Skaapstertjies was altyd as afval beskou, probeer hierdie resep en jy sal anders daaroor dink.
2kg skaapstertjies (vra jou slaghuis om die vet klaar te verwyder)
3 uie
Steak 'n Chop Spice
Heel koljander
Pepermeul
Gooi die skaapstertjies en 1 van die uie in 'n drukkoker en laat drukkook vir ongeveer 15min.
Sny uie in skywe en pak op bakplaat.
Pak skaapstertjies bo-op en geur met speserye en koljander wat deur die pepermeul gemaal word.
Laat rooster in oond to mooi bruin, of dit kan op die kole bruin gebraai word
SKAAPSTERTJIES
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
SKAAPSTERTJIES
"Yesterday is history. Tomorrow is a mystery. Today is a blessing".
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: SKAAPSTERTJIES
Ek braai gereeld skaapsterte, marineer hulle gewoonlik in suurlemoensap, sout, knoffel en koljander vir so uur voor hulle op die kole kom, hy gaan al te lekker af vir n snack voor die groot braai.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"