Zebra velle brei - waar in Suid-Kaap

Post Reply
Leon Crous
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 429
Joined: Wed Jun 18, 2014 12:08 am

Zebra velle brei - waar in Suid-Kaap

Post by Leon Crous »

Goeie naand manne,
Vriend van my moet 10 Zebras "cull" vir 'n besigheid naby George.
Hy wil weet waar hy die velle kan laat brei in George/Mosselbaai/Oudtshoorn omgewing.
Ek wonder ook terselfde tyd (hy het my gevra maar ek weet nie) wat mens met 10 velle maak en waar hy dit van die hand kan sit.
Watter permitte ens het hy nodig?
Enige insette sal waardeer word.
Groete,
Leon.
Leon Crous
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 429
Joined: Wed Jun 18, 2014 12:08 am

Re: Zebra velle brei - waar in Suid-Kaap

Post by Leon Crous »

Enige voorstelle?
Matt
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 53
Joined: Fri Jul 13, 2012 11:21 am

Re: Zebra velle brei - waar in Suid-Kaap

Post by Matt »

More Leon

Probeer vir Joe Verwey 082 agt vier nege 5121.

Groetnis
BenJacobs
Hero Member
Hero Member
Posts: 880
Joined: Thu Aug 24, 2017 3:00 pm

Re: Zebra velle brei - waar in Suid-Kaap

Post by BenJacobs »

.
Klein Karoo
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 334
Joined: Sat Mar 19, 2016 12:04 pm

Re: Zebra velle brei - waar in Suid-Kaap

Post by Klein Karoo »

Spiralhorns taxidermy in Oudtshoorn
Basjan123
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 448
Joined: Fri May 06, 2016 1:06 pm

Re: Zebra velle brei - waar in Suid-Kaap

Post by Basjan123 »

Ek ken iemand by Klein Karoo se velle plek. As jy nie reg kom nie sal ek hom ook vra...laat weet my net.
Post Reply