FS Fan

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
User avatar
DavidddeWet
Newbie
Newbie
Posts: 22
Joined: Sat Jul 23, 2011 10:53 am

FS Fan

Post by DavidddeWet »

Dag se,

EK is David hier van die vrystaat af en die lyk na goeie plek om met mense te gesels wat van die selfde goeters hou.
User avatar
jaracal
Administrator
Administrator
Posts: 1887
Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm

Re: FS Fan

Post by jaracal »

Baie welkom David
Geniet die forum en laat hoor van goed wat jy doen of gedoen het.
Groete
Heinrich
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
User avatar
Jaco Swart
Hero Member
Hero Member
Posts: 804
Joined: Tue Feb 16, 2010 1:50 pm

Re: FS Fan

Post by Jaco Swart »

Welkom

Weet jy sal geniet.

Groetnis
JACO SWART
Rustenburg
Noord-Wes
.::Alwyn-U::.
Hero Member
Hero Member
Posts: 947
Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm

Re: FS Fan

Post by .::Alwyn-U::. »

welkom welkom!

Jy is op die regte plek ;D
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: FS Fan

Post by theedge »

Hi David Bly om kennis te maak BAIE WELKOM
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !
Image
User avatar
DawieKotze
Hero Member
Hero Member
Posts: 2075
Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm

Re: FS Fan

Post by DawieKotze »

Welkom!!

Geniet!
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: FS Fan

Post by BLOK »

Welkom en geniet hom.

Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
Danie Lombard .243

Re: FS Fan

Post by Danie Lombard .243 »

Hallo ou Dawid

Man, dit is te lekker om te verneem van nog 'n Vrystaat ou hier op Jaracal.  Jy gaan dit geniet hier, dit is oor lekker hier.

Van waar in die Vrystaat is jy?
User avatar
prohunt
Hero Member
Hero Member
Posts: 837
Joined: Tue Feb 15, 2011 12:00 pm

Re: FS Fan

Post by prohunt »

Welkom David, die FS is koud maar darem nog beter as Gauteng.
Where He leads me I shall follow!
User avatar
MJK
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 466
Joined: Thu Mar 11, 2010 5:19 pm

Re: FS Fan

Post by MJK »

Welkom Blikoor! ;D

Glo jy gaan die site baie geniet. Yup daar wen die Bulle toe Saterdag ... ;)

Bloubul groete M
User avatar
Hugov
Hero Member
Hero Member
Posts: 684
Joined: Thu May 26, 2011 8:06 am

Re: FS Fan

Post by Hugov »

Baie welkom, hierdie is waarlik n "great" forum.
Cheers H
9mm Beretta. .40 S&W Sig Sauer SP 2022. 44 Magnum Taurus. 22-250 Savage VLP DBM 1:9 . 25-06 Voere. 30-06 Brno. 300 WSM Savage . 416 Ruger Alaskan. Armed Gladiator 12 boor pomp aksie
User avatar
DavidddeWet
Newbie
Newbie
Posts: 22
Joined: Sat Jul 23, 2011 10:53 am

Re: FS Fan

Post by DavidddeWet »

Dankie manne,

Dis werklik baie leersaam op die forum!

Ek is hier van Kroonstad af en skiet met ou Mauser in 7x57 en Remmingtong 700 LSS in 300 WM.

Ek los maar die rugby vir manne wat weet ;D, voel baie beter na dag in die veld as midag voor die kassie as ons spanne so aanjaag!

Groete
David
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5133
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: FS Fan

Post by Pvdw »

Welkom David, geniet dit hier. Vra as jy iets wil weet, die manne deel graag inligting.

Peet
Work to live, don"t live to work
User avatar
MJK
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 466
Joined: Thu Mar 11, 2010 5:19 pm

Re: FS Fan

Post by MJK »

DavidddeWet wrote: Ek los maar die rugby vir manne wat weet ;D, voel baie beter na dag in die veld as midag voor die kassie as ons spanne so aanjaag!
Ek het gelukkig laas Saterdag so die Sopkoppies  ;) se game gemis en hierdie Saterdag weer - Ek gaan Overberg se veldskiet bywoon... Stem, is baie beter met dag op skietbaan as bem@erd voor die TV
2.1
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 76
Joined: Tue Jul 05, 2011 12:49 pm

Re: FS Fan

Post by 2.1 »

DavidddeWet wrote: Dag se,

EK is David hier van die vrystaat af en die lyk na goeie plek om met mense te gesels wat van die selfde goeters hou.

Hello en baie welkom op die forum. Jy het reg besluit. Hierdie is 'n lekker plek om saam te gesels oor skietgoed en als wat gepaard gaan daarmee.
Groete
User avatar
james 303
Full Member
Full Member
Posts: 192
Joined: Fri Aug 13, 2010 7:23 am

Re: FS Fan

Post by james 303 »

Baie welkom geniet dit
herley

Re: FS Fan

Post by herley »

Baie welkom ;D
User avatar
PITSMIT
Hero Member
Hero Member
Posts: 989
Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am

Re: FS Fan

Post by PITSMIT »

baie welkom dawid

as jy jag en gewere wil praat is jy presies op die regte plek

geniet dit hier

pitsmit
uitenhage
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "

.270Win  Brno de Lux  Mod ZKK600
.308Win  Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag  6" barrel
Post Reply