Wat het die kalf gevang?
-
J le Roux
- Hero Member

- Posts: 1112
- Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am
Wat het die kalf gevang?
'n Vriend se verlies. So 15 km Suid-Wes van Polokwane.
Honde of Hiena?
Honde of Hiena?
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1484
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: Wat het die kalf gevang?
Hiëna byt aan die keel/gesig. Ek sien niks daar nie maar 'n mooier foto van daai area van alle kante is eintlik nodig.
Sent from my SM-A520F using Tapatalk
Sent from my SM-A520F using Tapatalk
-
J le Roux
- Hero Member

- Posts: 1112
- Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am
Re: Wat het die kalf gevang?
Die gesig en keel was heel.
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1484
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: Wat het die kalf gevang?
Is julle dan seker die kalf het nie dalk gevrek van siekte en is toe geëet nie? Is daar enige bewyse dat hy gevang is behalwe dat hy geëet is? Spore kan dalk ook iets vertel maar die terrein lyk moeilik daarvoor
Sent from my SM-A520F using Tapatalk
Sent from my SM-A520F using Tapatalk
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Wat het die kalf gevang?
Moenie n luiperd weggooi as sondebok nie...
Sent from my SM-G988B using Tapatalk
Sent from my SM-G988B using Tapatalk
Goed, beter, 6millimeter!
-
Desperatezulu
- Full Member

- Posts: 186
- Joined: Fri Oct 03, 2014 3:21 pm
Re: Wat het die kalf gevang?
+1Eduard Venter wrote: Tue Jun 02, 2020 11:14 am Is julle dan seker die kalf het nie dalk gevrek van siekte en is toe geëet nie? Is daar enige bewyse dat hy gevang is behalwe dat hy geëet is?
-
JK
- Sr. Member

- Posts: 435
- Joined: Thu Nov 24, 2011 11:01 am
Re: Wat het die kalf gevang?
Luiperd byt dood agter op die nek, en eet eerste die boude van agteraf. Lyk vir my ook soos honde of jakkalse wat daar gevreet het.
-
Dawie Malan
- Hero Member

- Posts: 841
- Joined: Fri Aug 03, 2012 11:38 am
Re: Wat het die kalf gevang?
Die probleem met luiperds is dat nog nie een van hulle die Handleiding oor Luiperds gelees het nie.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Wat het die kalf gevang?
Dankie vir die waarheid Daaf!
Sent from my SM-G988B using Tapatalk
Sent from my SM-G988B using Tapatalk
Goed, beter, 6millimeter!
-
JK
- Sr. Member

- Posts: 435
- Joined: Thu Nov 24, 2011 11:01 am
Re: Wat het die kalf gevang?
Ek kan n handleiding skryf gebaseer op wat hulle doen.Dawie Malan wrote: Wed Jun 03, 2020 3:04 pm Die probleem met luiperds is dat nog nie een van hulle die Handleiding oor Luiperds gelees het nie.
Luiperd vang, druk vas en byt dood. Ander goede sonder skerp naels doen nie dit. Baie keer vrek die kalf van n luiperd as die kalf te sterk was of as die koei hom weg jag.
-
J le Roux
- Hero Member

- Posts: 1112
- Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am
Re: Wat het die kalf gevang?
Dankie vir die insette sover. Ek het verder uitgevra. Geen bytmerke om die keel of gesig nie. Karkas was in veld met bossies gras, en hulle kon nie spore sien nie.
Hulle het die katkas gesleep na onder 'n koelteboom met sanderige grond sodathulle spore sou kon sien as die dier oornag weer kom vreet. Hulle het niks weer gesien nie.
Die enigste onlangse vrektes in die kudde was 'n koei met knoppiessiekte wat van kant gemaak is.
Hulle het die katkas gesleep na onder 'n koelteboom met sanderige grond sodathulle spore sou kon sien as die dier oornag weer kom vreet. Hulle het niks weer gesien nie.
Die enigste onlangse vrektes in die kudde was 'n koei met knoppiessiekte wat van kant gemaak is.
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2126
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: Wat het die kalf gevang?
As daai kalf nie self gevrek het nie sou ek ook my geld op 'n luiperd gesit het
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2485
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Wat het die kalf gevang?
Luiperd is onvoorspelbaar, het al gekry wat aan die keel gebyt is terwyl ek ander een gekry het wat net op die rug gebyt is, kalf was in die kraal, ma het hom weggejaag voor hy hom kon doodbyt
-
JK
- Sr. Member

