Wat gebeur met spoed na Fireform
-
30-06
- Sr. Member

- Posts: 401
- Joined: Thu Aug 30, 2012 7:30 am
Wat gebeur met spoed na Fireform
EK het n vraag in die verband.
Ek het n lading gekry wat goed doen en waarvan die spoed baie konstant is.
Die probleem is dat dit die eerste keer was dat die doppe geskiet was.
Wat gaan nou met die spoed gebeur in die 2de rondte?
Die plan is on hulle net te necksize.
As ek die lading dieselfde hou sal die spoed op of aan gaan met die doppe wat nou n groter kapasiteit het?

PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Wat gebeur met spoed na Fireform
Selfde lading sal werk. Geen verandering nie.
Dis my ondervinding, behalwe waar daar 'n groot vormverandering by die dop plaasvind soos bv. by Tombi. Dan is dit ook maar gering.
Dis my ondervinding, behalwe waar daar 'n groot vormverandering by die dop plaasvind soos bv. by Tombi. Dan is dit ook maar gering.
-
30-06
- Sr. Member

- Posts: 401
- Joined: Thu Aug 30, 2012 7:30 am
Re: Wat gebeur met spoed na Fireform
Ek sal bly wees as dit so sal werk.
Die interne dopkapasitiet is mos nou groter.
Beteken dit dan nie laer druk en spoed nie?
Die interne dopkapasitiet is mos nou groter.
Beteken dit dan nie laer druk en spoed nie?
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2943
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Wat gebeur met spoed na Fireform
Dale come in?
Beste.
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Wat gebeur met spoed na Fireform
Dink mooi voor jy sê die volume is groter. Met die afvuur van fabrieks ammunisie of herlaai met 'n nuwe dop, verander die dop om die kamer se vorm aan te neem. Dit is die volume waarin ontbranding plaasgevind het en dit gaan in die vervolg ook dieselfde wees.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Philip J
- Hero Member

- Posts: 925
- Joined: Fri Mar 14, 2014 8:58 pm
Re: Wat gebeur met spoed na Fireform
Jou geweer se kamer dimensies bepaal die dop kapasiteit, nie die dop self nie. Dis hoekom mens dopkapasiteit meet nadat die dop gevuur is.
Groetnis
Philip
Philip
-
Pinkes
- Hero Member

- Posts: 1218
- Joined: Wed Jan 30, 2013 11:04 am
-
birklec
- Sr. Member

- Posts: 369
- Joined: Sun Oct 14, 2012 8:02 pm
Re: Wat gebeur met spoed na Fireform
Ek kry so 15fps ekstra met fireform doppe in my 6.5x47 lapua.
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3646
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Wat gebeur met spoed na Fireform
dit hang seker af van paar faktore af,
maar op my 284win gewere asook die 7SS moes ek meer gefireformde doppe so 0.2 gn minder laai om weer op die nuwe doppe se spoed te wees.
maak nie sin vir my nie sou gedink het .1 of.2 meer maar dit is andersom.
maar op my 284win gewere asook die 7SS moes ek meer gefireformde doppe so 0.2 gn minder laai om weer op die nuwe doppe se spoed te wees.
maak nie sin vir my nie sou gedink het .1 of.2 meer maar dit is andersom.
-
Pinkes
- Hero Member

- Posts: 1218
- Joined: Wed Jan 30, 2013 11:04 am
Re: Wat gebeur met spoed na Fireform
"Virgin doppe vs fired doppe(10doppe elk): 11fps
Virgin= gem 2570fps ES8
Fired= gem 2581fps ES6"
Met Varget kruit is daai 11fps presies 0.2gr wat aangepas moet word op my geweer.So dit is presies met Jan se bewinding dieselfde.
Virgin= gem 2570fps ES8
Fired= gem 2581fps ES6"
Met Varget kruit is daai 11fps presies 0.2gr wat aangepas moet word op my geweer.So dit is presies met Jan se bewinding dieselfde.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13524
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Wat gebeur met spoed na Fireform
Ja Jan joune is nogals snaaks, wat ek al agter gekom mhet hoe meer jy aan jou dop verander wat jy FF hoe meer energie word benodig, as jy nou net n 308 dop in n 308 kamer skiet gaan daar nie vreeslik verskil in jou FF lading en jou volgende lading met once fired doppe wees nie maar as jy n 6BR na n 6Dasher toe form gaan jou virgin dop met dieselfde lading wat jy in n once fired dop sal skiet stadiger spoed gee
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
30-06
- Sr. Member

