Wie doen leerwerk (messkedes) in Bloem?
-
Walter
- Sr. Member

- Posts: 489
- Joined: Wed Jul 04, 2012 7:06 pm
Wie doen leerwerk (messkedes) in Bloem?
Is daar iemand in Bloem wat (goeie) leerwerk doen (teen 'n billike prys)? Ek wil 'n skede laat maak vir 'n mes. Ek soek 'n eenvoudige, praktiese, funksionele skede vir 'n gebruiksmes.
- musgrave270
- Hero Member

- Posts: 920
- Joined: Mon May 13, 2013 11:26 am
Re: Wie doen leerwerk (messkedes) in Bloem?
Walter
Probeer vir Oom Willem. Hy is daar in Universitas. Hy doen leerwerk. Miskien kan hy jou help. Ek stuur jou sy nr per PM
Probeer vir Oom Willem. Hy is daar in Universitas. Hy doen leerwerk. Miskien kan hy jou help. Ek stuur jou sy nr per PM
- Askari
- Hero Member

- Posts: 714
- Joined: Wed Sep 04, 2013 9:56 am
Re: Wie doen leerwerk (messkedes) in Bloem?
Lanus Struwig wat by Kloppers se wapen afdeling werk maak ook bitter mooi skedes.
Gooi lood!!!!
-
Walter
- Sr. Member

- Posts: 489
- Joined: Wed Jul 04, 2012 7:06 pm
Re: Wie doen leerwerk (messkedes) in Bloem?
Dankie Musgrave en Askari
-
mdenecker
- Newbie

- Posts: 2
- Joined: Sat Aug 13, 2016 1:11 pm
Re: Wie doen leerwerk (messkedes) in Bloem?
Daar is n vrou op Facebook wat uitstekend werk doe, Felicity McNamara, soek haar gerus op, sy is die beste en haar ontwerpe is nog die beste wat ek gesien het.
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2466
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Wie doen leerwerk (messkedes) in Bloem?
Sy is in die Kaapmdenecker wrote:Daar is n vrou op Facebook wat uitstekend werk doe, Felicity McNamara, soek haar gerus op, sy is die beste en haar ontwerpe is nog die beste wat ek gesien het.
Dan is die reël van "monkeys en peanuts" natuurlik iets om the ontdou
Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
- Dirkvh
- Hero Member

- Posts: 1016
- Joined: Fri Jan 03, 2014 10:36 am
Re: Wie doen leerwerk (messkedes) in Bloem?
StemAskari wrote: Wed Jun 24, 2020 9:19 am Lanus Struwig wat by Kloppers se wapen afdeling werk maak ook bitter mooi skedes.
Rom 8 v 1&2: Therefore, there is now no condemnation for those who are in Christ Jesus, 2 because through Christ Jesus the law of the Spirit who gives life has set you free from the law of sin and death
-
Walter
- Sr. Member

- Posts: 489
- Joined: Wed Jul 04, 2012 7:06 pm
Re: Wie doen leerwerk (messkedes) in Bloem?
Baie dankie. Ek ken vir Lanus. Ek sal by hom hoor