Gemsbok Jag prys per bok
-
Blink Stefaans
- Sr. Member

- Posts: 382
- Joined: Sun Apr 01, 2018 2:40 pm
Re: Gemsbok Jag prys per bok
laas jaar saam n vriend gaan jag in Nylstroom
Eerste keer wat hy sy nuwe 6.5 Swede in die bos gehad het.
wild was skaars en hier 99 loop ons n gemsbok bul raak. hy vra die ph wat die ding kos. die man het nog nie eers klaar gese R9500 nie toe loop die skoot. hy was baie trots tot hy op die haak gehang het.
dit was n ou bul en het 53kg geslag....eina
Eerste keer wat hy sy nuwe 6.5 Swede in die bos gehad het.
wild was skaars en hier 99 loop ons n gemsbok bul raak. hy vra die ph wat die ding kos. die man het nog nie eers klaar gese R9500 nie toe loop die skoot. hy was baie trots tot hy op die haak gehang het.
dit was n ou bul en het 53kg geslag....eina
Brno 223 Ackley Improved
Sako Forester L579 308
Brno 8mm-06
Glock19 G5
Sako Forester L579 308
Brno 8mm-06
Glock19 G5
-
Basjan123
- Sr. Member

- Posts: 448
- Joined: Fri May 06, 2016 1:06 pm
Re: Gemsbok Jag prys per bok
Ons is 'n jaggroep van 10 man , wat so 60 bokke gesoek het, ons het rond gevra (ok nie baie moeite gedoen nie) het toe op bitter goeie pryse afgekom vir dagfooie en slaap fooie , maar die wild Springbok en Ribbok was vaste pryse wat die kg pryse amper R 50/kg uitgewerk het. Boer wou nie onderhandel om per kg te vra vir sy bokke nie , sy goeie reg, en ons het die jag nie vas gemaak nie...........as jy die vinnige som maak is dit verlies van R 12500 slegs vir dagfooie , en amper R 30 000 aan die wild gem gewig van 17kg en R 35 per kg wat ons bereid was om te betaal.........
- Louisdewet
- Full Member

- Posts: 181
- Joined: Wed Apr 29, 2020 7:19 pm
Re: Gemsbok Jag prys per bok
Ons het laasnaweek in die Noordkaap gaan jag. Betaal R35/kg met vel aan en die gemsbokke het tussen 85 en 112kg geweeg.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13527
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Gemsbok Jag prys per bok
Baie manne het al n groot gemsbok wat so alleen staan in die Kalahari geskiet en hoe nader hulle ry hoe meer besef die man hy gaan daai groot gemsbok somer self agter op die bakkie kan gooiBlink Stefaans wrote: Wed Jun 24, 2020 9:32 am laas jaar saam n vriend gaan jag in Nylstroom
Eerste keer wat hy sy nuwe 6.5 Swede in die bos gehad het.
wild was skaars en hier 99 loop ons n gemsbok bul raak. hy vra die ph wat die ding kos. die man het nog nie eers klaar gese R9500 nie toe loop die skoot. hy was baie trots tot hy op die haak gehang het.
dit was n ou bul en het 53kg geslag....eina
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Re: Gemsbok Jag prys per bok
Ek het darem al self so 60 kg outjie in die Kalahari geskiet. Die boer het hom n Gho-koppie genoem en gese hy sal hom vat ek kan nog een skiet.
- Plaashaas
- Hero Member

- Posts: 1018
- Joined: Thu May 22, 2014 7:38 pm
Re: Gemsbok Jag prys per bok
Feite! Mens skiet nooit n gemsbok of waterbok koei wat alleen staan nieCapt. Oblivious wrote: Thu Jun 25, 2020 10:22 amBaie manne het al n groot gemsbok wat so alleen staan in die Kalahari geskiet en hoe nader hulle ry hoe meer besef die man hy gaan daai groot gemsbok somer self agter op die bakkie kan gooiBlink Stefaans wrote: Wed Jun 24, 2020 9:32 am laas jaar saam n vriend gaan jag in Nylstroom
Eerste keer wat hy sy nuwe 6.5 Swede in die bos gehad het.
wild was skaars en hier 99 loop ons n gemsbok bul raak. hy vra die ph wat die ding kos. die man het nog nie eers klaar gese R9500 nie toe loop die skoot. hy was baie trots tot hy op die haak gehang het.
dit was n ou bul en het 53kg geslag....eina
- tau
- Hero Member

