Loop vervanging

Post Reply
Conna Howa
Full Member
Full Member
Posts: 195
Joined: Tue Aug 08, 2017 10:21 pm

Loop vervanging

Post by Conna Howa »

Goeie dag almal

As ek die loop op my howa 6.5x55 wil vervang met een van daardie accu gun se match lope, wat sal die prosedure wees? Koop ek die loop met die serial nommer op, gee form in by SAPS om loop te lisensieër en as loop goed gekeur word, kan ek dan die loop op die geweer sit of is daar ander stappe wat gevolg moet word?
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3527
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: Loop vervanging

Post by Armand Steenkamp »

My aanbeveling is vat jou hele geweer na Accu gun toe en laat hulle die proses vir jou hanteer. Kan dalk net heel makliker wees as wat man self probeer. Ek vervang nlu my 6.5x55Ackley howa se loop ook.
Post Reply