458 Socom jag

Post Reply
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

458 Socom jag

Post by G-force »

Net om te laat weet dat ek nog hier rond is.
Ek het darem kans gekry om weer iets te gaan jag.Ek kon die drie diere kry oor n paar dae se goeie walk and stalk.
Almal met die 458 Socom geskiet.
Alle skote was onder 80m ver gewees.Net die kudu bul se koel het nie deur geskiet nie.Dit het wel altwee skouers gebreek.
Koel is die derde weergawe wat Johann Kriek vir my gemaak het,300gr.Geno het die ladings ontwikkel,dankie pel.
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Last edited by G-force on Tue Sep 08, 2020 9:44 am, edited 1 time in total.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
User avatar
alecjohnson
Hero Member
Hero Member
Posts: 2656
Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm

Re: 458 Socom jag

Post by alecjohnson »

Baie netjies! daai Krieke bly vir my absoluut TOPS!!!
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6971
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: 458 Socom jag

Post by DWB »

Lekker Gé (of is dit nou Baas Boerboel)

My 500gr .458 Krieke het ook vandag die courier geklim. Sien uit om hulle gatte warm te maak!

Mooi gemaak!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5022
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: 458 Socom jag

Post by Frederik »

Geluk tyd dat jy weer bietjie tyd in veld spandeer.
Daardie Socom van jou gooi regtig mooi lekker bosveld roer met krag agter hom.
Krieke loop mooi soos altyd.
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: 458 Socom jag

Post by ruaanb »

Lekker man die socom loop mooi
User avatar
Nico Harris
Hero Member
Hero Member
Posts: 2468
Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm

Re: 458 Socom jag

Post by Nico Harris »

Nice Gé!
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
savage(P Coetzer)
Hero Member
Hero Member
Posts: 973
Joined: Mon Sep 10, 2012 3:34 pm

Re: 458 Socom jag

Post by savage(P Coetzer) »

Daai lyk vir my bitter baie na Dendron se wereld.....
THOMAST
Hero Member
Hero Member
Posts: 1892
Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am

Re: 458 Socom jag

Post by THOMAST »

Gé, wat is die trompsnelheid uit daai SOCOM?
User avatar
Eduard Venter
Hero Member
Hero Member
Posts: 1484
Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm

Re: 458 Socom jag

Post by Eduard Venter »

Mooi bokke daai!

Sent from my SM-A520F using Tapatalk

User avatar
jankraay
Hero Member
Hero Member
Posts: 1898
Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm

458 Socom jag

Post by jankraay »

About time Gé...wel gedaan en welkom terug!!


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: 458 Socom jag

Post by G-force »

THOMAST wrote: Tue Sep 08, 2020 2:24 pm Gé, wat is die trompsnelheid uit daai SOCOM?
So 1700fps.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: 458 Socom jag

Post by G-force »

Dankie julle.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
Drenalinjunkie
Hero Member
Hero Member
Posts: 830
Joined: Fri Mar 04, 2011 8:19 am

Re: 458 Socom jag

Post by Drenalinjunkie »

Baie nice Ge!
Post Reply