Hoe lyk dit vir n springbok?
- Truvelloman
- Full Member

- Posts: 180
- Joined: Sun Jul 24, 2011 10:32 am
Hoe lyk dit vir n springbok?
Skat bietjie hierie perd.....
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
Danie01
- Hero Member

- Posts: 1591
- Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am
Re: Hoe lyk dit vir n springbok?
Sjoe dit n meneer, of altans sy horings! Waar het wie hom plategetrek?
Ek nie goed met skat nie, so sal eerder nie waag.
Groete
Danie
Ek nie goed met skat nie, so sal eerder nie waag.
Groete
Danie
- PITSMIT
- Hero Member

- Posts: 989
- Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am
Re: Hoe lyk dit vir n springbok?
16 en n half tot 17"
maar dis n bitter mooi stel horings
maar dis n bitter mooi stel horings
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
-
BUSH1
- Newbie

- Posts: 26
- Joined: Wed Apr 21, 2010 3:58 pm
Re: Hoe lyk dit vir n springbok?
its a hel of a thing 18.5 skat ek
- Truvelloman
- Full Member

- Posts: 180
- Joined: Sun Jul 24, 2011 10:32 am
Re: Hoe lyk dit vir n springbok?
raai nog, 18 1/2 is naby 
-
Francois Briedenhann
- Sr. Member

- Posts: 452
- Joined: Mon May 17, 2010 7:56 pm
-
BUSH1
- Newbie

- Posts: 26
- Joined: Wed Apr 21, 2010 3:58 pm
Re: Hoe lyk dit vir n springbok?
Charl ons kan seker nog so 1/2 duim by sit na 19 ?
Ek hoop die wenner kry ook kans op so ? bok
Ek hoop die wenner kry ook kans op so ? bok
- Truvelloman
- Full Member

- Posts: 180
- Joined: Sun Jul 24, 2011 10:32 am
Re: Hoe lyk dit vir n springbok?
19 1/4 is die regte mate
-
Francois Briedenhann
- Sr. Member

- Posts: 452
- Joined: Mon May 17, 2010 7:56 pm
Re: Hoe lyk dit vir n springbok?
Ai ek was amper reg!!!
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Hoe lyk dit vir n springbok?
Ek sien nie 'n perd nie?C.K. wrote: Skat bietjie hierie perd.....
Goed, beter, 6millimeter!
-
HUNTER
- Full Member

- Posts: 178
- Joined: Mon Oct 18, 2010 8:39 pm
Re: Hoe lyk dit vir n springbok?
Geno
Jy't te lank gewag voor jy kom kyk het die perd is al lankal weg.
Jy't te lank gewag voor jy kom kyk het die perd is al lankal weg.