'n Omie kom op 'n Vrystaatse plaas aangery. Hy klop aan die deur en kleinboet maak oop.
"More, boetie. Is jou pa hier?"
"Nee, oom. Hy en ma is dorp toe"
"Is jou ouboet Gert dalk hier?"
"Nee, oom. Hy is op kosskool. Hy kom eers weer volgende naweek huis toe, maar kan ek oom dalk help?"
"Nee, man. Om die waarheid te se?, ek wil dringend met jou ouers praat. Jou broer Gert het my dogter Johannna swanger gemaak."
"Gits, oom, ek weet nie so mooi wat om vir oom te s? nie. Ek weet my pa vra R1 000 per dek vir die stoetbul en R500 vir die stoetram, maar ek weet regtig nie hoeveel hy oom vir Gert se werk gaan vra nie."
Als het n prys!!
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Als het n prys!!
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- WillemS
- Sr. Member

- Posts: 385
- Joined: Wed Sep 15, 2010 4:30 pm
Re: Als het n prys!!
Blok
Daai mannetjie het n kop vir besigheid, so in sy onkunde!!!
Willem
Daai mannetjie het n kop vir besigheid, so in sy onkunde!!!
Willem
- douw
- Hero Member

- Posts: 1830
- Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
Re: Als het n prys!!
HANG SEKER AF HOE GROOT IS SY ?"@#*@?
LIFE IS TRUELY GENEROUS TO THOSE WHO PURSUE THEIR DESTINY
- Dawid
- Hero Member

- Posts: 1079
- Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm
Re: Als het n prys!!
He he goeie een.
Soos die knapie wat deur sy pa gestuur word om by die Griek R10-00 se " wats wat" te koop ( hy moet net vra vir " wats wat" en die Griek sal weet) en oppad na die kafee sien hy n klein katjie in die pad, tel dit op en vat dit na die naaste huis, klop en n pragtige dame met net n nagkabaai maak die deur oop en voor die knapie kan praat skuif die kabaai oop en daar staan sy soos in ha geboortepakkie en die outjie vra so ewe....Wats daai en met die groot ogies kyk hy nogals en sy se "Wats wat?
My pa soek R 10-00 s`n asb tannie antwoord die mannetjie vinnig.

IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Als het n prys!!
Dawid ek sal my seun daai een moet leer.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"