Plaaslike Induksie Anneal masjien
-
Yogi
- Full Member

- Posts: 220
- Joined: Wed Feb 08, 2012 8:59 am
Plaaslike Induksie Anneal masjien
Goeie dag almal.
Ek wil sommer die water toets. Ek beoog om 'n plaaslik vervaardigde induksie anneal masjien aanmekaar te sit.
Het al reeds 'n rowwe prototipe gemaak wat baie mooi werk. Moet nog net paar doppe by 'n vickers hardness test uitkry.
Masjien het ingeboude waterverkoeling, lugverkoeling asook eksterne doppie hoogte verstelling.
Hy het 'n outomatiese doppie 'detection' asook 'n doppie 'ejector' as hy klaar is. LCD skerm etc.
Wat sal die belangstelling wees. Wat sal 'n goeie bekostigbare prys wees? (Ek wil dit bekostigbaar probeer maak)
Groete

- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13574
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Plaaslike Induksie Anneal masjien
Yogi ek sal verseker belangstel maar oor wat n bekostigebare prys is weet ek ongelukkig nie
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2472
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: Plaaslike Induksie Anneal masjien
Sal belangstel as hy onder 10k kos.
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
-
Rasmus
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm
Re: Plaaslike Induksie Anneal masjien
Ek stem saam Nico. Ek weet nie wat kos die parte op so iets nie. Maar onder 10K kan werk, as mens nader aan 5 K kan kom gaan jy verkoop soos soetkoek!!
-
Ranger
- Hero Member

- Posts: 889
- Joined: Thu Aug 06, 2015 8:44 am
Re: Plaaslike Induksie Anneal masjien
Yes interested price dependent
Howa 30.06 / 6.5 Creedmoor / 223 Rem
Beretta 1301 Comp
Beretta SP1
CZ 457 .22LR
Mahely .22LR
Glock 19
Astra .22LR revolver
Beretta 1301 Comp
Beretta SP1
CZ 457 .22LR
Mahely .22LR
Glock 19
Astra .22LR revolver
-
Yogi
- Full Member

- Posts: 220
- Joined: Wed Feb 08, 2012 8:59 am
Re: Plaaslike Induksie Anneal masjien
Is nog besig met kostes maar hy moet onder 8k kos.
Maar dankie vir die terugvoer.
Maar dankie vir die terugvoer.
-
Rasmus
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm
Re: Plaaslike Induksie Anneal masjien
Ons hou styf duim vas!Yogi wrote: Wed Aug 05, 2020 2:53 pm Is nog besig met kostes maar hy moet onder 8k kos.
Maar dankie vir die terugvoer.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13574
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Plaaslike Induksie Anneal masjien
Dan kan jy my naam maar op sitYogi wrote: Wed Aug 05, 2020 2:53 pm Is nog besig met kostes maar hy moet onder 8k kos.
Maar dankie vir die terugvoer.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Jaco v Zyl
- Hero Member

- Posts: 729
- Joined: Wed Apr 01, 2015 4:39 pm
Re: Plaaslike Induksie Anneal masjien
Stem dan kan my naam ook opkom.
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2472
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: Plaaslike Induksie Anneal masjien
En myne!
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
- Smith223
- Sr. Member

- Posts: 345
- Joined: Tue May 01, 2018 6:39 pm
Re: Plaaslike Induksie Anneal masjien
Yogi jy het my net net voorgespring, ek is nog besig om my prototipe te toets en ontwikkel.
Ek dink nie almal besef hoe lekker die goedjies aneal nie, Ek het hier my 223 Winchester dope aneal dat hulle soos nuwe Lapua dope lyk en voel in die press.
Sal Vrydag die resultate op die skietban gaan toets.

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Anschutz 22LR
Howa 223 Rem
BRNO 243 Win
Howa 6.5 CR
Tikka 7mm RSAUM
Howa 223 Rem
BRNO 243 Win
Howa 6.5 CR
Tikka 7mm RSAUM
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3626
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Plaaslike Induksie Anneal masjien
Klaar lekker kompetisie
Kan net goed wees vir ons laaiers!
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
-
Yogi
- Full Member

- Posts: 220
- Joined: Wed Feb 08, 2012 8:59 am
Re: Plaaslike Induksie Anneal masjien
Ek werk nog so bietjie aan die meganika dat dit darem meer profesioneel vertoon.
Als word self ontwerp en vervaardig behalwe die PSU, so dit kan maklik aangepas word soos julle behoeftes verander.
As ek my eerste produksie model reg het sal die toetse begin. Is daar dalk iemand in Centurion/Pretoria wat dalk bereid wil wees om dalk die eenheid vir 'n week te gebruik, dan kan ek bietjie 'n buite opinie kry van wat ons moet verander en sommer sien wat als kan verkeerd/reg loop.
Ek skiet bietjie min die laaste tyd om genoeg doppe bymekaar te kry vir 'n lang lopie.

- Grenslyn
- Sr. Member

- Posts: 366
- Joined: Wed Apr 08, 2015 9:25 am
-
Yogi
- Full Member

- Posts: 220
- Joined: Wed Feb 08, 2012 8:59 am
Re: Plaaslike Induksie Anneal masjien
Wil graag 'n video plaas, maar die eerste een se handgemaakte meganika doen nie die eenheid 'justice' nie.
Wat ek kan sê is dat die eenheid darem bietjie fout deteksie doen(bv. doppie nie reg anneal nie) Die 'Auto' funksie werk lekker, amper so vinnig as jy kan doppies insit, doen hy automaties die hele proses sonder om enige knoppies te druk. Nogal interresant om te sien hoe die verskillende make se samestelling van die doppe verskil in die hele proses. Maar ek sal julle op hoogte hou.
Is daar dalk iewers bietjie Tempilac 750 beskikbaar. Wil net naastenby regkry voordat ek doppe stuur vir die 'Hardness test'
Wat ek kan sê is dat die eenheid darem bietjie fout deteksie doen(bv. doppie nie reg anneal nie) Die 'Auto' funksie werk lekker, amper so vinnig as jy kan doppies insit, doen hy automaties die hele proses sonder om enige knoppies te druk. Nogal interresant om te sien hoe die verskillende make se samestelling van die doppe verskil in die hele proses. Maar ek sal julle op hoogte hou.
Is daar dalk iewers bietjie Tempilac 750 beskikbaar. Wil net naastenby regkry voordat ek doppe stuur vir die 'Hardness test'
- Smith223
- Sr. Member

- Posts: 345
- Joined: Tue May 01, 2018 6:39 pm
Re: Plaaslike Induksie Anneal masjien
Klink werklik baie smart!Yogi wrote: Thu Aug 06, 2020 8:05 am Ek werk nog so bietjie aan die meganika dat dit darem meer profesioneel vertoon.
Als word self ontwerp en vervaardig behalwe die PSU, so dit kan maklik aangepas word soos julle behoeftes verander.
As ek my eerste produksie model reg het sal die toetse begin. Is daar dalk iemand in Centurion/Pretoria wat dalk bereid wil wees om dalk die eenheid vir 'n week te gebruik, dan kan ek bietjie 'n buite opinie kry van wat ons moet verander en sommer sien wat als kan verkeerd/reg loop.
Ek skiet bietjie min die laaste tyd om genoeg doppe bymekaar te kry vir 'n lang lopie.
Soos jy die produk beskryf klink dit daar is ‘n hele paar nuttige funksies.
Anschutz 22LR
Howa 223 Rem
BRNO 243 Win
Howa 6.5 CR
Tikka 7mm RSAUM
Howa 223 Rem
BRNO 243 Win
Howa 6.5 CR
Tikka 7mm RSAUM
- wolfie47
- Jr. Member

