.375 H&H 300gr Barnes TSX

Anything regarding this program here/alles rakende die program hier.
Post Reply
J le Roux
Hero Member
Hero Member
Posts: 1111
Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am

.375 H&H 300gr Barnes TSX

Post by J le Roux »

Ek wil graag bg laai met S355 en wil graag noord van 2400ft/s bereik.

Hier is my geweer se gegewens:

Kaliber ------------.375 H&H, DWM Mauser M98
Koeel --------------Barnes TSX
Koeel gewig ---------300gr
Maak Dop -----------Hornady
H2O dop -----------6.2gram
Slagdop -------------CCI Magnum LRP no.250
TPL -------------91mm
Magasyn kas Lengte ----------93m
Loop Lengte --------26 duim
Kruit ---------S355 010 03 2014

Met 64gr S355 begin lading en Chrony 5m van die loop het ek gekry:
2221
2233
2198 fps

Laat weet gerus indien ek iets vergeet het.

Ek waardeer jul hulp.
Groete
Johan le Roux
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: .375 H&H 300gr Barnes TSX

Post by tripodmvr »

Hierdie S355 lyk eerder na S385 as ek na die brandtempo kyk. Hoe seker was jy oor die spoed verkry? Naby aan 12 uur gemeet met die son hoog in die lug?

Die eerste node bo 2400vps dui op 'n lading van 70,5gr. Spoed 2445vps op chrony. Al is dit 'n groot dop is die toename baie groot. Ek sou kyk wat 68gr met so 2 skote doen. Soos druk toeneem, neem spoed ook toe en soms is daar 'n turbo effek. Vir 68gr word 2360vps bereken. Indien daar nie snaakse hoër spoed bereik word nie sal ek dan eers kyk na die 70,5gr lading.

Die dop sal ook redelik vol wees. Dit is 95,83gr volgens jou gram inligting van 6.2.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
J le Roux
Hero Member
Hero Member
Posts: 1111
Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am

Re: .375 H&H 300gr Barnes TSX

Post by J le Roux »

Ek maak so Marius, dankie.

Ek het so 11h00 geskiet, maar sal ook kyk na 'n nuwe battery.
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
J le Roux
Hero Member
Hero Member
Posts: 1111
Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am

Re: .375 H&H 300gr Barnes TSX

Post by J le Roux »

Weereens Dankie Marius

Die resultte is soos volg':

68gr S355
2336
2345

70.5gr S355
2430
2441
2421

Ek het sommer op die 50m opestel, maar was heel tevrede met die groepering.
20200711_164555_compress83.jpg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by J le Roux on Sun Jul 12, 2020 7:09 am, edited 1 time in total.
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
User avatar
Lategan1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2943
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am

Re: .375 H&H 300gr Barnes TSX

Post by Lategan1 »

Môre Johan.

Bevestig net of 70.5gr met S365 korrek is?

Gesprek en jou 68gr was oor S355.

Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)
J le Roux
Hero Member
Hero Member
Posts: 1111
Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am

Re: .375 H&H 300gr Barnes TSX

Post by J le Roux »

Sjoe, dit was S355. Ek het dit reggemaak, dankie Lategan. Vet vingers op die selfoon...
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: .375 H&H 300gr Barnes TSX

Post by tripodmvr »

Met die 70,5gr lading bereken QL dat 70,9gr moet sorg vir 2445vps op die chrony. Daardie groepie lyk asof dit reeds in die nodeband val.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Alwin
Hero Member
Hero Member
Posts: 1873
Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm

Re: .375 H&H 300gr Barnes TSX

Post by Alwin »

Ek het 'n klompie van die oorspronklike Barnes X 300gn koeëls gelaai. My aksie en magasyn laat 95mm TPL toe, dus sal my landings nie juis van nut wees nie. Wat ek wel moet noem is dat ek en van my vriende ondervind het dat die 300gn X soms tuimel na impak. Ja, die buffels is dood, maar die wondkanaal was nie reguit nie. Volgende keer sal ek eerder die 270gn weergawe (of ekwivalent) gebruik. Uit 'n 1:12" groefdraai loop penetreer hulle reguit en diep in buffels, al tref dit been by die ingaan-kant.
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: .375 H&H 300gr Barnes TSX

Post by tripodmvr »

Kennis van my het verklaar dat hy ook die 270TSX verkies en selfs al olifantkoeie daarmee in Zim gejag het - kopskote ingesluit.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Post Reply