Oom Koos, net n 1/2c van 'n patatta-kop....
Die mincer storie is dalk net verkeerde koël keuse so dit dra vir my nie werklik enige waarheid by nie.
Baie manne sukkel voort met PMP doppe wat soms afwykings het in wand dukte an dan is n 270 nog boonop geneig tot donuts wat dalk n bydrae gee tot die temperamenteel mite.
Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
Artikel oor .270 Winchester kaliber - SA Jag / Hunt
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2465
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Artikel oor .270 Winchester kaliber - SA Jag / Hunt
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2943
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Artikel oor .270 Winchester kaliber - SA Jag / Hunt
Maer bene en volrond daarby!Basjan123 wrote: Wed Jun 10, 2020 9:29 amHierdie is hoe ek altyd gevoel het as my 270 my rongefoeter het op die baan.......Gelukkig of Ongelukkig is haar loop nou moeg en ek gaan my horisonne verbreed, vaarwel my temperamentele dame !!Lategan1 wrote: Tue Jun 09, 2020 2:01 pmDit is lekker om stertjies en volrondgeid by te las by die .270!! Dit is soos ‘n temperamentele dame wat jou op jou tone hou, altyd onseker watter kant toe!!!win270 wrote: Tue Jun 09, 2020 1:54 pm Interessant dat die .30-06 aanhangers nie iets hier kwytraak n.a.v. die artikel nie. Gaan lees gerus.
![]()
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
- Giepie
- Hero Member

- Posts: 1540
- Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm
Re: Artikel oor .270 Winchester kaliber - SA Jag / Hunt
My 270 se moeilikhede was by "goedkoop" koeëls en ou doppe wat doughnuts gehad het. Goeie koeëls en nuwe doppe, selfs doppe waar die doughnuts uitgehaal is, en sy skiet baie mooi. Met 130gr Nosler Accubonds en Balistic tip goed geskiet, maar hulle het baie vleis weggegooi. Gebruik nou 130gr Hornady GMX en daar is 'n duidelike verskil by die hoeveelheid vleis wat ek verloor, baie minder. Sy hou van 'n ligte dieet, net 130 greiners.
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2465
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Artikel oor .270 Winchester kaliber - SA Jag / Hunt
Giepie kon jy dalk al een van daai GMX koëls uit 'n bok herwin ? Sal nogal interessant wees om te sien hoe hulle presteer.Giepie wrote:My 270 se moeilikhede was by "goedkoop" koeëls en ou doppe wat doughnuts gehad het. Goeie koeëls en nuwe doppe, selfs doppe waar die doughnuts uitgehaal is, en sy skiet baie mooi. Met 130gr Nosler Accubonds en Balistic tip goed geskiet, maar hulle het baie vleis weggegooi. Gebruik nou 130gr Hornady GMX en daar is 'n duidelike verskil by die hoeveelheid vleis wat ek verloor, baie minder. Sy hou van 'n ligte dieet, net 130 greiners.
Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
- Giepie
- Hero Member

- Posts: 1540
- Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm
Re: Artikel oor .270 Winchester kaliber - SA Jag / Hunt
Ek is nie seker of die koeël wat ek herwin het GMX of TTSX is nie, maar dit het mooi gemushroom. Wat ek wel weet is dat nie een bok wat ek met 'n GMX geskiet het weg geloop het nie, net bladskote geskiet, afstande is te ver met blesbokke en springbokke. Die springbokke het almal net daar geval. Wat vir my duidelik was, was die minder vleis skade wat daar was in vergelyking met die AccuBonds wat ek voor dit gebruik het. Maar by die 375H&H het ek al herwin, perfek gemaak. Op die GMX post is daar fotos daarvan.
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.