Mooi musiek
-
BenJacobs
- Hero Member

- Posts: 880
- Joined: Thu Aug 24, 2017 3:00 pm
Re: Mooi musiek
Die liedjie is bietjie voor my tyd, maar is seker een van die mooiste en my gunsteling liedjies ooit. Maak my sommer weer trots.
https://youtu.be/fYyGMNpmdGM
https://youtu.be/fYyGMNpmdGM
- Tiny Hunter
- Full Member

- Posts: 216
- Joined: Sat Nov 15, 2014 5:12 pm
Re: Mooi musiek
Paar van my gunstelinge...
Joy to the world - Three Dog Night
https://m.youtube.com/watch?v=kyI1OImD7ow
Sacrifice - Elton John
https://m.youtube.com/watch?v=NrLkTZrPZA4
Some Broken Hearts Never Mend - Don Williams
https://m.youtube.com/watch?v=Fi0vmnxM3ao
Cry To Me - The Staccatos
https://m.youtube.com/watch?v=-lxWQtmmJdE
Joy to the world - Three Dog Night
https://m.youtube.com/watch?v=kyI1OImD7ow
Sacrifice - Elton John
https://m.youtube.com/watch?v=NrLkTZrPZA4
Some Broken Hearts Never Mend - Don Williams
https://m.youtube.com/watch?v=Fi0vmnxM3ao
Cry To Me - The Staccatos
https://m.youtube.com/watch?v=-lxWQtmmJdE
-
Cbird
- Full Member

- Posts: 227
- Joined: Mon Mar 12, 2018 8:58 pm
Re: Mooi musiek
Diesel Dog wrote: Thu May 07, 2020 10:33 pm Ek deel graag die liedjies met julle.
https://youtu.be/-EOD8w-3Tz4
https://youtu.be/i97gA_gyO3w
https://youtu.be/QsLijnGKyFU
https://youtu.be/8ui9umU0C2g
https://youtu.be/cKiXmBbVN8Y
manchester orchestra - The Silence is net vir my ook n besonderse lied
-
Cbird
- Full Member

- Posts: 227
- Joined: Mon Mar 12, 2018 8:58 pm
Re: Mooi musiek
Hier is n paar wat ek geniet
John Paul Young - Yesterday’s Hero
https://youtu.be/KVSEiveFY7g
Brian Finch - Outalappies
https://youtu.be/R_1Voe5nSB4
Brian Finch - Oh Brother
https://youtu.be/B8kx2oQL4VM
Disturbed - Sound of Silence
https://youtu.be/u9Dg-g7t2l4
Lilly Among Clouds - Keep
https://youtu.be/jcFjSfazhqw
Florence and The Machine - No light No Light
https://youtu.be/4QwAkbL68c8
Bad Wolves - Zombie (van The Cranberries)
https://youtu.be/9XaS93WMRQQ
John Paul Young - Yesterday’s Hero
https://youtu.be/KVSEiveFY7g
Brian Finch - Outalappies
https://youtu.be/R_1Voe5nSB4
Brian Finch - Oh Brother
https://youtu.be/B8kx2oQL4VM
Disturbed - Sound of Silence
https://youtu.be/u9Dg-g7t2l4
Lilly Among Clouds - Keep
https://youtu.be/jcFjSfazhqw
Florence and The Machine - No light No Light
https://youtu.be/4QwAkbL68c8
Bad Wolves - Zombie (van The Cranberries)
https://youtu.be/9XaS93WMRQQ
- Plaashaas
- Hero Member