- Posts: 3942
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Gemsbok Jag prys per bok
En hom skiet jy sommer so kopskoot op 300m en eers is dit net vreugde...tot jy by hom stop.Capt. Oblivious wrote: Thu Jun 25, 2020 10:22 amBaie manne het al n groot gemsbok wat so alleen staan in die Kalahari geskiet en hoe nader hulle ry hoe meer besef die man hy gaan daai groot gemsbok somer self agter op die bakkie kan gooiBlink Stefaans wrote: Wed Jun 24, 2020 9:32 am laas jaar saam n vriend gaan jag in Nylstroom
Eerste keer wat hy sy nuwe 6.5 Swede in die bos gehad het.
wild was skaars en hier 99 loop ons n gemsbok bul raak. hy vra die ph wat die ding kos. die man het nog nie eers klaar gese R9500 nie toe loop die skoot. hy was baie trots tot hy op die haak gehang het.
dit was n ou bul en het 53kg geslag....eina
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- Louisdewet
- Full Member

- Posts: 181
- Joined: Wed Apr 29, 2020 7:19 pm
Re: Gemsbok Jag prys per bok
Hy het geweet hoe lekker daai Gho-koppie se vleis gaan wees dat hy so maklik nog een aanbiedLouis Kriel wrote:Ek het darem al self so 60 kg outjie in die Kalahari geskiet. Die boer het hom n Gho-koppie genoem en gese hy sal hom vat ek kan nog een skiet.
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
dehacked
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Mon Jan 20, 2014 10:04 am
Re: Gemsbok Jag prys per bok
Ek lag nou so lekker. So 'n paar jaar terug is ek, my broer en nog 'n paar manne plaas toe vir die naweek. Saterdag oggend ry ons na 'n pannetjie om bietjie te gaan skiet. Net voor die pan staan 'n Springbok agter 'n bos. Lyk soos 'n ooi en my broer laat loop. Daar aangekom is hy die rekord houer van die kleinste bok ooit geskiet. Ek het darem een aand sy rekord verbeter maar ons praat liewers nie daarvan nie. As kind onthou ek ook 'n geval met 'n koedoe op my oupa se plaas. Daar is net een maal 'n jaar koedoe gejag en in die spesifieke jaar het dinge maar moeilik gegaan. Die aand is ons uit vir roofdiere en ry in 'n trop koedoes vas. 'n Oom van my skiet toe 'n koei. 2 pap wiele later is ons by die koedoe, nie eers 100m verder, net om te sien dit is 'n jong vul. Hy het toe op 'n ou miershoop gestaan...Louisdewet wrote:Hy het geweet hoe lekker daai Gho-koppie se vleis gaan wees dat hy so maklik nog een aanbiedLouis Kriel wrote:Ek het darem al self so 60 kg outjie in die Kalahari geskiet. Die boer het hom n Gho-koppie genoem en gese hy sal hom vat ek kan nog een skiet.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Rem 700 .270 Win
LE No4 Mk1/2 .303
CZ 527 .223 Rem
Star 9mm P
LE No4 Mk1/2 .303
CZ 527 .223 Rem
Star 9mm P
-
Kolhasie
- Hero Member

- Posts: 547
- Joined: Fri Jul 04, 2014 1:29 pm
Re: Gemsbok Jag prys per bok
R4000 hier by ons
-
Draegan
- Full Member

