Chilli Wors Resep gesoek

Enige vleis/veldkos resepte wat werk vir n honger jagter
Post Reply
User avatar
JJV
Hero Member
Hero Member
Posts: 770
Joined: Fri Oct 02, 2015 7:26 am

Chilli Wors Resep gesoek

Post by JJV »

Hallo
Het iemand dalk al chilli wors gemaak met gedroogde chillies? Sal graag riglyn wil kry op hoeveel gram per kg vleis? Ek wil nie iets oneetbaar maak nie!
Lekker aand.
JJV


Sent from my iPhone using Tapatalk
Post Reply