Jakkalsroep Kursus Ooskaap 20 Junie 2020

A place to advertise or mention a course/ Die plek om jou kursusse te adverteer of bekend te stel
Post Reply
User avatar
tafjak
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2128
Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm

Jakkalsroep Kursus Ooskaap 20 Junie 2020

Post by tafjak »

Dagsê Manne

Ek bied jakkalsroepkursus aan in die Ooskaap.

10h00 tot 22h00 op die 20Junie

70 Klanke
Jakkalsjag Sertifikaat
My EIE klanke

R1500 kursusfooi

Baie naby aan Grahamstad

Mooiloop
Post Reply