Manne julle kan die een gerus probeer! Is diep lekker!
https://youtu.be/rDBCyRQfgr4
Bitter lekker wilds blad resep
-
J le Roux
- Hero Member

- Posts: 1112
- Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am
Re: Bitter lekker wilds blad resep
Sjoe, hoe spyt kry ek nou dat ek die naweek se hele rooibok knypkop verkoop vir kookvleis…..
Die resep lyk ook nie eers na baie moeite nie.
Die resep lyk ook nie eers na baie moeite nie.
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1484
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: Bitter lekker wilds blad resep
Ek het al die bestanddele behalwe 'n springbok blad... Sal maar moet plan maak!
Sent from my SM-A520F using Tapatalk
Sent from my SM-A520F using Tapatalk
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Bitter lekker wilds blad resep
Rooibok blad Sal ook werk Eduard
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Bitter lekker wilds blad resep
Bitter min moeite en die eindproduk is bitter lekker.J le Roux wrote:Sjoe, hoe spyt kry ek nou dat ek die naweek se hele rooibok knypkop verkoop vir kookvleis…..
Die resep lyk ook nie eers na baie moeite nie.
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1484
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: Bitter lekker wilds blad resep
Nee, gladnie! Die probleem is ek het 'n rooibok blad in die vrieskas. Dink ek moet eerder 'n springbok jag reël haharuaanb wrote:Rooibok blad Sal ook werk Eduard
Sent from my SM-A520F using Tapatalk
