Klein Rooibokkie
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1986
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Klein Rooibokkie
Ek was bevoorreg genoeg om die naweek die baie mooi rooibok te skiet, ek soek die outjie al vir n lang ruk.
Hy sal binnekort sy plek teen my muur kry.
Hy sal binnekort sy plek teen my muur kry.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Smith223
- Sr. Member

- Posts: 343
- Joined: Tue May 01, 2018 6:39 pm
Re: Klein Rooibokkie
Baie mooi bok! By wie het jy hom geskiet?
Anschutz 22LR
Howa 223 Rem
BRNO 243 Win
Howa 6.5 CR
Tikka 7mm RSAUM
Howa 223 Rem
BRNO 243 Win
Howa 6.5 CR
Tikka 7mm RSAUM
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1483
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: Klein Rooibokkie
Baie geluk jy soek nou al regtig lank na die outjie. Mooi gegooi!
Ryno hy het hier gejag.
Sent from my SM-A520F using Tapatalk
Ryno hy het hier gejag.
Sent from my SM-A520F using Tapatalk
-
Dimitri
- Hero Member

- Posts: 1015
- Joined: Tue May 22, 2012 4:39 pm
Re: Klein Rooibokkie
Congrats. Very nice impala.
Which route did you drive to Dwaalboom and were you stopped at all?
Which route did you drive to Dwaalboom and were you stopped at all?
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1986
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Klein Rooibokkie
Dankie Eduard, ja kyk ons het al lank en hard gesoek nou kom, fourth time lucky.Eduard Venter wrote: Mon Aug 03, 2020 9:07 am Baie geluk jy soek nou al regtig lank na die outjie. Mooi gegooi!
Ryno hy het hier gejag.
Sent from my SM-A520F using Tapatalk
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1986
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Klein Rooibokkie
Hi DimitriDimitri wrote: Mon Aug 03, 2020 10:43 am Congrats. Very nice impala.
Which route did you drive to Dwaalboom and were you stopped at all?
Took the N1 Bela Bela there and the N4 Rustenburg road on the way back.
Road block on N1 at the carousel but no one was stopped and one police van at the toll gates.
-
Dimitri
- Hero Member

- Posts: 1015
- Joined: Tue May 22, 2012 4:39 pm
Re: Klein Rooibokkie
Thanks. Good to hear there were no issues.sako 30-06 wrote: Mon Aug 03, 2020 11:51 amHi DimitriDimitri wrote: Mon Aug 03, 2020 10:43 am Congrats. Very nice impala.
Which route did you drive to Dwaalboom and were you stopped at all?
Took the N1 Bela Bela there and the N4 Rustenburg road on the way back.
Road block on N1 at the carousel but no one was stopped and one police van at the toll gates.
What did your ram measure?
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13524
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Klein Rooibokkie
Diep mooi rooibok daai!
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1986
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Klein Rooibokkie
Hi Dimitri
Hy was so 24 1/4.
Hy was so 24 1/4.
- Nico de Jager
- Hero Member

- Posts: 663
- Joined: Fri Mar 26, 2010 6:12 pm
Re: Klein Rooibokkie
Mooi bok!
-
Mellies
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Re: Klein Rooibokkie
Baie nice!!
Try net volgende jaar dan vir n grote.
Met n vleisie...
Try net volgende jaar dan vir n grote.
Met n vleisie...
-
Dimitri
- Hero Member

- Posts: 1015
- Joined: Tue May 22, 2012 4:39 pm
Re: Klein Rooibokkie
Hy's pragtig. Jy probeer al n ruk daardie spesefieke bok skiet so dit maak hom spesiaal. Dat hy n RW trofee van 24 1/4 is en dat hy so mooi vertoon met sy wye horings maak hom extra spesiaal.
Dwaalboom het mooi rooibokke. Ek het een van 25" met my boog gejag in daardie omgewing op my vriend se plaas. Maar ek het ook n monster van 27" gesien wat ek nie geskiet het nie (ek wou nie so mooi teel ram op my vriend se plaas skiet nie). Later daai jaar het iemand hom geskiet met n boog uit n hide. Dis hoe ek weet dat hy 27" gemeet het. Dit was die eerste bok dat daai man ooit geskiet het (hy het bietjie die jag ding probeer) en hy wou nie die cape of horings he nie!!
- Joubert778
- Newbie

