Scope voorstelle vir 'n 357Mag
-
RevA
- Full Member

- Posts: 149
- Joined: Sun Feb 04, 2018 9:10 pm
Scope voorstelle vir 'n 357Mag
Goeie middag,
Ek wil graag hoor of iemand dalk 'n voorstel het vir 'n redelike teleskoop wat op 'n 357 Mag gemonteer kan word vir handwapen jag?
Ek wil graag hoor of iemand dalk 'n voorstel het vir 'n redelike teleskoop wat op 'n 357 Mag gemonteer kan word vir handwapen jag?
Groete Andreas
- 6.5x55 Howa M1500
Rossi 357 mag
Bsa Sportsman ten .22
22lr Burgo revolver
6.5 Creedmoor Howa
12 Boor Mossberg 500
-
ThinusS
- Sr. Member

- Posts: 317
- Joined: Sun Jul 17, 2011 10:00 am
Re: Scope voorstelle vir 'n 357Mag
'n .357 rewolwer is heel effektief op varke en klein tot medium grootte bokke maar dit is nie 'n langafstand jagwapen nie. Indien jou oë nog goed is probeer eers oopvisiere, indien jou oë nie meer lekker wil werk met die yster visiere nie kyk na 'n red dot sight met 'n 2 moa kol. Die tipe visiere werk baie goed tot op 50 meter (en selfs verder) wat, in my ondervinding, omtrent so vêr is as wat jy veilig met die .357 kan jag.
-
RevA
- Full Member

- Posts: 149
- Joined: Sun Feb 04, 2018 9:10 pm
Re: Scope voorstelle vir 'n 357Mag
Dankie. Ek gebruik dit huidiglik so, maar moet nou begin bril dra, so ek begin solank navorsing doen, voor dit nodig is...
Groete Andreas
- 6.5x55 Howa M1500
Rossi 357 mag
Bsa Sportsman ten .22
22lr Burgo revolver
6.5 Creedmoor Howa
12 Boor Mossberg 500
-
wlm
- Hero Member

- Posts: 2454
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Re: Scope voorstelle vir 'n 357Mag
Andreas
Ek het die geleentheid gehad om 'n Colt Anaconda (44 Mag) met 'n Leopold op te skiet. Teiken was mooi duidelik maar my gebewe het gepla. Ek reken dit sal nogal 'n leerkurwe wees om 'n teleskoop op 'n rewolwer gewoond te raak.
Ek het die geleentheid gehad om 'n Colt Anaconda (44 Mag) met 'n Leopold op te skiet. Teiken was mooi duidelik maar my gebewe het gepla. Ek reken dit sal nogal 'n leerkurwe wees om 'n teleskoop op 'n rewolwer gewoond te raak.
- swc-tr
- Hero Member

- Posts: 1518
- Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
Re: Scope voorstelle vir 'n 357Mag
Ruger Blackhawk .45 Colt met 2x Leupold EER.
Sent from my SM-G950F using Tapatalk

Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
"A fool with a tool, is still a fool."
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Scope voorstelle vir 'n 357Mag
[youtube]https://killedbypolice.net/handgun-scopes/[/youtube]
Weet net nie hoe beskikbaar is hierdie teleskope nie.
Weet net nie hoe beskikbaar is hierdie teleskope nie.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Louisdewet
- Full Member

- Posts: 182
- Joined: Wed Apr 29, 2020 7:19 pm
Re: Scope voorstelle vir 'n 357Mag
Ek sien hulle is nou uitverkoop maar dié manne het nog redelik onlangs voorraad gehad as ek reg onthou
https://shop.technopro.co.za/leupold-fx ... -5133.html
Mooibly
Sent from my iPhone using Tapatalk
https://shop.technopro.co.za/leupold-fx ... -5133.html
Mooibly
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Louisdewet
- Full Member

- Posts: 182
- Joined: Wed Apr 29, 2020 7:19 pm
Re: Scope voorstelle vir 'n 357Mag
Soos Bigfoot s’n
RUGER SUPER REDHAWK S/S 44MAG 9.5"BARREL
https://r.tapatalk.com/shareLink/topic? ... source=app
Sent from my iPhone using Tapatalk
RUGER SUPER REDHAWK S/S 44MAG 9.5"BARREL
https://r.tapatalk.com/shareLink/topic? ... source=app
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
THOMAST
- Hero Member

- Posts: 1892
- Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am
Re: Scope voorstelle vir 'n 357Mag
Schalk, is dit die Bisley weergawe/greep?swc-tr wrote: Fri Aug 07, 2020 10:13 pm Ruger Blackhawk .45 Colt met 2x Leupold EER.
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
- swc-tr
- Hero Member

- Posts: 1518
- Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
Re: Scope voorstelle vir 'n 357Mag
Net hy, jaTHOMAST wrote:Schalk, is dit die Bisley weergawe/greep?swc-tr wrote: Fri Aug 07, 2020 10:13 pm Ruger Blackhawk .45 Colt met 2x Leupold EER.
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
"A fool with a tool, is still a fool."
-
wlm
- Hero Member

- Posts: 2454
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Re: Scope voorstelle vir 'n 357Mag
Andreas
Kan ons jou draad gebruik om te hoor hoe monteer jy 'n teleskoop op 'n rewolwer?
Kan ons jou draad gebruik om te hoor hoe monteer jy 'n teleskoop op 'n rewolwer?
-
wlm
- Hero Member

- Posts: 2454
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Re: Scope voorstelle vir 'n 357Mag
Dubbel geplaas.
-
RevA
- Full Member

- Posts: 149
- Joined: Sun Feb 04, 2018 9:10 pm
Re: Scope voorstelle vir 'n 357Mag
welkom om tewlm wrote: Sat Aug 08, 2020 12:31 pm Andreas
Kan ons jou draad gebruik om te hoor hoe monteer jy 'n teleskoop op 'n rewolwer?
Groete Andreas
- 6.5x55 Howa M1500
Rossi 357 mag
Bsa Sportsman ten .22
22lr Burgo revolver
6.5 Creedmoor Howa
12 Boor Mossberg 500

