Die blerrie katte!?

User avatar
andre007
Hero Member
Hero Member
Posts: 2234
Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm

Re: Die blerrie katte!?

Post by andre007 »

If all else fails.....Flobert
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."

Groete

Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
User avatar
Methos
Hero Member
Hero Member
Posts: 580
Joined: Tue Dec 12, 2017 4:12 pm

Re: Die blerrie katte!?

Post by Methos »

Hier by my het die President van die Jagters Federasie so 2 weke terug 'n voorstel gemaak dat feral katte - katte wat meer as 300m van huise af is gevang en uitgesit moet word. Hulle het 'n geweldige invloed op die klein diere.

Hy het soveel doodsdreigemente gekry dat hy en sy famielie nou onder poliesie bewaking is. Die groenes vat oor...
User avatar
Toyrsi
Hero Member
Hero Member
Posts: 990
Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm

Re: Die blerrie katte!?

Post by Toyrsi »

SSS
Dis al wat ek gaan se.
YOU WEREN'T BORN TO JUST PAY BILLS AND DIE!
Jacques Esterhuyzen
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6969
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Die blerrie katte!?

Post by DWB »

@Toyrsi

Ek neem aan jy praat van met die greenies? 8)
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Die blerrie katte!?

Post by tripodmvr »

Daardie mis lyk nie noodwendig na katmis nie. Jy het nie dalk brulpaddas daar by jou nie? Of dan enige ander wilde diere wat kom kuier nie. 'n Trail kamera is dalk n opsie.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Post Reply