Goeidag
Ek het gister die perd opgesaal om Somchem-pistoolkruit hier in die Kaap te kry. Ongelukkig geen sukses.
Wat gebruik julle as alternatief, wat ons wel redelik gemaklik in SA kry?
Ek laai vir 'n CZ75B, 9mm met Frontier 124gr.
Ek sal enige terugvoer waardeer. (Of self die naam van daai klein winkeltjie wat nog MP200 het!)
Mooi dag
Pieter
Somchem alternatief
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Somchem alternatief
Lovex (KK Gunshop) kan per koerier kry vanaf Jhb.
Hodgon of IMR
Norma
Vihtavuori
Hodgon of IMR
Norma
Vihtavuori
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
OosKaapJagter
- Hero Member

- Posts: 956
- Joined: Thu Jul 07, 2016 9:14 pm
Re: Somchem alternatief
S221 is dalk nog beskikbaar by sommige winkels. Jy kan selfs S121 gebruik vir 'n 9mm.
Hier is 'n aanbeveling van 'n winkel in Pretoria (basies Vihtavuori N330 of Hodgden titegroup): https://www.shootingstuff.co.za/default ... e%20online.
Ek kry egter die indruk dat pistoolkruit, selfs die ingevoerdes, tans skaars is.

- Reloader422
- Jr. Member

- Posts: 53
- Joined: Fri May 22, 2020 3:35 pm
Re: Somchem alternatief
Baie dankie vir al die terugvoer. Het nogal gekyk na 'n Norma opsie, omdat ek dit reeds gebruik vir lang gewere.
Net nie seker watter een. Kry nie verwysing op hul webwerf na pistoolkruit en die R-1 waarvan ek lees is in lyn met S121 en dalk bietjie vinnig na my sin?
Daardie Shooting Stuff artikel gee egter twee mooi alternatiewe en sal nou die soektog voortsit.
Dankie weer.

- airhunter
- Hero Member

- Posts: 545
- Joined: Sun Apr 30, 2017 6:44 pm
Re: Somchem alternatief
Reloader
Jammer ek val in jou pap.
Ek sit met Titegroup en 147gr Frontiers maar waar kry mens data vir Frontier se CMJ?
Skuus wou nie highjack
Jammer ek val in jou pap.
Ek sit met Titegroup en 147gr Frontiers maar waar kry mens data vir Frontier se CMJ?
Skuus wou nie highjack
The trouble ain't that there is too many fools, but that the lightning ain't distributed right.
Mark Twain
Mark Twain
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Somchem alternatief
Hier is data vir 147 XTP
Bullet Weight147 GR. HDY XTP
Starting Loads
Maximum Loads
Manufacturer
Powder
Bullet Diam.
C.O.L.
Grs.
Vel. (ft/s)
Pressure
Grs.
Vel. (ft/s)
Pressure
Hodgdon
Titegroup
.355"
1.100"
3.2
855
22,500 CUP
3.6
929
27,500 CUP
Bullet Weight147 GR. HDY XTP
Starting Loads
Maximum Loads
Manufacturer
Powder
Bullet Diam.
C.O.L.
Grs.
Vel. (ft/s)
Pressure
Grs.
Vel. (ft/s)
Pressure
Hodgdon
Titegroup
.355"
1.100"
3.2
855
22,500 CUP
3.6
929
27,500 CUP
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- airhunter
- Hero Member

- Posts: 545
- Joined: Sun Apr 30, 2017 6:44 pm
Re: Somchem alternatief
Dankie Oom Driepoot
The trouble ain't that there is too many fools, but that the lightning ain't distributed right.
Mark Twain
Mark Twain
- Reloader422
- Jr. Member

- Posts: 53
- Joined: Fri May 22, 2020 3:35 pm
Re: Somchem alternatief
Ha - toevallig ook vandag 'n blik/botteltjie Titegroup opgespoor. Laaste een byvdie winkel.
Gaan ook vir my Lovex D032 laat koerier van daar bo. Heelwat goedkoper en hopelik moeite werd.....
Gaan ook vir my Lovex D032 laat koerier van daar bo. Heelwat goedkoper en hopelik moeite werd.....