Silencer
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1986
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Silencer
Ek het n Terminator silencer op my .243, weet iemand dalk wat die skroefdraad is?
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2126
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: Silencer
Hang af van die dikte van loop. As dit metric is, is dun lope gewoonlik m14x1 en duk lope m18x1, maar om te meet is om te weet
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1986
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Silencer
Dankie Malan.Malan123 wrote: Thu Jul 16, 2020 4:41 pm Hang af van die dikte van loop. As dit metric is, is dun lope gewoonlik m14x1 en duk lope m18x1, maar om te meet is om te weet
Dis n dunloop, so ek dink dis M14x1.
Maar sal sommer meet.
Die help darem
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2126
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: Silencer
Plesier. Die 14 is die dikte en die 1mm is die pitch. Party dunlope word 13mm gesny en ek het al selfs 13.5mm gesien. Watse geweer is dit?
- Blitzzz
- Hero Member

- Posts: 572
- Joined: Thu Feb 02, 2017 2:46 pm
Re: Silencer
My Terminator silencer op my dunloop is n M14x1
Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
Tikka 6.5 Creedmoor
Brno 7 x 57 Mauser
Howa 243 AI
Brno 7 x 57 Mauser
Howa 243 AI
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1986
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Silencer
Dis n ou sako forester.Malan123 wrote: Thu Jul 16, 2020 5:35 pm Plesier. Die 14 is die dikte en die 1mm is die pitch. Party dunlope word 13mm gesny en ek het al selfs 13.5mm gesien. Watse geweer is dit?
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2126
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: Silencer
Dit behoort m14x1 te wees
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1986
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Silencer
Ek het gemeet net om seker te wees en jy is reg dit is M14x1.
Baie dankie.
