More almal
Kan iemand dalk vir my se tot wanneer mag ons Vlakvarke jag in die Vrystaat, en het mens enige permit nodig daarvoor? Ek het op die Vrystaat Jag Proklamasie gekyk, maar ek sien niks van Vlakvarke nie.
Baie dankie
Groete
Chris
Vrystaat Vlakvark jag - van wanneer tot wanneer?
- Chris (vdB)
- Hero Member

- Posts: 741
- Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am
Vrystaat Vlakvark jag - van wanneer tot wanneer?
BRNO - ZKK600 - 30-06
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Vrystaat Vlakvark jag - van wanneer tot wanneer?
Vrystaat het een jaglisensie wat haar- en veerwild insluit. Vlakvarke dink ek was nie endemies aan die Vrystaat nie en hulle is nie bemind onder die mielieboere nie.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Chris (vdB)
- Hero Member

- Posts: 741
- Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am
Re: Vrystaat Vlakvark jag - van wanneer tot wanneer?
Baie dankie oom Marius, so ek kan darem nog in September varke gaan jag as ek nie die maand by hulle uit kom nie
BRNO - ZKK600 - 30-06
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Vrystaat Vlakvark jag - van wanneer tot wanneer?
Gewone jagseisoen is 1 April tot 30 September vir gewone wild op oop plase.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Chris (vdB)
- Hero Member

- Posts: 741
- Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am
Re: Vrystaat Vlakvark jag - van wanneer tot wanneer?
Baie dankie oom
Groete
Groete
BRNO - ZKK600 - 30-06
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm