Toelaatbaarheid van 9,3 kaliber vir gevaarlike wild
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6972
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Toelaatbaarheid van 9,3 kaliber vir gevaarlike wild
Oom Jan,
Hoe maak daai 255gr Sakos?
Ek het seker amper 400 van hulle wat ek nog wil begin toets, maar geen idee hoe hulle presteer op wild nie?

Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"

-
knipmes
- Hero Member

- Posts: 704
- Joined: Mon May 14, 2018 12:02 pm
Re: Toelaatbaarheid van 9,3 kaliber vir gevaarlike wild
More
Ek het net wild tot op koedoe grootte (net 1 Koedoe koei) geskiet Heelwat springbokke en blesbokke 120 tot 180 m Vleisskade was aanvaarbaar Ek sal moet naslaan wat die ladings vir die 255 gr Sakos was. Sommer terloops, Ek het ook van die 293 gr RWS TUG koeels gebruik. Hulle het ook akkuraat uit my geweer geskiet. Hoofsaaklik vir koedoes en blou /w/ beeste gebruik. Die TUG koeels het ook n dubbel kern soos die Pro Amm Was baie tevrede met die hierdie koeels Ek kon my dit verbeel het maar dit was asof daar meer skok oorgedra was op die bokke te oordeel aan die reaksie van die diere.

kudu375
- Full Member

- Posts: 202
- Joined: Wed Aug 26, 2015 2:23 pm
Re: Toelaatbaarheid van 9,3 kaliber vir gevaarlike wild
Het ek myself ook met n skok agtergekom. gn wonder my vleis skade was so min nie...DWB wrote: Fri Feb 15, 2019 9:26 amEk het nou al baie ouens se spoed en ladings gekyk, meeste hang hier by 2300fps rond....JAGTERSREG-JRM wrote:DWB wrote:Die meeste manne wat 375 herlaai moet hoop en bid hulle word nie gechrony voor die jag nie....![]()
![]()
![]()
lekker lag ek nou. Is daar banges daar buite?
Court Schilbach
-
ThinusS
- Sr. Member

- Posts: 317
- Joined: Sun Jul 17, 2011 10:00 am
Re: Toelaatbaarheid van 9,3 kaliber vir gevaarlike wild
Hier is 'n paar 9.3mm koeëls wat uit wild uit herwin is. Die twee links is 286gr Hornady Interlock en die vyf aan die regterkant is 250gr Hornady GMX. Die 286gr koeël is teen 2250fps geskiet en die 250 greiners teen 2500fps. Die notas onder die koeëls is die dier (waterbok, Blouwildebees en eland), die afstand waar op geskiet en die % gewig wat die koeël behou het.

-
knipmes
- Hero Member

- Posts: 704
- Joined: Mon May 14, 2018 12:02 pm
Re: Toelaatbaarheid van 9,3 kaliber vir gevaarlike wild
Ek het n bietjie in my ou aantekeninge gaan grawe vir inligting oor die 9,3 255 gr Sako koeels se prestasie in my geweer. Dit sal heelwaarskynlik verskil van hoe dit in ander gewere presteer.
Koeel: 255gr Sako
Dop : Norma
Slagdop: CCI 250
Dryfmiddel: S335 Lot 137
Ladings: 55 gr-- 2440 vt p sek
56 gr-- 2470 "
57 gr-- 2520 "
Die 55 gr lading akkuraatste .5 " op 100m
Sommer nuttelose inligting: 1988 het ek R 80 betaal vir n boks van 50
Koeel: 255gr Sako
Dop : Norma
Slagdop: CCI 250
Dryfmiddel: S335 Lot 137
Ladings: 55 gr-- 2440 vt p sek
56 gr-- 2470 "
57 gr-- 2520 "
Die 55 gr lading akkuraatste .5 " op 100m
Sommer nuttelose inligting: 1988 het ek R 80 betaal vir n boks van 50
-
ThinusS
- Sr. Member

- Posts: 317
- Joined: Sun Jul 17, 2011 10:00 am
Re: Toelaatbaarheid van 9,3 kaliber vir gevaarlike wild
Knipmes, ek het onlangs 'n vlakvark geskiet met een van die 272gr, 9,3mm PMP "solids" wat ek by jou gekry het. Die vark het 60m gehardloop en 'n goeie bloedspoor gelos. Nie sleg vir 'n koeël wat nie oopmaak nie.
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6972
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Toelaatbaarheid van 9,3 kaliber vir gevaarlike wild
Dankie Oom Knipmes
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
-
RugerBoy
- Full Member

- Posts: 152
- Joined: Tue Nov 11, 2014 5:09 pm
Re: Toelaatbaarheid van 9,3 kaliber vir gevaarlike wild
Hallo ThinusThinusS wrote: Tue Jul 14, 2020 1:18 pm Hier is 'n paar 9.3mm koeëls wat uit wild uit herwin is. Die twee links is 286gr Hornady Interlock en die vyf aan die regterkant is 250gr Hornady GMX. Die 286gr koeël is teen 2250fps geskiet en die 250 greiners teen 2500fps. Die notas onder die koeëls is die dier (waterbok, Blouwildebees en eland), die afstand waar op geskiet en die % gewig wat die koeël behou het.
![]()
Baie intersant, kan jy die ladings onthou ?
-
ThinusS
- Sr. Member

- Posts: 317
- Joined: Sun Jul 17, 2011 10:00 am
Re: Toelaatbaarheid van 9,3 kaliber vir gevaarlike wild
Ruger Boy.
Die 286gr Hornady IL is met 54.0gr VV N540 gelaai.
Die 250gr GMX met 60.0gr VV N540.
Norma doppe en CCI200 slagdoppies is vir beide ladings gebruik.
Die geweer (Howa aksie en Truvelo loop) het 'n 22" loop.
Die ladings gaan nie noodwendig akkuraat of VEILIG wees in 'n ander roer nie.

