Mauser-werke Oberndorf M94

Post Reply
Grobbieb
Newbie
Newbie
Posts: 35
Joined: Fri Jun 15, 2018 10:25 pm

Mauser-werke Oberndorf M94

Post by Grobbieb »

Hello menere

Ek het so bietjie raad nodig om die waarde te bepaal van 2 gewere.

Albei is gemerk Mauser-werke Oberndorf m94. Die een is 'n 30-06 en die ander 'n 9.3X62

Die 9.3 het n Zeis Diavari-Z 1,5 - 6 scope op met n quick release swivel mount. Serial nommer begin met
Die 30-06 het 'n Diatal Z x6 scope

Hulle is albei in feitlik nuwe toestand.

Ek kry bitter min inligting op die internet. Ek kan sien die model is reg in die 1990's gemaak. https://en.wikipedia.org/wiki/Mauser#1990%E2%80%932004

As enigiemand iets weet ten opsigte van die gewere sal ek dit opreg waardeer.

Baie dankie
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Ds J
Hero Member
Hero Member
Posts: 2139
Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm

Re: Mauser-werke Oberndorf M94

Post by Ds J »

Ek kry nie n waarde nie, maar dit lyk regtig nie na n goedkoop Mauser nie.

Hier ( https://www.mauser.com/en/service/downloads.html ) kan jy n Duits/Engelse handleiding aflaai; dit behoort goed te werk vir n begin.
projagter
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 374
Joined: Sun Feb 03, 2013 9:27 am

Re: Mauser-werke Oberndorf M94

Post by projagter »

als hang af van koperbelangstelling.
Post Reply