Maak jou eie mes
- Xplicitly
- Sr. Member

- Posts: 295
- Joined: Thu Apr 09, 2015 12:50 pm
Re: Maak jou eie mes
Ek het al probeer om lemme op die masjien so na moontlik aan mirror te bring, maar amper elke keer nes ek hier by 600 grit kom, dan voeter ek iets op.... òf die belt sny in die plunge lyn in, òf ek druk die lem te entusiasties teen due belt vas en skuur hom 'n duik.... so ek bly maar by die elbow-grease metode.
Sent from my SM-G965F using Tapatalk
Sent from my SM-G965F using Tapatalk
.22LR CBC, .375 Ruger Howa, 7mm Rem. Mag. Steyr Mannlicher
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Maak jou eie mes
Dis waar ek tans is, duike en lyne waar daar nie duike of lyne moet wees nie....Xplicitly wrote: Tue Aug 04, 2020 12:48 pm Ek het al probeer om lemme op die masjien so na moontlik aan mirror te bring, maar amper elke keer nes ek hier by 600 grit kom, dan voeter ek iets op.... òf die belt sny in die plunge lyn in, òf ek druk die lem te entusiasties teen due belt vas en skuur hom 'n duik.... so ek bly maar by die elbow-grease metode.
Sent from my SM-G965F using Tapatalk
Aim small, miss small
- Trompie
- Hero Member

- Posts: 511
- Joined: Mon Oct 05, 2015 9:19 am
Re: Maak jou eie mes
Daai scotcbrite belde is awesomeFCLoretz wrote:Die mense wat alles op die masjiene klaar maak gebruik die scotchbrite belde op die 2x72 grinders, gee 'n baie mooi satin finish. Ek dink as jy daai mes dan op die buffing wheel met polish compound sit sal jy mirror finish kan kry.ZKK wrote: Mon Aug 03, 2020 3:13 pm Oja en Eugene, jy het gevra watse afwerking kan jy met die hand kry.....
Net wat jou hart begeer.
Selfs met n masjien moet jy die grootste deel van die finishing met skuur papier en die hand doen.
(Alhoewel ek al van ouens gehoor het wat amper alles op die masjien doen, maar ek kry dit nie reg nie)
So daar is gee rede hoekom jy nie amper n mirror polish met die hand kan doen nie
maar na n hele dag se skuur raak mens gewoonlik gatvol en settle vir n baie meer sinvolle satin finish.
Oja, en na 3 dae se geskuur lyk jou hande soos n Zombie Ratel se kloue.
(moenie daink jy gaan naby Mamma kom met hande wat oortrek is met eelte en blase nie)
Sent from my LM-G810 using Tapatalk
If it heard the shot, I wasn't aiming for it...
- Trompie
- Hero Member

- Posts: 511
- Joined: Mon Oct 05, 2015 9:19 am
Re: Maak jou eie mes
SmartBlink Stefaans wrote:Het n klein Gedore ball pein hammer bietjie in die vuur gegooi en met n groter hammer bygekom.
Was n baie lekker projek en sy nuwe baas in Upington is baie tevrede met sy Tomahawk
https://i.imgur.com/z6KCkFa.jpg
Sent from my LM-G810 using Tapatalk
If it heard the shot, I wasn't aiming for it...
-
FCLoretz
- Hero Member

- Posts: 3043
- Joined: Tue May 22, 2012 9:24 am
Re: Maak jou eie mes
MEs wat ek oor die naweek gemaak het, die lem is net met scotchbrite belde gedoen.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Frederick
I have come to realize that you can only reason with reasonable people, from there on out you need to use a language that, unfortunately, is beneath what we today consider to be civilized.
- Trompie
- Hero Member

- Posts: 511
- Joined: Mon Oct 05, 2015 9:19 am
Re: Maak jou eie mes
Eerste Damascus mes gemaak.
Kameelperbeen bolster
Rooi G10 liners
Spalted Ironwood handle
Mosaic pins Sent from my LM-G810 using Tapatalk
Kameelperbeen bolster
Rooi G10 liners
Spalted Ironwood handle
Mosaic pins Sent from my LM-G810 using Tapatalk
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
If it heard the shot, I wasn't aiming for it...
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13581
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Maak jou eie mes
Trompman daai is vir my diep mooi
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1618
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: Maak jou eie mes
Trompie, daai mes is pragtig!
Sent from my SM-G973F using Tapatalk
Sent from my SM-G973F using Tapatalk
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Maak jou eie mes
Netjies Trompie is iets anders!
- Trompie
- Hero Member

