Nosler Ballistic Tip Hunting
-
obasch
- Hero Member

- Posts: 723
- Joined: Mon Feb 20, 2012 6:20 am
Nosler Ballistic Tip Hunting
Die ouens met ondervinding met Nosler Ballistic Tip koeëls in 308 (150gr) gee asseblief 'n opinie oor die verrigting daarvan as jagkoeël?
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Nosler Ballistic Tip Hunting
Ek gebuik al lank nie 180gr, sy mantel is bietjie dikker as die 150gr.
Kan wel nie kla nie, het nog geen probleme gehad nie.
Het al Eland geskiet en vleisskade was minimaal maar die skade aan die longe was baie goed gewees, eland het net 50m gegaan na die skoot.
Kon wel nie koeel herwin nie, het regdeur eland geskiet op 220m.

Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7553
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Nosler Ballistic Tip Hunting
Obasch
Gebruik die 150gr in my een seun se 7-08 en 165gr in my ander seun se 308 en is heel tevrede. Oudste het met die 308 die laaste trippe n groot blouwildebees bul op die blad geskiet en daai koeel het pragrig deurgevlieg. Persoonlik dink ek die 165gr is die beter keuse met die 308. Spoed in die omgewing van 2600ft/sek is n lekker kombinasie met die spesifieke koeel.
Groetnis
Wouter

- BeesBreet
- Hero Member

- Posts: 1649
- Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Re: Nosler Ballistic Tip Hunting
Het hom in my 30-06 gebruik, baie met hom geskiet insluitend Eland. Kan maar gebruik, is n sagter koeël maar hy werk mooi
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Mellies
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Re: Nosler Ballistic Tip Hunting
Obasch,
Ek gebruik die nosler bts in n klompie kalibers. O.a. die 150gr in n 308 @ 2730 voete. Van rooibok tot eland al suksesvol gejag met hulle. Teen die 308 se matige spoed is vleisskade ook nie n probleem nie.
Ek dink die nosler bt is so twee clicks ‘harder’ as n paar ander brands se gewone koele.
Met n vleisie...

Riebeeker
- Hero Member

- Posts: 603
- Joined: Fri Oct 25, 2013 10:28 am
Re: Nosler Ballistic Tip Hunting
Ek gebruik nou al vyf jaar die Nosler BT in 150gr in my 308. Ek is baie tevrede en het die punte gebruik op Springbokke, Blesbokke, Rooi Hartebeeste en Gemsbokke. Verskeidenheid van blad, nek en kopskote.
Remington 700 .308 SPS, Remington 700 .260 en Remington 700 .223 VSF
- tau
- Hero Member

- Posts: 3946
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Nosler Ballistic Tip Hunting
Die mees onderskatte koeël wat mens kry. Hy werk baie beter as wat Nosler hom adverteer voor. Ek het baie lank die 7mm 150gr BT HUNTING in my 7mmRM geskiet en die mense het gegril vir dit. Dit was al geweer wat ek gehad het en ek het meer Springbokke as enige ander bokke geskiet (ek weet dit is overkill). Ek het baie Gemsbokke gejag en baie wat ander mense gewond het met hulle doodgeskiet. Ek het selfs 3 Elande almal eenskoot dood geskiet met hulle. Die grootste was 'n RW bul wat 385kg uitgeslag het.
NEEE ek skiet nie meer Elande met hulle in die lyf nie, op daardie stadium was dit al wat ek gehad het. En ja daar is beter werklike kortafstand bosveld koeëls vir vleisskade en as jy baie snaakse hoeke gaan skiet. As jy wel in die vlaktes of 100M + gaan skiet is hulle tops.
Jy moet wel weet jy skiet 'n Ballistic Tip en op groter bokke gaan skote op die swaar skouer been baie skade maak en dalk nie penetreer deur die been nie, maar die bok gaan baie swaar gewond wees. So 4 vingers agter Gemsbok, Kudu en BWB se voorbeen en jy kry die koeël onder die anderkantse vel. Hart en longe in vlarde en net twee gaaitjie in ribbes. Minimale vleiskade net si bietjie ribbes wat jy weggooi. Hy het gewoonlik so 40% gewig oor met die gatkant van die koeël wat nog heel is en al die energie in die bok se lyf in. Hulle reageer baie konstant in my ondervinding. Ek het geskuif na langer swaarder koeëls (SST en ELDX) en dit voel my hulle reageer meer wisselvallig as die ou Ballistic tips.

Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- tau
- Hero Member

- Posts: 3946
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Nosler Ballistic Tip Hunting

Links na regs.
1. 162gr Hornady SST -groot Gemsbok Bul-
2. Nosler Ballistic tip 150gr -Eland Koei- 60m 78gr behou
3. Nosler Ballistic Tip 150gr - BWB koei - 150m
4. Barnes 150gr Ttsx - Eland Bul- 100m - 144gr

Al die bokke is dood na die skoot.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7991
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Nosler Ballistic Tip Hunting
Ek het op n stadium ook bietjie gesels met mense hieroor en almal wat die BT Hunting gebruik was eens daaroor dat hy beter presteer as wat mens sou dink. Ek kry toe maar vir my van die 180gr BT en skiet n Eland met my 308. Ek was baie tevrede met die werkverrigting.
Sent from my SM-G955F using Tapatalk
Sent from my SM-G955F using Tapatalk
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: Nosler Ballistic Tip Hunting
John wanneer sit jy jou BT tattoo op?
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2111
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: Nosler Ballistic Tip Hunting
So links bo die 270 eenjankraay wrote: Tue Jun 30, 2020 11:47 am John wanneer sit jy jou BT tattoo op?
Sent from my iPhone using Tapatalk
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
- tau
- Hero Member

- Posts: 3946
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Nosler Ballistic Tip Hunting
jankraay wrote: Tue Jun 30, 2020 11:47 am John wanneer sit jy jou BT tattoo op?
Sent from my iPhone using Tapatalk
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: Nosler Ballistic Tip Hunting
tau wrote:jankraay wrote: Tue Jun 30, 2020 11:47 am John wanneer sit jy jou BT tattoo op?
Sent from my iPhone using TapatalkAs jy so swak soos ek skiet, het jy al die hulp van die koeël nodig. Maar ja Ballistic tip, Ruger en Nikon so langs mekaar.Ek is bewus van my lewens keuses en ek en my familie is gemaklik daarmee

Sent from my iPhone using Tapatalk
-
obasch
- Hero Member

- Posts: 723
- Joined: Mon Feb 20, 2012 6:20 am
Re: Nosler Ballistic Tip Hunting
Dankie ouens,
My ondervinding daarmee op springbok en blesbok die afgelope drie seisoene (@ 2683fps) is ook so.
Kommentaar deur een baie ervare jagter en herlaaier in ons groep op verlede week se springbokjag was ".... dis mos nie eintlik 'n jagkoeël nie .....". Ek het heftig van hom verskil.
In 'n 250 Savage (100gr Nosler BT @ 2850fps) het ek ook net puik resultate gehad op dieselfde spesies.
My ondervinding daarmee op springbok en blesbok die afgelope drie seisoene (@ 2683fps) is ook so.
Kommentaar deur een baie ervare jagter en herlaaier in ons groep op verlede week se springbokjag was ".... dis mos nie eintlik 'n jagkoeël nie .....". Ek het heftig van hom verskil.
In 'n 250 Savage (100gr Nosler BT @ 2850fps) het ek ook net puik resultate gehad op dieselfde spesies.
- tau
- Hero Member

- Posts: 3946
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Nosler Ballistic Tip Hunting

My Pa het Vrydag die BWB geskiet op 320m net bietjie bloed op een rib.
7mm Rem Mag Nosler Ballistic Tip 150 gr. Nee wat hulle is altyd beteoubaar.
Ek is besig om hom te werk, masr dink die BWB gaan 130kg + wees ek weeg stukke soos ek hom werk. Boude is 22 kg elk.
EDIT: 143kg op die einde van die dag geweeg
Last edited by tau on Wed Jul 15, 2020 7:17 am, edited 1 time in total.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Nosler Ballistic Tip Hunting
Oscar hulle werk baie mooi. Ek skiet bosvarke met die 150gr oor voer uit my Tikka CTR met 20” loop teen so 2750 fps. Ek het al n paar ander bokke met hulle ook geskiet, en hoewel die kern en mantel soms skei, is vleisskade steeds min.
Safari het hulle so 2 jaar terug in emmers van 500 verkoop teen net oor R2-00 stuk, wat dit natuurlik soveel meer die moeite werd gemaak het.
Safari het hulle so 2 jaar terug in emmers van 500 verkoop teen net oor R2-00 stuk, wat dit natuurlik soveel meer die moeite werd gemaak het.
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44