 205.8gr en die ligste een weeg 202.5gr.tripodmvr wrote: Jy is gelukkig. Van die ouer 303 PMP doppe het met 20 of meer grein verskil. Ek het hulle in groepe van 3 grein verskil gegroepeer om uniformiteit te verkry. Dws 200-203, 203-206 ens. Volgens inligting wat ek nou die dag gehoor het kan 'n verskil van groter as 10gr moontlik eers groot drukverskille begin gee wat akkuraatheid kan beinvloed.
Wat is die norm vir doppe van daai groote, hoe naby moet hulle an mekaar weeg?
bietjie van die punt af, wat is lengte wat ek my doppe moet sny?
" The more you practice the luckier you get "
"A fool with a tool stays a fool"
"Dit is die paar duim agter jou scope wat saak maak"
"A fool with a tool stays a fool"
"Dit is die paar duim agter jou scope wat saak maak"
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7551
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Dop gewigte
Petrie
Daai gewigte(202,5-205.8gr) is 100% vir jagdoeleindes. Daai gewigsverskille sal nie n wesinglike uitwerking op akkuraadheid he vir jou aplikasie nie. Gooi net enige dop wat van daai gewigte verskil weg. Nog beter knyp sy bek toe en gooi hom dan weg.
Doplengte word gewoonlik gestandariseer op jou kortste dop mits daardie dop nie uitermatig kort is teenoor die res nie. Indien jy van daai doppe het knyp hulle bekke ook toe en gooi weg. Jy behoort net een keer hierdie doppe te sny en dan nie sommer weer nie vanwee die Epps se skerp skouer wat brasvloei beperk. Dit is nie die einde van die wereld as doppe nie op dieselfde lengte is as jy nie krimp nie maar ek verkies maar oor die algemeen selfde lengtes. Die rede hiervoor is om maar die meeste veranderlikes uit die ekwasie te neem. Indien lang vryboor by die geweer teenwoordig is is doplengte ook van redelike belang. Hoop dit help.
Groetnis
Wouter

RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- Petrie303
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:38 pm
Re: Dop gewigte
Dankie Wouter.
Gan sommer die paar doppe wat te swaar was toeknuip en weg gooi, darem nie baie nie! Ek het die kortste dop gemeet, en die res nie meer as 0.5mm korter gesny nie, meeste omtrent glad nie.
Gan more bietjie op die skietbaan kyk hoe skiet die Epps,
Gan ma 43gr laai met 180gr sierra pro hunters, behoort so 2550 ft/sec te kry. Het voorheen met die lading baie goeie groeperings gekry!