Ek moet noem as jy bietjie rondshop is daar nogal lekker pryse daar buite.
My paasnaweek jag het natuurlik nie gebeur nie ,maar ek was van plan om mooi waterbok bul vir muur en yskas te klop teen R7000 enige grootte horings. Ek gaan nou volgende naweek 2 sebras klop teen R3000 stuk en ek verkoop die vleis en nat vel. Gaan wel die fillets uitsny vir myself. Gaan ook kyk vir mooi lyf BWB vir die yskas dit is nou op ander plaas maar daar is goeie geleenthede daar buite.
Wildspryse, ook skaarswild
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5021
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
- naas222
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am
Re: Wildspryse, ook skaarswild
hier stem ek saam oom Koos... ek eet nie vel nie...Koos Barnard wrote: Thu Jun 11, 2020 9:19 am Ek hou glad nie van die vel aan nie. Wat maak ek met die vel? As jy iets soos 'n gemsbokkoei neem, wat sê maar 100kg uitslag, dan weeg daardie vel ongeveer 9 tot 10kg. So ek betaal dus R400 tot R450 (teen R40/R45 per kilo) vir iets wat ek moet weggooi by die huis. Gelukkig het ek jagplek waar diere nie so geprys word nie.
Mooi loop
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
- Blitzzz
- Hero Member

- Posts: 572
- Joined: Thu Feb 02, 2017 2:46 pm
Re: Wildspryse, ook skaarswild
Vir my vervoer die wild beter met die vel aan. Sodra die slagter hom kry is hy vel af en die vleis verlies van die stof en vervoer is beter.
Het voorheen met n boer gesels oor die vel aan en vel af prys. Hy het genoem jagters verkies vel aan en hulle het die per kg prys aangepas sodat die eind som nog balanseer. So jy betaal nog dieselfde vir jou vleis.
Ek kry ook die geleentheid voor ek gaan jag om sy metode van weeg en ook sy prys te oordeel. As ek nie daarvan hou nie, hou ek verby en soek n ander jag plek.
Sent from my iPhone using Tapatalk Pro

Tikka 6.5 Creedmoor
Brno 7 x 57 Mauser
Howa 243 AI
Brno 7 x 57 Mauser
Howa 243 AI