Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
bullseye wrote: Sun Jun 07, 2020 8:31 am
Sal jou app op iphone kan werk in toekoms
Groete
Bullseye
Ek het ongelukkig nie rekening as developer by Apple nie - het iemand gehad wat moontlik vir my sou oplaai daar maar het nog niks verder gehoor nie...
So ongelukkig vir nou net Android..