- Posts: 1018
- Joined: Thu May 22, 2014 7:38 pm
Re: Mooi musiek
As jy nou nie so ver was nie kon ons lekker saam gebraai het. Gooi net bietjie Spoegwolf in die mix.Knewel wrote: Sun May 10, 2020 1:26 pm Jan Blohm se Groen Trui, Breyten se Brief, Ruby, Jenny
Gian Groen se Vier Seisoene Kind
Theuns se Sal Jy Bly, Net Voor Die Storms Kom, Namibsroos, Roeper van my Hart
Afrikaans bly maar 'n mooi taal!
Groete
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7550
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Mooi musiek
DD
Ek is ook n groot fan van ou Van. Ons trouliedjie was Have I told you lately that I love you van hom. Baie mense ken hom nie eers nie en sal verbaas wees oor hoeveel great liedjies die man al uitgebring het. Moet bieg vir iemand wat nie drink nie is jou musiek smaak nie te versmaai nie...
Groetnis
Wouter
Ek is ook n groot fan van ou Van. Ons trouliedjie was Have I told you lately that I love you van hom. Baie mense ken hom nie eers nie en sal verbaas wees oor hoeveel great liedjies die man al uitgebring het. Moet bieg vir iemand wat nie drink nie is jou musiek smaak nie te versmaai nie...
Groetnis
Wouter
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2465
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Mooi musiek
Hoor hoor !Wouter Roets wrote: Fri Jul 17, 2020 11:37 am DD
......... jou musiek smaak nie te versmaai nie...
Groetnis
Wouter
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: Mooi musiek
[img]https://media1.tenor.com/images/5344963 ... d=11577909[/img]Toe ek nog bietjie wyn gevat het was ek maar n" heavy metal head banger"
DD
DD
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2465
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Mooi musiek
DD hulle se' mans (sommige
) is soos goeie wyn .....daar is dalk 'n klomp van ons (die rebelle) uit die 80's en dalk vroe 90's era, wat metal heads of Rock & Rollers was.
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
- tau
- Hero Member

- Posts: 3942
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Mooi musiek
Colter Wall , Imaginary Appalachia die hele album.
Foy Vance, Live in London. Die hele Album
Chris Stapleton - Traveller, die hele Album
julle kan my later bedank.
Foy Vance, Live in London. Die hele Album
Chris Stapleton - Traveller, die hele Album
julle kan my later bedank.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: Mooi musiek
It's Friday gotta poison my mind!
DD
https://youtu.be/py60E_EvlcY
https://youtu.be/-Jpl4D1kx3I
https://youtu.be/IuUDRU9-HRk
DD
https://youtu.be/py60E_EvlcY
https://youtu.be/-Jpl4D1kx3I
https://youtu.be/IuUDRU9-HRk
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2465
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Mooi musiek
Jis DD, om voor die bosveld TV te sit, en na van die goed in die agtergrond te luister, sal nodige voeding wees vir my sielDiesel Dog wrote: Fri Aug 07, 2020 11:16 pm It's Friday gotta poison my mind!
DD
https://youtu.be/py60E_EvlcY
https://youtu.be/-Jpl4D1kx3I
https://youtu.be/IuUDRU9-HRk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
-
Joe13
- Hero Member

- Posts: 704
- Joined: Sat May 16, 2015 10:41 am
Re: Mooi musiek
Ek het die draad oop gemaak, my vrou het my ure later kom soek. Dankie vir die lekker musiek manne.
Johann...
Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
-
BenJacobs
- Hero Member

- Posts: 880
- Joined: Thu Aug 24, 2017 3:00 pm
Re: Mooi musiek
Ek het vandag, Lorika Rauch se weergewa van "Lord of the dance" gehoor. Ek kry dit nie op YouTube nie, maar dis besonder mooi.
Groete Ben
Groete Ben
-
BenJacobs
- Hero Member

- Posts: 880
- Joined: Thu Aug 24, 2017 3:00 pm
Re: Mooi musiek
Die volgende maak my darem trots Afrikaner:
Die Bosveld
https://youtu.be/ef1KML-vPoo
Jou land
https://youtu.be/ep6jQWRdM0o
Voortrekker monument
https://youtu.be/G6-EFMkYG04
Groete Ben
Die Bosveld
https://youtu.be/ef1KML-vPoo
Jou land
https://youtu.be/ep6jQWRdM0o
Voortrekker monument
https://youtu.be/G6-EFMkYG04
Groete Ben
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
-
toxicsox
- Sr. Member

- Posts: 350
- Joined: Thu May 19, 2016 9:30 am
Re: Mooi musiek
[youtube]https://www.youtube.com/playlist?list=P ... Bs1wE1PLC7[/youtube]
Dink nie ek sal baie aanklank vind met my musiek playlist by die groep nie
Sluit in:
Joe Bonamassa
Budgie
Nick Cave
The Cult
Highly Suspect
Neil Young
Gary Moore
Soul Asylum etc.
Dink nie ek sal baie aanklank vind met my musiek playlist by die groep nie
Sluit in:
Joe Bonamassa
Budgie
Nick Cave
The Cult
Highly Suspect
Neil Young
Gary Moore
Soul Asylum etc.
-
toxicsox
- Sr. Member

