Dis lekker om ouens soos smitstertjies en Alliwyn Van peregrine op speed dial te hê, manne wat ken en enige tyd help!veral as 'n mens nuut in die herlaai wêreld is, dan is dit 'n groot mate van rustigheid om die ervare manne te ken
Lekker dag verder vir julle
Cheers
Sent from my iPhone using Tapatalk
Herlaai
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Herlaai
Sit jou vrae hier op dan leer ons almal iets.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
JeanJag
- Newbie

- Posts: 18
- Joined: Thu Jul 11, 2019 3:01 pm
Re: Herlaai
Skuus man, ek kon my statement beter bewoord het, wat ek bedoel is, nie een spesifieke probleem nie, maar meer as ek oor iets wonder dan is dit lekker om te weet daar is manne wat ken en graag deel, my post was maar sommer net as 'n kompliment bedoel, ek sal verseker as iets spesifiek opduik, van die forum gebruik maak, dankietripodmvr wrote:Sit jou vrae hier op dan leer ons almal iets.
Sent from my iPhone using Tapatalk
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Herlaai
Dit is die probleem met woorde sonder lyftaal. My antwoord moes seker ook die woord "vrymoedigheid" in gehad het. Lees jy dit nou klink dit koud en klinies. Wees verseker dit was bedoel as hulp aan jou en ook ander wat nie weet nie.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
JeanJag
- Newbie

- Posts: 18
- Joined: Thu Jul 11, 2019 3:01 pm
Re: Herlaai
tripodmvr wrote:Dit is die probleem met woorde sonder lyftaal. My antwoord moes seker ook die woord "vrymoedigheid" in gehad het. Lees jy dit nou klink dit koud en klinies. Wees verseker dit was bedoel as hulp aan jou en ook ander wat nie weet nie.
ek dink ons is op dieselfde bladsy ou mater, lekker Maandag Sent from my iPhone using Tapatalk
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Herlaai
Jy het vergeet om Driepoot se naam ook by te sit. Hy maak 'n reuse verskil hier op die forum wat hulp en ondersteuning aanbetrefJeanJag wrote: Sun Aug 02, 2020 1:39 pm Dis lekker om ouens soos smitstertjies en Alliwyn Van peregrine op speed dial te hê, manne wat ken en enige tyd help!veral as 'n mens nuut in die herlaai wêreld is, dan is dit 'n groot mate van rustigheid om die ervare manne te ken
Lekker dag verder vir julle
Cheers
Sent from my iPhone using Tapatalk