- Posts: 511
- Joined: Mon Oct 05, 2015 9:19 am
Re: Maak jou eie mes
Dankie julle!
Sent from my LM-G810 using Tapatalk
Sent from my LM-G810 using Tapatalk
If it heard the shot, I wasn't aiming for it...
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Maak jou eie mes
Ek het die naweek my eerste mes ook uiteindelik klaargemaak. Ek kan nie fotos hier plaas nie, want dit is glad nie op dieselfde vlak as julle kunswerke nie. Ek het 1000de foute gemaak en wou verskeie kere die projek laat vaar, maar ek is tog bly ek het deurgedruk, 'n man se eerste mes wat hy self maak, bly tog maar sy eerste mes en dit sal goed wees om oor 'n jaar of wat, terug te kyk op hoe ver ek (hopelik) gevorder het. Die hele proses was heel bevredigend en ek gaan tog die mes gebruik vir 'n jagmes, aangesien dit heel prakties is, alhoewel niks vir die oog nie.
Aim small, miss small
- Askari
- Hero Member

- Posts: 714
- Joined: Wed Sep 04, 2013 9:56 am
Re: Maak jou eie mes
Ek het verlede week 'n "pienk kombuis mes" klaargemaak. Die micarta vir die hef is van 3 verskillende skakerings pienk papier gemaak.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Gooi lood!!!!
- Trompie
- Hero Member

- Posts: 511
- Joined: Mon Oct 05, 2015 9:19 am
Re: Maak jou eie mes
Well done vir die deurdruk! Dis lekker as hy klaar is!Eugene wrote:Ek het die naweek my eerste mes ook uiteindelik klaargemaak. Ek kan nie fotos hier plaas nie, want dit is glad nie op dieselfde vlak as julle kunswerke nie. Ek het 1000de foute gemaak en wou verskeie kere die projek laat vaar, maar ek is tog bly ek het deurgedruk, 'n man se eerste mes wat hy self maak, bly tog maar sy eerste mes en dit sal goed wees om oor 'n jaar of wat, terug te kyk op hoe ver ek (hopelik) gevorder het. Die hele proses was heel bevredigend en ek gaan tog die mes gebruik vir 'n jagmes, aangesien dit heel prakties is, alhoewel niks vir die oog nie.
Sent from my LM-G810 using Tapatalk
If it heard the shot, I wasn't aiming for it...
- Plaashaas
- Hero Member

- Posts: 1018
- Joined: Thu May 22, 2014 7:38 pm
Re: Maak jou eie mes
Baie mooi. Het jy self die micarta gemaak?Askari wrote: Mon Sep 07, 2020 4:40 pm Die micarta vir die hef is van 3 verskillende skakerings pienk papier gemaak.
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Maak jou eie mes
Ek wil so bietjie spog. My seuntjie Xander, 12 jr oud, het my in die messe maak ding in. Hierdie is Xander se eerste mes. Hy het so 85% van die werk self gedoen en ek het net gehelp met die moeilike goed soos epoxy. Die hele lem is hoofsaaklik met die hand en ‘n hand vyl gedoen en toe met skuurpapier. Daar is regtig bitter min werk op die belt sander gedoen en wat gedoen is, het hy self gedoen. Dinge is glad nie 100% nie, maar hy het die ontwerp en hout self gekies en gedoen. Dis nie 'n showpiece nie, maar ek dink as ons oor 5 jaar terugkyk, gaan daai eerste messe van ons, steeds 'n spesiale plek hê.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Aim small, miss small
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Maak jou eie mes
Welgedaan jongman! Ek sou erg trots wees op daai lem!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Trompie
- Hero Member

- Posts: 511
- Joined: Mon Oct 05, 2015 9:19 am
Re: Maak jou eie mes
Nee man daai is smart! Se vir hom baie geluk!Eugene wrote:Ek wil so bietjie spog. My seuntjie Xander, 12 jr oud, het my in die messe maak ding in. Hierdie is Xander se eerste mes. Hy het so 85% van die werk self gedoen en ek het net gehelp met die moeilike goed soos epoxy. Die hele lem is hoofsaaklik met die hand en ‘n hand vyl gedoen en toe met skuurpapier. Daar is regtig bitter min werk op die belt sander gedoen en wat gedoen is, het hy self gedoen. Dinge is glad nie 100% nie, maar hy het die ontwerp en hout self gekies en gedoen. Dis nie 'n showpiece nie, maar ek dink as ons oor 5 jaar terugkyk, gaan daai eerste messe van ons, steeds 'n spesiale plek hê.
Sent from my LM-G810 using Tapatalk
If it heard the shot, I wasn't aiming for it...
- Askari
- Hero Member

- Posts: 714
- Joined: Wed Sep 04, 2013 9:56 am
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2173
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: Maak jou eie mes
Xander het baie goed gedoen, Eugene. Welgedaan.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
- Trompie
- Hero Member

- Posts: 511
- Joined: Mon Oct 05, 2015 9:19 am
Re: Maak jou eie mes
Nog so enetjie. Vir ñ pel van my gemaak. 80crv2 wat ek gestonewash het.
Micarta handle met oranje g10 liners Sent from my LM-G810 using Tapatalk
Micarta handle met oranje g10 liners Sent from my LM-G810 using Tapatalk
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
If it heard the shot, I wasn't aiming for it...
-
ZKK
- Hero Member

- Posts: 625
- Joined: Mon Aug 20, 2012 5:42 pm
Re: Maak jou eie mes
Baie nice Julle.
Trompie waar het jy die staal gekry?
Trompie waar het jy die staal gekry?
- Trompie
- Hero Member

- Posts: 511
- Joined: Mon Oct 05, 2015 9:19 am
Re: Maak jou eie mes
Ek koop die 80crv2 by A&E forge.
Ettienne:+27 82 738 5089
Sent from my LM-G810 using Tapatalk
Ettienne:+27 82 738 5089
Sent from my LM-G810 using Tapatalk
If it heard the shot, I wasn't aiming for it...
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2173
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: Maak jou eie mes
Trompie, kan jy bietjie uitbrei oor die eienskappe van 80crv2?
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
- Trompie
- Hero Member

- Posts: 511
- Joined: Mon Oct 05, 2015 9:19 am
Re: Maak jou eie mes
https://youtu.be/gv3tVB0LAqU
Daar is link van torture test wat met 80crv2 gedoen is
Sent from my LM-G810 using Tapatalk
Daar is link van torture test wat met 80crv2 gedoen is
Sent from my LM-G810 using Tapatalk
If it heard the shot, I wasn't aiming for it...
- Trompie
- Hero Member

- Posts: 511
- Joined: Mon Oct 05, 2015 9:19 am
Re: Maak jou eie mes
Dis high carbon staal wat baie goeie edge retention het en baie tough is.
Hy polish baie mooi vir ouens wat van blink staal hou agv die vanadium. Dis "redelike" nuwe staal....maar bestaan al jare. Dis maar soos 5160 (Springsteel) op steroids.
52100 (ballbearingstaal) en 80crv2 glo ek is baie naby aan mekaar.
Ekt ñ sanmai competition chopper gemaak onlangs met 15n20 en 80crv2 core en ekt hele paar planke met hom deurgekap en hys nog baie skerp. Nie soos hy was nie maar nogsteeds baie meer as wat ek verwag het
Sent from my LM-G810 using Tapatalk
Hy polish baie mooi vir ouens wat van blink staal hou agv die vanadium. Dis "redelike" nuwe staal....maar bestaan al jare. Dis maar soos 5160 (Springsteel) op steroids.
52100 (ballbearingstaal) en 80crv2 glo ek is baie naby aan mekaar.
Ekt ñ sanmai competition chopper gemaak onlangs met 15n20 en 80crv2 core en ekt hele paar planke met hom deurgekap en hys nog baie skerp. Nie soos hy was nie maar nogsteeds baie meer as wat ek verwag het
Sent from my LM-G810 using Tapatalk
If it heard the shot, I wasn't aiming for it...