- Posts: 350
- Joined: Thu May 19, 2016 9:30 am
Re: Mooi musiek
Ek het Beth Hart live gesien in Durban so 23 jaar terug :-)Diesel Dog wrote: Wed Sep 09, 2020 11:23 pm So bietjie Beth Hart unplugged, voor die lewe haar mak gemaak het.
https://youtu.be/QnIL8AKWRNQ
Toe het sy nog soos hier gelyk en seriously baie dwelms gebruik. Maar die pad wat die blues volg. Sy is absoluut fantasties.
[youtube]https://www.youtube.com/watch?v=uj_ujwPyQ-g[/youtube]
- Predator
- Sr. Member

- Posts: 354
- Joined: Wed Jan 30, 2013 5:41 pm
Re: Mooi musiek
Net toe ek dink ek is eensaam en aleen in hierdie wereld - ek is n groot Beth Hart aanhanger. Die dwelms het haar maar gekwes, maar sy lyk deesdae beter. Haar weergawe van Whole Lotta Love skop stof in Led Zeppelin se oë. Dis trouens die ringtone op my foon - as hy lui - vergeet ek soms om te antwoord - luister eers die musiektoxicsox wrote: Thu Sep 10, 2020 9:19 amEk het Beth Hart live gesien in Durban so 23 jaar terug :-)Diesel Dog wrote: Wed Sep 09, 2020 11:23 pm So bietjie Beth Hart unplugged, voor die lewe haar mak gemaak het.
https://youtu.be/QnIL8AKWRNQ
Toe het sy nog soos hier gelyk en seriously baie dwelms gebruik. Maar die pad wat die blues volg. Sy is absoluut fantasties.
[youtube]https://www.youtube.com/watch?v=uj_ujwPyQ-g[/youtube]
https://www.youtube.com/watch?v=jM6_wOCdD5I
My liefde vir die genre van Jazz en Blues kom eintlik van my kinders af. My dogter en seun het albei Jazz opleiding gehad - my dogter is n jazz/blues sangeres en my laaitie is n regte bad ass rock n roller - hy spesialiseer in baskitaar.
Nou is ek bly daar is nog aanhangers van die genres!
BERKELEY GEER
083-6423225
"LIVE BY THE SWORD,DIE BY THE SWORD"
083-6423225
"LIVE BY THE SWORD,DIE BY THE SWORD"
-
Dirk777
- Jr. Member

- Posts: 90
- Joined: Wed Dec 04, 2019 9:26 am
Re: Mooi musiek
BETH HEART BAND... wow trip down memory lane... ek dog ek is die enigste ou wat na daai musiek luiser.toxicsox wrote: Thu Sep 10, 2020 9:19 amEk het Beth Hart live gesien in Durban so 23 jaar terug :-)Diesel Dog wrote: Wed Sep 09, 2020 11:23 pm So bietjie Beth Hart unplugged, voor die lewe haar mak gemaak het.
https://youtu.be/QnIL8AKWRNQ
Toe het sy nog soos hier gelyk en seriously baie dwelms gebruik. Maar die pad wat die blues volg. Sy is absoluut fantasties.
[youtube]https://www.youtube.com/watch?v=uj_ujwPyQ-g[/youtube]
HOWA .300WM
GLOCK 23 EDC
Smith and Wesson 15-22
FN FAL 7.62 x 51
FAIR 12br O/U
MAGTEC 12br
Taurus .375 Mag
Smith & Wesson .38 Special
CZ 6.35
BSA .22 long
GLOCK 23 EDC
Smith and Wesson 15-22
FN FAL 7.62 x 51
FAIR 12br O/U
MAGTEC 12br
Taurus .375 Mag
Smith & Wesson .38 Special
CZ 6.35
BSA .22 long
- Predator
- Sr. Member

- Posts: 354
- Joined: Wed Jan 30, 2013 5:41 pm
Re: Mooi musiek
BERKELEY GEER
083-6423225
"LIVE BY THE SWORD,DIE BY THE SWORD"
083-6423225
"LIVE BY THE SWORD,DIE BY THE SWORD"