MyLani
- Full Member

- Posts: 125
- Joined: Sun Jun 25, 2017 10:51 am
Re: Toelaatbaarheid van 9,3 kaliber vir gevaarlike wild
The 375 H&H is still the minimum caliber is most provinces if I remember correctly.
I did take local clients last month for 2 Buffalo Cows. The son used my 375H&H with Barnes TTSX, but the father asked if he could use his father's old Mauser 9.3 that he inherited, and has passed down to his son. He shot a 250gr Swift A Frame at 2500fps,which put the cow down on the spot. Recovered bullet was somewhere in the 80% weight retention region.

- Jurgen Visser
- Hero Member

- Posts: 815
- Joined: Tue Mar 22, 2016 5:00 pm
Re: Toelaatbaarheid van 9,3 kaliber vir gevaarlike wild
Nou sien jy , wat was die skoot skoot afstand Mylani ?
So paar skietgoedjies !! NEE EK HET NIE 'N 270 NIE
Die lewe is te kort om nors te wees
Die lewe is te kort om nors te wees
-
MyLani
- Full Member

- Posts: 125
- Joined: Sun Jun 25, 2017 10:51 am
Re: Toelaatbaarheid van 9,3 kaliber vir gevaarlike wild
85m
We prefer closer for Buffalo, but we had to work with what we were given

- Philip_L
- Full Member

- Posts: 135
- Joined: Tue May 19, 2015 8:21 pm
Re: Toelaatbaarheid van 9,3 kaliber vir gevaarlike wild
Ek het toevallig vanoggend op hierdie afgekom op n ander forum.
Die 2009 regulasies in die staatskoerant verwys na minimum kalibers vir spesifieke wild, maar in 2011 was daar n nuwe publikasie waarna slegs na koeel gewig en konstruksie vir dikvellige diere verwys word.
As hierdie al 9 jaar terug gepubliseer is waarom is dit nie meer bekend nie en verwys meeste mense steeds na die minimum kalibers? Ek het gesoek, maar kon nie nuwer regulasies sien nie.

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
Carlc
- Sr. Member

- Posts: 271
- Joined: Tue Nov 15, 2016 7:40 am
Re: Toelaatbaarheid van 9,3 kaliber vir gevaarlike wild
Dis baie interessant. Dan is 'n kaliber soos die 338WM met n 250gr punt ook wettig om mee buffel te gaan jag. Alhoewel ek seker is die 338 sal die werk kan doen sal ek verkieslik maar nog steeds n kaliber wat met n 4 begin op buffel wil gebruik.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13574
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Toelaatbaarheid van 9,3 kaliber vir gevaarlike wild
Lekker 250gt Atip in n 30.06 is net die ding vir Sannie
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6972
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Toelaatbaarheid van 9,3 kaliber vir gevaarlike wild
Sannie like blykbaar van 'n horing in sy h#l ook...
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13574
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Toelaatbaarheid van 9,3 kaliber vir gevaarlike wild
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2472
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: Toelaatbaarheid van 9,3 kaliber vir gevaarlike wild
Ag deon wat groot stories maak van beeste skiet. My .223 met 60gr vmax sal hom drop soos n stuk slap
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6972
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Toelaatbaarheid van 9,3 kaliber vir gevaarlike wild
Onthou! Jy klim langer aan 'n boom as die res van ons!!!!!!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2472
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: Toelaatbaarheid van 9,3 kaliber vir gevaarlike wild
Jy boom klim
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6972
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Toelaatbaarheid van 9,3 kaliber vir gevaarlike wild
Dit moet 'n dik boom met trappies wees!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5023
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Toelaatbaarheid van 9,3 kaliber vir gevaarlike wild
Kyk na die laaste paar opmerkings lyk dinge so opgesom:
Ja, jy kan met 9.3 gevaarlike wild skiet maak net seker daar is boom wat klimbaar is naby.
Is daar nie beter rede om jouself te oortuig om nog 'n roer by te koop met groter pyp nie dit is nou glas half vol optimisme of wat dink julle?
Ja, jy kan met 9.3 gevaarlike wild skiet maak net seker daar is boom wat klimbaar is naby.
Is daar nie beter rede om jouself te oortuig om nog 'n roer by te koop met groter pyp nie dit is nou glas half vol optimisme of wat dink julle?
-
MyLani
- Full Member

- Posts: 125
- Joined: Sun Jun 25, 2017 10:51 am
Re: Toelaatbaarheid van 9,3 kaliber vir gevaarlike wild
The Norms and Standards published above is just for minimim bullet weights.
There is still the minimum calibers as far as I know.
Eg, 375 for Giraffe, Buffalo etc
Think it was a 6.5mm for kudu sized animals etc