Jakkalse pla by Nguni beeste met kallers en boer vra ek moet asb gaan roep.
8 jakkalse vir n sessie die tyd vd jaar is nie sleg nie.
4 x reuns en 4 x tewe.
Nie een vd tewe soog nie.
Gemiddelde ouderdom is 1-2 jaar met een teef wat 3-4 jaar oud is.

Die 222 Rem met 50gr VMax doen die ding met vanaand skote tussen 75-250m
Sent from my iPhone using Tapatalk





