nou is ek Raadop!!!
- goodstuff
- Full Member

- Posts: 123
- Joined: Sun Oct 05, 2014 4:34 pm
Re: nou is ek Raadop!!!
Wonderlike nuus!
.308 Howa 24" Bull Barrel
Boyds Pepper Laminated Stock
Burris Eliminator
Silent Hunter Silencer
Boyds Pepper Laminated Stock
Burris Eliminator
Silent Hunter Silencer
-
Balljoint
- Jr. Member

- Posts: 93
- Joined: Sun May 08, 2016 9:54 am
Re: nou is ek Raadop!!!
Die 15e September 2013 het Alec om raad gevra.
Twee JAAR en agt maande later en die man is agter tralies.
Die reg vat sy tyd, maar die wiel draai…
Het dieselfde ding oorgekom na ek iemand geld geleen het, SES jaar later is sy uit die tronk en het sy my begin afbetaal. Al my geld insluitende rente en regskostes terug gekry.
Met ander was ek nie so gelukkig nie…

Last edited by Balljoint on Thu Jun 02, 2016 2:03 pm, edited 1 time in total.
- Jake1
- Hero Member

- Posts: 2358
- Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Re: nou is ek Raadop!!!
Ek het hom gewaarsku....., ek het gehoor hoe huil hulle babatjie wat hy moet oppas op die agtergrond. Dis hartseer, hy wou nie luister nie, maar die mense om hom kry ek baie jammer.
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."
-
Swys14
- Hero Member

- Posts: 1045
- Joined: Fri May 27, 2011 5:26 pm
Re: nou is ek Raadop!!!
Dis nou al meer as 4 jaar later. Lyk vir my ou Jas was bitter besig gewees en het nie net jagters omgekrap nie. Lees die stukkie hieronder - Aug 2019 so redelik onlangs.
https://www.suidkaapforum.com/News/Arti ... 1908280936
https://www.suidkaapforum.com/News/Arti ... 1908280936
-
Zuku
- Sr. Member

- Posts: 299
- Joined: Mon May 29, 2017 7:28 pm
Re: nou is ek Raadop!!!
In vandag se tyd vertrou ek liewerste n Dominee met n geweer onder die arm as n Dominee met n Bybel onder die arm
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: nou is ek Raadop!!!
Ds Jaap, lyk my jy is veilig !!!!!! 
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2139
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: nou is ek Raadop!!!
Zuku, sulke woorde breek my moed! Dit is altyd weer seer en swaar as my kollega's n hartseer spoor agter hulle los. As die man n fout gemaak het is dit een saak; as hy ongelowig en/of moedswillig is, is sy ewige voorland soms jou enigste troos.Zuku wrote: Thu Jul 02, 2020 3:38 pm In vandag se tyd vertrou ek liewerste n Dominee met n geweer onder die arm as n Dominee met n Bybel onder die arm
Kontak my gerus, ek sal help as ek kan.
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: nou is ek Raadop!!!
Die draad het bitjie verander! ek moet sê: Ds J het my bitterlik goed gehelp met geloof hervestiging! in vandag se lewe moet jy die bybel onder die een arm hê en 'n geweer onder die ander!
Ek het die voorreg hier om net weer vir Jake te sê BAIE DANKIE, en ook aan almal op jaracal BAIE DANKIE dis lank terug maar voel soos gister, ons het gelukkig 'n lekker jag gehad danksy die plaas eienaar! als het goed uitgedraai vir my met die forum se hulp!
Beste forum wat bestaan! 'n forum met waardes!
Ek het die voorreg hier om net weer vir Jake te sê BAIE DANKIE, en ook aan almal op jaracal BAIE DANKIE dis lank terug maar voel soos gister, ons het gelukkig 'n lekker jag gehad danksy die plaas eienaar! als het goed uitgedraai vir my met die forum se hulp!
Beste forum wat bestaan! 'n forum met waardes!
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: nou is ek Raadop!!!
ek het nooit die foto van die silver springbok ooi geplaas nie, hier is dit nou vir die wat wil sien dis al foto van die bok geneem.
onthou asb., die bok het niks met oorspronklike probleem gehad nie.
onthou asb., die bok het niks met oorspronklike probleem gehad nie.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
Zuku
- Sr. Member

- Posts: 299
- Joined: Mon May 29, 2017 7:28 pm
Re: nou is ek Raadop!!!
Ds J. Ek het geposteer tong in die kies. Noudat ons op die Ds onderwerp is. My eie Ds wat ons getrou het, het mos maar ook vir my gelieg daar voor in die kerk. Die man en die vrou sal trou en die twee sal een wees. Wel, vandag is ons al nege saam met die kleinkinders.Ds J wrote: Thu Jul 02, 2020 4:05 pm Dit is altyd weer seer en swaar as my kollega's n hartseer spoor agter hulle los.
PS. kyk jou inbox
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2139
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: nou is ek Raadop!!!
Bwahaha! Netjies. En nee, hy het daardie keer nie gelieg nie. Jy moes die kleinskrif gelees hetZuku wrote: Thu Jul 02, 2020 10:39 pmDs J. Ek het geposteer tong in die kies. Noudat ons op die Ds onderwerp is. My eie Ds wat ons getrou het, het mos maar ook vir my gelieg daar voor in die kerk. Die man en die vrou sal trou en die twee sal een wees. Wel, vandag is ons al nege saam met die kleinkinders.Ds J wrote: Thu Jul 02, 2020 4:05 pm Dit is altyd weer seer en swaar as my kollega's n hartseer spoor agter hulle los.
PS. kyk jou inbox
- JurieW
- Full Member

- Posts: 129
- Joined: Wed Apr 19, 2017 1:18 pm
Re: nou is ek Raadop!!!
Wel dis nou vir jou goeie nuus, baie dankie
Ek het ook destyds skool geld betaal aan uwe Jas Jacobs, maar nou ja ek het geleer.
Ek is wel bly om te sien die wiel het gedraai en geregtigheid sal hopenlik seevier.
Ek het ook destyds skool geld betaal aan uwe Jas Jacobs, maar nou ja ek het geleer.
Ek is wel bly om te sien die wiel het gedraai en geregtigheid sal hopenlik seevier.
12ga ELG
.223 BRNO
.30-06 Tikka T3 Supervarmint
.223 BRNO
.30-06 Tikka T3 Supervarmint
-
Swys14
- Hero Member

- Posts: 1045
- Joined: Fri May 27, 2011 5:26 pm
Re: nou is ek Raadop!!!
ou Jas (Johannes Jochemus Jacobs) se mannewalis sedert sy streke in 2013 het 'n groter en meer intens geword. Die man is 'n psigopaat en hoort net op een plek. Ek heg 'n paar stories aan vir die wat belangstel. As daar nog enige iemand is wat deur die man ingedoen was, ooit, "please contact IRS by emailing investigations@irsa.co.za or call 0861 911 IRS (477) during office hours or send a WhatsApp to 0794442666. Anonymous reports can also be made at www.irs.africa
https://iol.co.za/capeargus/news/2022-0 ... -millions/
https://www.facebook.com/share/p/1J9MGsuzR3/
Hy sit tans en verskyn 22 Julie weer in die hof...ek dink die klagstaat is baie lank!
https://iol.co.za/capeargus/news/2022-0 ... -millions/
https://www.facebook.com/share/p/1J9MGsuzR3/
Hy sit tans en verskyn 22 Julie weer in die hof...ek dink die klagstaat is baie lank!