Skat bietjie die een
- henried
- Hero Member

- Posts: 2343
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: Skat bietjie die een
Aarde!
Henrie Degenaar
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "
-
HUNTER
- Full Member

- Posts: 178
- Joined: Mon Oct 18, 2010 8:39 pm
Re: Skat bietjie die een
Beyers
Waar's daai afgeneem? Ek weet nie hoe lank en wil nie eers skat maar moet 'n RW wees.
Hunter
Waar's daai afgeneem? Ek weet nie hoe lank en wil nie eers skat maar moet 'n RW wees.
Hunter
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Skat bietjie die een
Beyers
Reken so 6-6 en n kwart duime.........
Mooi loop
Francois
Reken so 6-6 en n kwart duime.........
Mooi loop
Francois
- Dawid
- Hero Member

- Posts: 1079
- Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm
Re: Skat bietjie die een
Ek reken 7 duim want gelyk met die ore is gewoonlik vier duim en dan nog so drie by..
Dis nou eerlikwaar n pragtige Steenbokkie
Dis nou eerlikwaar n pragtige Steenbokkie
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
-
Ponkie
- Hero Member

- Posts: 949
- Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm
Re: Skat bietjie die een
Beyers
Skat hom ook tussen 6 en 7 duim. Ons is baie bevoorreg om 'n groot populasie steenbokke te he. Ek het in die laerskool 'n hele klompie rammetjies geskiet. En so het Tiny en kleinboet het die vakansie 'n ooitjie geskiet. Pa het egter my en Tiny gestop en net kleinboet mag so een of twee skiet. Ons skiet gereeld rammetjies van 6''. Die buurplaas het selfs nog groter bokkies as ons.
Ek het onder andere in die vakansie met jakkalsjag op ons plaas probeer tel hoeveel ek sien en het by 35 ophou tel. Pragtige bokkie.
Groetnis

22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Skat bietjie die een
Dawid
Daai bokkie kan selfs groter as sewe wees, het die foto bietjie groter gemaak en mooi gekyk, ek het dit ook vier tot op die ore, dit wat oorbly is net so lank as tot op die ore, lyk vir my meer na agt se kant toe........

Drenalinjunkie
- Hero Member

- Posts: 830
- Joined: Fri Mar 04, 2011 8:19 am
Re: Skat bietjie die een
Dit is n helse steenbok! Julle kyk nader aan 8" met daai een!!!!
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
-
Beyers
- Hero Member

- Posts: 1409
- Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm
Re: Skat bietjie die een
Vanoggend geneem toe ek terugkom van Irene se jak se operasie. Ek het amper die bus omgegooi om die kamera te kry. Voorwaar 'n pragtige steenbok.
- Wiehan111
- Full Member

- Posts: 147
- Joined: Sun Sep 12, 2010 6:26 pm
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Skat bietjie die een
weet net dit is n mooi ram
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !