Mbt Amnestie aansoeke vervalde wapens
Wat moet persone tans doen mbt vanaf vandag Sondag en vêrder volgende week wat nie hul Amnestie aansoeke ingedien het nie.
Kan hulle nog iets doen (weet nie of dit elders bespreeknis nie)
Groetnis
Jaco
Amnestie aansoeke
- Jake1
- Hero Member

- Posts: 2358
- Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm
Amnestie aansoeke
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3612
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Amnestie aansoeke
Minister het soort van belowe dat amnestie periode verleng gaan word tot Nov maar Parlement moet dit goedkeur. Ons moet maar wag en sien!
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.