- Posts: 401
- Joined: Thu Aug 30, 2012 7:30 am
Re: Wat gebeur met spoed na Fireform
Dankie vir al die info.
Die draad van Pinkes is ook baie interessant.
Ek deel ook iets wat ek ondervind het.
Ek het 4 elk van 2 verskillende groepe, en make, doppe met n lee collet Di gesize om te gaan toets met nuwe lading.
Toe ek die punte wil indruk is die 4 ouer doppe se nekke so los dat die punt heel inval in die dop.
Ek het hulle getoets net na size en alles was reg.
Dit bevestig maar net weer dat as jy meer as een ding op n slag verander moet jy baie versigtig weer om afleidings te maak aangesien jy nie weet watter verandering watter resultaat gee nie.
Die draad van Pinkes is ook baie interessant.
Ek deel ook iets wat ek ondervind het.
Ek het 4 elk van 2 verskillende groepe, en make, doppe met n lee collet Di gesize om te gaan toets met nuwe lading.
Toe ek die punte wil indruk is die 4 ouer doppe se nekke so los dat die punt heel inval in die dop.
Ek het hulle getoets net na size en alles was reg.
Dit bevestig maar net weer dat as jy meer as een ding op n slag verander moet jy baie versigtig weer om afleidings te maak aangesien jy nie weet watter verandering watter resultaat gee nie.
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3646
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Wat gebeur met spoed na Fireform
basies selfde wat ek kry.Pinkes wrote: Fri May 29, 2020 8:52 am "Virgin doppe vs fired doppe(10doppe elk): 11fps
Virgin= gem 2570fps ES8
Fired= gem 2581fps ES6"
Met Varget kruit is daai 11fps presies 0.2gr wat aangepas moet word op my geweer.So dit is presies met Jan se bewinding dieselfde.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13524
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Wat gebeur met spoed na Fireform
Dan maak joune sin. Ekt verkeerd geleesJPS wrote: Fri May 29, 2020 12:03 pmbasies selfde wat ek kry.Pinkes wrote: Fri May 29, 2020 8:52 am "Virgin doppe vs fired doppe(10doppe elk): 11fps
Virgin= gem 2570fps ES8
Fired= gem 2581fps ES6"
Met Varget kruit is daai 11fps presies 0.2gr wat aangepas moet word op my geweer.So dit is presies met Jan se bewinding dieselfde.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: Wat gebeur met spoed na Fireform
My doppe maak ook so naamgenoot. SLR en 6.5 sin het dit gedoen.JPS wrote:dit hang seker af van paar faktore af,
maar op my 284win gewere asook die 7SS moes ek meer gefireformde doppe so 0.2 gn minder laai om weer op die nuwe doppe se spoed te wees.
maak nie sin vir my nie sou gedink het .1 of.2 meer maar dit is andersom.
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2139
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: Wat gebeur met spoed na Fireform
Verstaan ek dit reg?Pinkes wrote: Fri May 29, 2020 8:52 am "Virgin doppe vs fired doppe(10doppe elk): 11fps
Virgin= gem 2570fps ES8
Fired= gem 2581fps ES6"
Met Varget kruit is daai 11fps presies 0.2gr wat aangepas moet word op my geweer.So dit is presies met Jan se bewinding dieselfde.
n Nuwe stel doppe (met kleiner dopvolume!) gee n laer spoed as n ouer stel doppe (met groter dopvolume)?
Dit sou beteken dat n meetbare gedeelte van die kruit se energie gebruik word om die dop te vorm, of mis ek iets?
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Wat gebeur met spoed na Fireform
Sal ook graag hierdie verduideliking wil sien.Ds J wrote: Sat May 30, 2020 11:34 amVerstaan ek dit reg?Pinkes wrote: Fri May 29, 2020 8:52 am "Virgin doppe vs fired doppe(10doppe elk): 11fps
Virgin= gem 2570fps ES8
Fired= gem 2581fps ES6"
Met Varget kruit is daai 11fps presies 0.2gr wat aangepas moet word op my geweer.So dit is presies met Jan se bewinding dieselfde.
n Nuwe stel doppe (met kleiner dopvolume!) gee n laer spoed as n ouer stel doppe (met groter dopvolume)?
Dit sou beteken dat n meetbare gedeelte van die kruit se energie gebruik word om die dop te vorm, of mis ek iets?
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13524
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Wat gebeur met spoed na Fireform
Gaan nie oor die volume van die vrigin dop nie, dit gaan oor die energie wat gebruik word om die dop uit te sit na die kamer se dimensies. Energie wat gebruik word = verlies aan spoedDs J wrote: Sat May 30, 2020 11:34 amVerstaan ek dit reg?Pinkes wrote: Fri May 29, 2020 8:52 am "Virgin doppe vs fired doppe(10doppe elk): 11fps
Virgin= gem 2570fps ES8
Fired= gem 2581fps ES6"
Met Varget kruit is daai 11fps presies 0.2gr wat aangepas moet word op my geweer.So dit is presies met Jan se bewinding dieselfde.
n Nuwe stel doppe (met kleiner dopvolume!) gee n laer spoed as n ouer stel doppe (met groter dopvolume)?
Dit sou beteken dat n meetbare gedeelte van die kruit se energie gebruik word om die dop te vorm, of mis ek iets?
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2943
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Wat gebeur met spoed na Fireform
Dankie, ek ook geluister.
Stem saam.
Beste.
Stem saam.
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Wat gebeur met spoed na Fireform
Om aan te sluit by Capt.; indien jy die doppe vollengte hervorm sal die verskil in spoed minimaal wees teen oor die eerste keer se gebruik. Waar herlaaiers egter net die nekke hervorm, sal die verskil in spoed meer opsigtelik wees teenoor die van 'n nuwe dop.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3067
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: Wat gebeur met spoed na Fireform
Net soGawie(13mm) wrote:Om aan te sluit by Capt.; indien jy die doppe vollengte hervorm sal die verskil in spoed minimaal wees teen oor die eerste keer se gebruik. Waar herlaaiers egter net die nekke hervorm, sal die verskil in spoed meer opsigtelik wees teenoor die van 'n nuwe dop.
En ook waar die skouer net met 1-2thou terug gebump word gaan daar effense verskil tussen nuut en 1 keer gevuur wees.
Sent from my iPhone using Tapatalk