- Posts: 435
- Joined: Thu Nov 24, 2011 11:01 am
Re: Wat het die kalf gevang?
Yes, groot mannetjies byt gewoonlik n klein kalf op die nek, en n koei moet baie braaf wees om hom weg te jaag. Sterker kalwers sal hy vir die keel gaan. Jongeres is gewoonlik die sonde bokke wat byt en die kalf kom weg op n manier, koei wat hom jaag ens. As sy tande been gevang het is dit n stryd om die kalf deur te haal as hy dit maak. Andesins vrek die kalf ook binne n paar dae as jy hom nie dadelik begin behandel nie.Flip Nel wrote: Wed Jun 03, 2020 7:26 pm ...het al gekry wat aan die keel gebyt is terwyl ek ander een gekry het wat net op die rug gebyt is, kalf was in die kraal, ma het hom weggejaag voor hy hom kon doodbyt
Nog net een wyfie gekry wat n kalf gevang het, sy het 3 opgeskote kleintjies gehad.
- BeesBreet
- Hero Member

- Posts: 1649
- Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Re: Wat het die kalf gevang?
Kerels dit lyk nie vir my of n kat daar geeet het nie, dis te onnetjies en daar is nie veel vleis geeet nie, amper asof die skuldige oppad was ingewande toe... dalk honde maar ek dink liefs jakkalse of 4. Soos jul noem n luiperd het nie die handleiding gelees nie, en kan nie uitgeskakel word nie, maar dit lyk net nie “tipies” van hom nie.
Wat hom gedood het is ook moeilik om te raai met die inligting en die foto saam...
Sent from my iPhone using Tapatalk
Wat hom gedood het is ook moeilik om te raai met die inligting en die foto saam...
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Wat het die kalf gevang?
Hoe verskil die vreetpatroon op daardie kalf met die op hierdie rooibok?

Goed, beter, 6millimeter!
- BeesBreet
- Hero Member

- Posts: 1649
- Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Wat het die kalf gevang?
Lyk of rooibok se hele regter boud opgevreet is... soos wat n luiperd sou doen
Lyk baie dieselfde as die kalf... dink jy is reg. Nou waar is die dood byt merke?
Sent from my iPhone using Tapatalk
Lyk baie dieselfde as die kalf... dink jy is reg. Nou waar is die dood byt merke?
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Parker
- Sr. Member

- Posts: 335
- Joined: Wed May 13, 2015 9:45 am
Re: Wat het die kalf gevang?
Maak rooikat se kind nie ook so nie? Begin mos by die pens en binneboude?
Stoot lood!
- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Re: Wat het die kalf gevang?
Lyk vir my ook na Kolkat se kind
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Wat het die kalf gevang?
Geno as ek so na die spore kyk was dit 'n Hilux met BF Goodrich wat daai Rooibok gevang het.
'n Groot mannetjie luiperd kan dalk met 'n kaphou die kalf se nek breek
'n Groot mannetjie luiperd kan dalk met 'n kaphou die kalf se nek breek
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
-
Dawie Malan
- Hero Member

- Posts: 841
- Joined: Fri Aug 03, 2012 11:38 am
Re: Wat het die kalf gevang?
Luiperd versmoor ook sy prooi deur die prooi se bek toe te byt en sy bek heeltemal oor die neus van sy prooi te sit. Veral waar die prooi nie baie groot en sterk is of terug kan baklei nie. Miskien ook omdat hy nie wil hê die prooi moet geraas maak nie.
- prohunt
- Hero Member

- Posts: 836
- Joined: Tue Feb 15, 2011 12:00 pm
Re: Wat het die kalf gevang?
Wat my laat dink het daar 'n kat betrokke was is hoe mooi skerp die vel vanaf die bors oor die ribbes afgesny/kou is. Ook die borsvet (brisket) wat gevreet is.
-
JK
- Sr. Member

- Posts: 435
- Joined: Thu Nov 24, 2011 11:01 am
Re: Wat het die kalf gevang?
Stem luiperd kan nie uitgesluit word nie, maar dan soek ek die byt merke. Bygese jy moet mooi kyk om sy byt merke te sien. Meeste van die tyd is dit net klein gaatjies waar die tande in is.
Baie ander goed wat hom weg gee. Luiperd bere sy vangs altyd, sleep dit n end en bere dit onder n bos, dan merk hy dit net goed genoeg dat die jakkelse vir n dag of 3 weg bly tot hy klaar gevreet het. Tensy hy nie die kalf kan sleep nie. Dit gebeur ook. Op TV klim hulle boom met die vangs.
As hy eenmaal by sy prooi gesteur was, gebeur dit dat hy nie weer terug vir nog n sitting nie. Dan vang hy net vreet genoeg en gaan voort. Gewoonlik eet hy maar min die eerste aand en meeste van die tyd die binne boud, maar daar is uitsonderings. Vleis is dalk te vars
Na die 2e of 3e aand bly daar maar min oor van n klein kalf. Dit gebeur ook dat die bruin hyenas hom volg en sy vleis vat, dan vang hy maar net weer.