Lisensies
-
Carlc
- Sr. Member

- Posts: 271
- Joined: Tue Nov 15, 2016 7:40 am
Re: Lisensies
Eish dankie Andre. Ek wag vir n lisensie wat al 20 maart goedgekeur is. Sal maar net moet vasbyt en langer wag.
- HunterB
- Sr. Member

- Posts: 342
- Joined: Fri May 15, 2015 12:05 pm
Re: Lisensies
More almal,
Ek het op n FB post gesien dat daar weer van Woensdag af geprint word. Weet iemand of dit waar is? Al is dit waar sal hulle seker n jaar vat om deur die Backlot te werk....
Ek het op n FB post gesien dat daar weer van Woensdag af geprint word. Weet iemand of dit waar is? Al is dit waar sal hulle seker n jaar vat om deur die Backlot te werk....
CZ p10c 9mm P
Catma O/U 12ga
Astra .22lr pistool
BRNO .22lr
Savage MSR Recon AR 223
Tikka 223 ackley
Ruger American gen 2 223
Howa custom 6mm BRA
Howa custom 6.5x55 swede
Musgrave K98 7x57 mauser
Howa varminter 308win
CZ 9.3x62
Catma O/U 12ga
Astra .22lr pistool
BRNO .22lr
Savage MSR Recon AR 223
Tikka 223 ackley
Ruger American gen 2 223
Howa custom 6mm BRA
Howa custom 6.5x55 swede
Musgrave K98 7x57 mauser
Howa varminter 308win
CZ 9.3x62
- 30-0Kwes
- Full Member

- Posts: 136
- Joined: Wed Nov 21, 2012 10:06 am
Re: Lisensies
Hi ouens.
Ekt Januarie my pistool se renewal in gedien op tyd, binne die 90 dae. My lisensie het verval einde April. Was Vrydag by DFO en dit wys dit dit nog besig is om an te werk.
Mag ek nog my pistool dra nou in die tyd of gaan ek moeilikheid kry?
Dankie en groete vir almal

- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2326
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: Lisensies
Dagse
Jy het bewys van hernuwing wat ingedien is, dus sal daar nie n probleem wees nie.
Jy het bewys van hernuwing wat ingedien is, dus sal daar nie n probleem wees nie.
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
- 30-0Kwes
- Full Member

- Posts: 136
- Joined: Wed Nov 21, 2012 10:06 am
Re: Lisensies
Ek het. Het die sms met die reference number op my foon en ook die kwitansie.
Dankie
Dankie
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5133
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Lisensies
My lisensie is einde Januarie ingegee.
16 Junie goedgekeur.
Vandag kaartjie gaan optel.
16 Junie goedgekeur.
Vandag kaartjie gaan optel.
- Francoisv
- Hero Member

- Posts: 1615
- Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm
Re: Lisensies
Ek sit op 96 dae vir .22 Anschutz lisensie. Dit is die lankste ooit.
2 daughters. Plenty guns.
2 daughters. Plenty guns.
Francois Vogel
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2128
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: Lisensies
Ek trek op 120 dae as my wiskunde reg is
-
BenJacobs
- Hero Member

- Posts: 880
- Joined: Thu Aug 24, 2017 3:00 pm
Re: Lisensies
Ek het 2 November 2019 ingehandig, 16 Julie is hulle goed gekeur en nou wag ek vir die kaartjies
- Francoisv
- Hero Member

- Posts: 1615
- Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm
Re: Lisensies
Download 'Where' s my App'Malan123 wrote:Ek trek op 120 dae as my wiskunde reg is
2 daughters. Plenty guns.
Francois Vogel
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2128
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: Lisensies
Ek het, maar hy gee my nie die hoeveelheid dae nieFrancoisv wrote: Thu Jul 30, 2020 12:12 pmDownload 'Where' s my App'Malan123 wrote:Ek trek op 120 dae as my wiskunde reg is
2 daughters. Plenty guns.
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2128
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: Lisensies
Het hom weer install en hy se nou 122 working days
- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1618
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: Lisensies
Ek het, maar hy gee my nie die hoeveelheid dae nie[/quote]Malan123 wrote:
As jy inhandigingsdatum ingesit het, behoort hy dae te gee

Edit: Sien joune werk nou
Sent from my SM-G973F using Tapatalk
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Lisensies
Ek het my hernuwing op 18 Junie 2020 in gegee vir 4 wapens. Die lisensie verval 26 Julie. Maandag 27 Julie, 'n SMS gekry met al 4 wat hernu is. Nou wag ek net vir die wit kaartjie.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Lisensies
Gladnie 90 dae voor die tyd nie??? Wat het dit jou gekos???Carl wrote: Thu Jul 30, 2020 2:37 pm Ek het my hernuwing op 18 Junie 2020 in gegee vir 4 wapens. Die lisensie verval 26 Julie. Maandag 27 Julie, 'n SMS gekry met al 4 wat hernu is. Nou wag ek net vir die wit kaartjie.
Laat ons daai resep kry. Dit sal baie manne help!!
-
Lamtjop
- Hero Member

- Posts: 828
- Joined: Mon Apr 12, 2010 1:49 pm
Re: Lisensies
Middag almal, verwerk SAPS al nuwe vuurwapen aansoeke, maw nuwe geweer by handelaar gekoop? Mooi loop
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5023
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Lisensies
Ek was Dinsdag by my DFO in Garsfontein die vrou voor my in tou het haar hernuwing vir een wapen 8 Junie ingegee sy het haar kaartjie 28 Julie opgetel ek kon dit nie glo nie dog SAP stuur verkeerde SMS aan haar.
-
Willem Grobler
- Full Member

