Goeie dag, hoop dit gaan goed, lees al paar jaar lank op die forum en al baie geleer maar nooit aangemeld nie.
Ek bly op Marken, so 70km vanaf Ellisras. Probeer so veel as moontlik in die veld kom, jag met geweer en boog. Gunsteling geweer is my 375 Ruger , Ruger m77 wat op my pa se naam is.
Hoop om nog baie te leer!
Reed van Zyl (18)
Nuwe lid
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5022
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Nuwe lid
Baie Welkom, neem aan jy ken CF Ackerman en Data Strydom goed van jou geweste hulle was saam my op skool.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Nuwe lid
Welkom, mooi wereld daar by jou. Het 'n paar jaar op Mooimeisiesfontein gejag. Paar draaie daar by die ko-op en die mall gemaak. Sal jou later vra oor kennise op die dorp.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- 375Ruger
- Newbie

- Posts: 10
- Joined: Tue Oct 03, 2017 8:26 pm
Re: Nuwe lid
Dankie oom het al vir CF ontmoetFrederik wrote:Baie Welkom, neem aan jy ken CF Ackerman en Data Strydom goed van jou geweste hulle was saam my op skool.
Sent from my SM-N960F using Tapatalk
- 375Ruger
- Newbie

- Posts: 10
- Joined: Tue Oct 03, 2017 8:26 pm
Re: Nuwe lid
Dankie oom sal interesant weestripodmvr wrote:Welkom, mooi wereld daar by jou. Het 'n paar jaar op Mooimeisiesfontein gejag. Paar draaie daar by die ko-op en die mall gemaak. Sal jou later vra oor kennise op die dorp.
Sent from my SM-N960F using Tapatalk
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Nuwe lid
Welkom, 375Ruger!!!
Geniet it hier!!
Geniet it hier!!


