16 duim slotaksie jag wapen
-
ettiene.xtremetr
- Jr. Member

- Posts: 91
- Joined: Sat Sep 10, 2016 7:41 am
16 duim slotaksie jag wapen
Hi. Soek raad. Wil n klein 16" loop bakkie geweer maak. Verkieslik van n tweedehandse geweer. Soek manne se kommentaar oor kaliber keuse asook loop lengte verhouding.
Tot dusver sal dit onder n 6.5 val. Gedink aan grendel tog advies sal meer vertel.
Sent from my LYA-L09 using Tapatalk
Tot dusver sal dit onder n 6.5 val. Gedink aan grendel tog advies sal meer vertel.
Sent from my LYA-L09 using Tapatalk
-
Blink Stefaans
- Sr. Member

- Posts: 382
- Joined: Sun Apr 01, 2018 2:40 pm
Re: 16 duim slotaksie jag wapen
nou nie 6.5 nie, maar ek dink 303 gaan vir jou die goedkoopste uitwerk
Brno 223 Ackley Improved
Sako Forester L579 308
Brno 8mm-06
Glock19 G5
Sako Forester L579 308
Brno 8mm-06
Glock19 G5
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2140
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: 16 duim slotaksie jag wapen
Etienne, dit klink na n gawe projek.
Kan jy vir ons ekstra inligting gee, asb?
Bv:
Wat is jou doel met die bakkiegeweer? Jakkalse en blou-ape tot op 150m, of waterbokke en blouwildebeeste tot op 250m?
Is jy beperk tot kopskote, of lyfskote ook?
Kan jy herlaai, of is jy beperk tot winkelpatrone?
Begroting?
Daar is heelparty boere wat goed regkom met n 223, ander verkies weer n swaarder kaliber.
Kan jy vir ons ekstra inligting gee, asb?
Bv:
Wat is jou doel met die bakkiegeweer? Jakkalse en blou-ape tot op 150m, of waterbokke en blouwildebeeste tot op 250m?
Is jy beperk tot kopskote, of lyfskote ook?
Kan jy herlaai, of is jy beperk tot winkelpatrone?
Begroting?
Daar is heelparty boere wat goed regkom met n 223, ander verkies weer n swaarder kaliber.
-
ettiene.xtremetr
- Jr. Member

- Posts: 91
- Joined: Sat Sep 10, 2016 7:41 am
Re: 16 duim slotaksie jag wapen
Hi.
Kleiner kaliber as 308. Akuraat tot se 200m. Wild onder blesbok asook ongrdiertes. Kopskoot verkieslik maar indien ek moet dan lyfskoot. Herlaai is nie n issue nie. Huidige dies en doppe sluit in 6.5x55 sweed, 22-250.
Budget sal seker so 10 000 wees. Dis alleenlik geweer koste natuurlik.
Sent from my LYA-L09 using Tapatalk
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 16 duim slotaksie jag wapen
7mm TCU
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 16 duim slotaksie jag wapen
Met 120gr Sierra en S321 = 2430vps.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Lamtjop
- Hero Member

- Posts: 826
- Joined: Mon Apr 12, 2010 1:49 pm
Re: 16 duim slotaksie jag wapen
Cz 527 in 223 of 7.62x39 as jy hulle ooit in SA kry. Met die klein kort aksie van CZ527 kan jy dalk die loop langer hou.
- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Re: 16 duim slotaksie jag wapen
Ek het so CZ 7.62x39 in 527 model. Vrek lekker geweertjie. Laasweek n rooihartbees bul op 120m omgedop met hom.
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
-
Lapua
- Sr. Member

- Posts: 482
- Joined: Wed May 03, 2017 7:26 am
Re: 16 duim slotaksie jag wapen
Nie om die post te hijack nie, maar weet uncle Tripod waar n reamer is vir n 7 TCU? Ek dink dit sal n baie goeie kort loop roer maak as daar n reamer beskikbaar is.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 16 duim slotaksie jag wapen
Daardie was 'n klip in die bos. Dit moes die denkrigtings verbreed. Die Grendel, 7.62x39 en selfs die nuwe 6mm ARC is almal seker iets om aan te dink. Sestien duim vereis egter ander kriteria - 18-20 duim is seker makliker om na te kyk. Die 223 is ook bruikbaar - kort aksie en nog redelik oomph met swaarder koeëls. (1 tot 7 loop)
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2140
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: 16 duim slotaksie jag wapen
Watter nadele het die 6.5x55? Dalk nog een met n kort loop?
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: 16 duim slotaksie jag wapen
Het dadelik aan hierdie kaliber gedink. Francois daar in Nam het mos 'n Kideo gebou destyds? Dink dit was in 7.62x39?Smitstertjies wrote: Tue Jul 14, 2020 12:11 pm Ek het so CZ 7.62x39 in 527 model. Vrek lekker geweertjie. Laasweek n rooihartbees bul op 120m omgedop met hom.
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7548
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: 16 duim slotaksie jag wapen
Manne
Ek het dit op die ander draad ook genoem, maar as jy na n kaliber kyk om in n 16 duim geweer te gebruik moet jy na rondtes kyk wat in AR platform gewere gebruik word. Kalibers wat met meduim/stadig en stadig verbrandende poeier werk is glad nie idiaal vir hierdie aplikasie nie. Rondtes wat met vinnig en meduim vinnig verbrandende poeier werk is meer geskik.
Groetnis
Wouter