- Posts: 154
- Joined: Mon Jul 08, 2013 2:48 pm
Re: Lisensies
12 Des 2019 ingedien, 20 Maart goedgekeur, vandag lisensie gaan afhaal...
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Lisensies
Oom niks. Soos oom bewus is was die DFO gesluit vir 'n ruk vir alle aansoeke. Dit is toe later reggestel. Toe is die SAPS kantoor toe. Daar was geen datums en beperking oor wanneer die papier werk ingehandig is nie. Die vereiste was om dit intehandig voor die lisensie verval.PWV wrote: Thu Jul 30, 2020 3:50 pm Gladnie 90 dae voor die tyd nie??? Wat het dit jou gekos???
Laat ons daai resep kry. Dit sal baie manne help!!
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- Viking
- Hero Member

- Posts: 871
- Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm
Re: Lisensies
Ek het 2 wapens hernu op 28 Jun 2019.
Goedgekeur op 11 Mrt 2020
Vandag SMS gekry die kaartjies kan afgehaal word
13 Maande vir hernuwing is nie sleg nie!!
Goedgekeur op 11 Mrt 2020
Vandag SMS gekry die kaartjies kan afgehaal word
13 Maande vir hernuwing is nie sleg nie!!
" My idea of gun control is using BOTH hands!"
-
OosKaapJagter
- Hero Member

- Posts: 958
- Joined: Thu Jul 07, 2016 9:14 pm
Re: Lisensies
M.b.t die hernuwingsaansoek kort voordat die lisensies verval: Die Vuurwapenwet bepaal jy moet die aansoek minstens 90 dae voor die tyd inhandig (ook so bevestig deur die Grondwet Hof). Lees artikel 24: https://www.saps.gov.za/resource_centre ... of2000.pdf
Die DFO kan dus weier om laat aansoeke te ontvang, maar sommiges (o.a. myne) aanvaar dit nog as die lisensie egter nog nie verval het nie. Moet egter nie in die posisie beland dat jy van die DFO se welwillendheid afhanklik is nie. Net so kan iemand by die Sentrale Wapenregister dalk net besluit die aansoek was laat en besluit om dit nie te verwerk nie of dit dalk afkeur.

Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2173
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: Lisensies
Die 26ste Mei is die lisensie goedgekeur vir 'n 303 waarvoor ek aansoek gedoen het op die 17de Desember laasjaar. Sederdien is daar geen beweging met die druk van die lisensie nie. Elke keer as ek navraag doen se die persoon by die DFO kantoor dat die kaartjie nog nie eens gedruk is nie.
Gister het ek dit reggekry om 'n "Tydelike gagtiging om 'n vuurwapen te besit" bekom. Dit is geldig vir een jaar. Nou kan ek die geweer bietjie vat vir 'n toetslopie op die skietbaan...
Gister het ek dit reggekry om 'n "Tydelike gagtiging om 'n vuurwapen te besit" bekom. Dit is geldig vir een jaar. Nou kan ek die geweer bietjie vat vir 'n toetslopie op die skietbaan...
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
-
BenJacobs
- Hero Member

- Posts: 880
- Joined: Thu Aug 24, 2017 3:00 pm
Re: Lisensies
Dag sê oom.Johan Nel wrote: Thu Jul 30, 2020 6:07 pm Die 26ste Mei is die lisensie goedgekeur vir 'n 303 waarvoor ek aansoek gedoen het op die 17de Desember laasjaar. Sederdien is daar geen beweging met die druk van die lisensie nie. Elke keer as ek navraag doen se die persoon by die DFO kantoor dat die kaartjie nog nie eens gedruk is nie.
Gister het ek dit reggekry om 'n "Tydelike gagtiging om 'n vuurwapen te besit" bekom. Dit is geldig vir een jaar. Nou kan ek die geweer bietjie vat vir 'n toetslopie op die skietbaan...![]()
Hoe kry mens so 'n ding? My 243 is goedgekeur, maar ek wag nog vir kaart. Ek wil egter oor 'n naweek of 2 'n paar bobbejane gaan skiet. Hoe gaan mens te werk?
Groete Ben
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Lisensies
My geval het net te make met die CV19 grendeltyd, beslis nie met die normal stand van sake nie. As iets weer normaal gaan word in die land.OosKaapJagter wrote: Thu Jul 30, 2020 5:36 pm Net so kan iemand by die Sentrale Wapenregister dalk net besluit die aansoek was laat en besluit om dit nie te verwerk nie of dit dalk afkeur.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2173
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: Lisensies
Ben, jy sald at jou DFO jou moet adviseer wie dit uitreik. Ek is verwys na 'n betrokke offisier in ons dorp wat dit doen. Ek het die man gaan sien en hy het dit uitgereik. Die feit dat die transaksie privaat was en die geweer reeds in my besit was (stoor permit) het dit blykbaar maklik gemaak om die tydelike magtiging uit te reik.BenJacobs wrote: Thu Jul 30, 2020 6:20 pmDag sê oom.Johan Nel wrote: Thu Jul 30, 2020 6:07 pm Die 26ste Mei is die lisensie goedgekeur vir 'n 303 waarvoor ek aansoek gedoen het op die 17de Desember laasjaar. Sederdien is daar geen beweging met die druk van die lisensie nie. Elke keer as ek navraag doen se die persoon by die DFO kantoor dat die kaartjie nog nie eens gedruk is nie.