- Posts: 64
- Joined: Sun May 03, 2015 3:05 pm
Re: Plaaslike Induksie Anneal masjien
Sal ook belangstel as hy onder 8 gaan wees
Sent from my SM-G980F using Tapatalk
Sent from my SM-G980F using Tapatalk
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: Plaaslike Induksie Anneal masjien
Ek sal ook belangstel.Yogi wrote:Is nog besig met kostes maar hy moet onder 8k kos.
Maar dankie vir die terugvoer.
Sent from my iPhone using Tapatalk
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: Plaaslike Induksie Anneal masjien
Kan my naam dan versker opsit.jankraay wrote:Ek sal ook belangstel.Yogi wrote:Is nog besig met kostes maar hy moet onder 8k kos.
Maar dankie vir die terugvoer.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Jan Nel
- Full Member

- Posts: 225
- Joined: Mon Oct 17, 2011 9:48 am
Re: Plaaslike Induksie Anneal masjien
Ek sal ook belangstel, afhangend van prys
Groete
Groete
-
THOMAST
- Hero Member

- Posts: 1892
- Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am
Re: Plaaslike Induksie Anneal masjien
Yogi, gaan jou eenheid ook water verkoel wees?
En 'n voer meganisme, of moet jy doppe een vir een insit en uithaal?
En 'n voer meganisme, of moet jy doppe een vir een insit en uithaal?
-
Yogi
- Full Member

- Posts: 220
- Joined: Wed Feb 08, 2012 8:59 am
Re: Plaaslike Induksie Anneal masjien
Huidiglik een vir een insit.
Kan noggie aan meganies 'n goeie manier dink om doppe te voer nie.
Hy is waterverkoel, maar is als ingebou. Daar lê nog baie toetse voor maar ek is opgewonde oor die eenheid.
Maar baie dankie vir almal se terugvoer solank.

Hier is so paar fotos van die eerste eenheid.
Hy loop baie mooi en ek is in proses om dit saam met manne op die forum, hom deur sy passies te sit.
Konsekwentheid van die doppies wat uikom is baie goed.
Voorlopig lyk dit of hy vir nie meer as R8200 gaan verkoop nie.
Het nou al van 243 tot 300 winmag doppe getoets. So hulle pas mooi deur.
Ek sal enige terugvoer wardeer. Het 'n video vir die wat belangstel. Net te groot om op te laai.
Hier is so paar fotos van die eerste eenheid.
Hy loop baie mooi en ek is in proses om dit saam met manne op die forum, hom deur sy passies te sit.
Konsekwentheid van die doppies wat uikom is baie goed.
Voorlopig lyk dit of hy vir nie meer as R8200 gaan verkoop nie.
Het nou al van 243 tot 300 winmag doppe getoets. So hulle pas mooi deur.
Ek sal enige terugvoer wardeer. Het 'n video vir die wat belangstel. Net te groot om op te laai.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Smith223
- Sr. Member

- Posts: 345
- Joined: Tue May 01, 2018 6:39 pm
Re: Plaaslike Induksie Anneal masjien
Baie netjies, wel gedaan!Yogi wrote: Wed Sep 09, 2020 10:14 am Goeie dag almal.
Hier is so paar fotos van die eerste eenheid.
Hy loop baie mooi en ek is in proses om dit saam met manne op die forum, hom deur sy passies te sit.
Konsekwentheid van die doppies wat uikom is baie goed.
Voorlopig lyk dit of hy vir nie meer as R8200 gaan verkoop nie.
Het nou al van 243 tot 300 winmag doppe getoets. So hulle pas mooi deur.
Ek sal enige terugvoer wardeer. Het 'n video vir die wat belangstel. Net te groot om op te laai.
Anschutz 22LR
Howa 223 Rem
BRNO 243 Win
Howa 6.5 CR
Tikka 7mm RSAUM
Howa 223 Rem
BRNO 243 Win
Howa 6.5 CR
Tikka 7mm RSAUM
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2128
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: Plaaslike Induksie Anneal masjien
Baie netjies. Wil jy nie die video op youtube laai en dan die li k post nie? Di k dit gaan baie makliker wees as om 100de videos te WA?