Spare Ribs

Enige vleis/veldkos resepte wat werk vir n honger jagter
Post Reply
User avatar
Frikkiedbr
Hero Member
Hero Member
Posts: 4254
Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am

Spare Ribs

Post by Frikkiedbr »

Spare Ribs is die maklikste ding om te maak as jy hierdie eenvoudige reels volg - '
n restourant kan dit NIE beter doen nie !
Neem soveel Pork Spare Ribs(maar net Belly Ribs - shoulder ribs is nie dieselfde kwaliteit nie) as wat jy gaan nodig kry vir jou gaste - 500gram/600gram vir die groot eters !
Plaas in 'n drukkoker(Presto) met bietjie sout en bruin suiker en kook vir omtrent 30minute tot sag - onthou ; spare ribs kan jy nie sag BRAAI nie - dit bly taai !
Haal uit die presto en hou tot jou kole reg is - "braai" - eintlik net warm maak , want dit is mos gaar , net tot mooi bruin , haal van die kole afen bedrup met die sous en hou warm .
Sous : maak 'n sous van 2 derdes lekker braaisous(Jimmys/Spur/Steers) en meng met 1 derde Golden Syrup - vir daai taai finger-lickin smaak - jy sal nooit weer gaan uiteet om spare ribs te eet nie !
"Yesterday is history. Tomorrow is a mystery. Today is a blessing".
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
Post Reply