- Posts: 231
- Joined: Thu May 10, 2018 7:19 am
Re: Gemsbok Jag prys per bok
Dieselfde het my al oorgekom, maar met 'n rooibok. Ons het in die bos gejag en die bos was maar baie ruig. Die boer het oopgekap weerskante van sy lyndrade, en toe ons op so strook afkom sien ek 'n rooibok langs die lyndraad staan met sy skouers gelyk met die draad. Ek dog toe hier's 'n lekker ene en laat loop... Ook 'n lammetjie van 'n miershoop af geskiet. My pa het my gespot en gesê ek het hom van sy ma se tiet afgeskiet.dehacked wrote: Thu Jun 25, 2020 7:32 pm Ek lag nou so lekker. So 'n paar jaar terug is ek, my broer en nog 'n paar manne plaas toe vir die naweek. Saterdag oggend ry ons na 'n pannetjie om bietjie te gaan skiet. Net voor die pan staan 'n Springbok agter 'n bos. Lyk soos 'n ooi en my broer laat loop. Daar aangekom is hy die rekord houer van die kleinste bok ooit geskiet. Ek het darem een aand sy rekord verbeter maar ons praat liewers nie daarvan nie. As kind onthou ek ook 'n geval met 'n koedoe op my oupa se plaas. Daar is net een maal 'n jaar koedoe gejag en in die spesifieke jaar het dinge maar moeilik gegaan. Die aand is ons uit vir roofdiere en ry in 'n trop koedoes vas. 'n Oom van my skiet toe 'n koei. 2 pap wiele later is ons by die koedoe, nie eers 100m verder, net om te sien dit is 'n jong vul. Hy het toe op 'n ou miershoop gestaan...
Johan
CZ P07 Gen 2 - 9mm P
CZ P07 Gen 2 - 9mm P
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13527
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Gemsbok Jag prys per bok
As die manne besig was met n lekker braai voor so aand jag skiet hulle n Brahman vers ook vinnig as n koedoedehacked wrote: Thu Jun 25, 2020 7:32 pmEk lag nou so lekker. So 'n paar jaar terug is ek, my broer en nog 'n paar manne plaas toe vir die naweek. Saterdag oggend ry ons na 'n pannetjie om bietjie te gaan skiet. Net voor die pan staan 'n Springbok agter 'n bos. Lyk soos 'n ooi en my broer laat loop. Daar aangekom is hy die rekord houer van die kleinste bok ooit geskiet. Ek het darem een aand sy rekord verbeter maar ons praat liewers nie daarvan nie. As kind onthou ek ook 'n geval met 'n koedoe op my oupa se plaas. Daar is net een maal 'n jaar koedoe gejag en in die spesifieke jaar het dinge maar moeilik gegaan. Die aand is ons uit vir roofdiere en ry in 'n trop koedoes vas. 'n Oom van my skiet toe 'n koei. 2 pap wiele later is ons by die koedoe, nie eers 100m verder, net om te sien dit is 'n jong vul. Hy het toe op 'n ou miershoop gestaan...Louisdewet wrote:Hy het geweet hoe lekker daai Gho-koppie se vleis gaan wees dat hy so maklik nog een aanbiedLouis Kriel wrote:Ek het darem al self so 60 kg outjie in die Kalahari geskiet. Die boer het hom n Gho-koppie genoem en gese hy sal hom vat ek kan nog een skiet.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Klomp van ons hier op die forum jag so paar jaar terug saam nog n span manne in die bosveld, die een man se neef as ek reg onthou vat n blink nuwe 300WM saam en die ander man vat sy leftie 308 vir sy eerste bok.
Die WM skiet langs n krip n Vark wat op sy agter pote teen iets gestaan het en ek dink vandag nog die duurste vark per kg is wat daar gejag was/is.As ek reg onthou het die knaap 5kg of iets uit geslag, die boer is ook maar n 11.1.11 maker en toe hy by die man kom om sy wild te laai roep hy almal op die radios om te kom help laai aan die monster vark.
Ons maat met die leftie 308 het so deur n digter klomp gras gekom toe staan die BWB "bul" reg van voor vir hom en kyk, toe die man die roer op ptel toe sit hy daai 168gr voor die Bloue se kop, daai BWB het toe ook maar geweeg wat n avg blesbok weeg.
Ek het dam self al in n berg n "groot" BWB geskiet wat ek en die tracker of bok wagter somer self sonder te veel moeite kon uit sleep...
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Gbyleveldt
- Sr. Member

- Posts: 339
- Joined: Mon Nov 20, 2017 4:10 am
Re: Gemsbok Jag prys per bok
Heh, ek het al 2 keer die prys gewen vir die kleinste bokke op die trip. Hulle almal lyk groot deur die scope.
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Gemsbok Jag prys per bok
Waar is ons nyala/kudu maat
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5022
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Gemsbok Jag prys per bok
Laasnaweek in Tolwe was die prys vir Gembokke R7500.00 ek kon heel paar mooies skiet maar die prys was net net te hoog om dit te regverdig.