- Posts: 46
- Joined: Thu May 26, 2016 3:44 pm
Re: Klein Rooibokkie
Geluk man dis n mooi bok !!
True nobility is not being superior to your fellow man, but rather being superior to your former self - Hemmingway
" There is no such thing as over-kill "
.308 win Tikka T3 Super Varmint
.243 Win Howa
.9 mm Para Browning Hi-Power
" There is no such thing as over-kill "
.308 win Tikka T3 Super Varmint
.243 Win Howa
.9 mm Para Browning Hi-Power
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7548
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Klein Rooibokkie
Baie geluk met n prag ram!
-
Willem Grobler
- Full Member

- Posts: 154
- Joined: Mon Jul 08, 2013 2:48 pm
Re: Klein Rooibokkie
Sako ek dwaal so effens af maar wil graag by julle Dwaalboomjagters en Eduard weet wat sal julle reken is n gemiddelde gewig vir rooibokramme in daardie omgewing? Ons het die jaar vir die eerste keer daar gejag en 3 volwasse ramme geskiet (20” & 2x22”) met n gemiddelde karkasgewig van net onder 33kg (ingeweeg by die slaghuis).
Met die goeie reënjaar en buitengewoon goeie veld middel Junie was ek so effens teleurgesteld in die gewig...
Met die goeie reënjaar en buitengewoon goeie veld middel Junie was ek so effens teleurgesteld in die gewig...
-
Dimitri
- Hero Member

- Posts: 1015
- Joined: Tue May 22, 2012 4:39 pm
Re: Klein Rooibokkie
The mature rams that I have shot there have weighed between 30 and 36 kg.
In 2018 I shot a ram that weighed 47kg (carcass only - skin off) after hanging for 4 or 5 days.
In 2018 I shot a ram that weighed 47kg (carcass only - skin off) after hanging for 4 or 5 days.
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5021
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Klein Rooibokkie
Willem, om een goeie jaar se reen te kry gaan verskil maak maar onthou daardie ramme was gebore en het gegroei in die maer jare. Om deesdae ramme te skiet in 40kg of bo 35kg is nie normaal nie.
3 jaar terug in Theunissen vrystaat het my broer 'n knykop ram geskiet wat 35kg uitgeslag het dit het my verbaas vir rooibok in daardie omgewing maar veld was mooi en die boer kyk na sy wildkamp se veld.
2 jaar teug het ek einde april mooi ram in Groblersdal area geskiet wat 41kg uitgeslag het en dit was die eerste eer in baie lang tyd wat ek rooibok gesien het in daardie gewigs klas. Weereens willd was mooi met min jag en oorbewyding.
Waar ek grootgeword in Ellisras en omgewing was die rooibokke nader aan die limpopo gewoonlik meer opndie haak. Daar het baie rooibokke maklik die 40kg gebreek maar dit was vroeë 90's na die kwaai droogte van 80's.
Dink gaan nog 2-3 jaar goeie reen kos om rooibokke weer in die groter gewig klas te kry.
3 jaar terug in Theunissen vrystaat het my broer 'n knykop ram geskiet wat 35kg uitgeslag het dit het my verbaas vir rooibok in daardie omgewing maar veld was mooi en die boer kyk na sy wildkamp se veld.
2 jaar teug het ek einde april mooi ram in Groblersdal area geskiet wat 41kg uitgeslag het en dit was die eerste eer in baie lang tyd wat ek rooibok gesien het in daardie gewigs klas. Weereens willd was mooi met min jag en oorbewyding.
Waar ek grootgeword in Ellisras en omgewing was die rooibokke nader aan die limpopo gewoonlik meer opndie haak. Daar het baie rooibokke maklik die 40kg gebreek maar dit was vroeë 90's na die kwaai droogte van 80's.
Dink gaan nog 2-3 jaar goeie reen kos om rooibokke weer in die groter gewig klas te kry.
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1483
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: Klein Rooibokkie
Willem ons gemiddelde gewig die jaar is seker so 32kg op volwasse ramme. Dis baie swak teenoor ons vorige jare wat dit selfs tot so 38+kg was. Ek dink die feit dat die jagseisoen agv die lockdown laat (na paartyd) begin het tesame met die vorige paar jaar se droogte speel 'n groot rol. Ons ooie slag egter die jaar so 26kg gemiddeld uit wat nie sleg is nie.
Laas jaar was ons swaarte ram 48kg, die jaar is dit meer as 10kg minder. Ek verstaan dit ook nie heeltemal nie.
Sent from my SM-A520F using Tapatalk
Laas jaar was ons swaarte ram 48kg, die jaar is dit meer as 10kg minder. Ek verstaan dit ook nie heeltemal nie.
Sent from my SM-A520F using Tapatalk
-
et1798162
- Newbie

- Posts: 2
- Joined: Mon Jan 27, 2020 11:02 am
Re: Klein Rooibokkie
Pragtige Koedoe daai....