Hallo almal
Hoop almal is veilig, ek wil gou by julle hoor oor die nuutste beste klanke wat daar is wil vir my nuwe klanke aanskaf watter is na julle mening die beste om te kry. Meer jakkals klanke as kos klanke. maar ook n CD het iets van als, en as julle weet van n wenner kos klank op n cd sit dit asb by. En dan ook fluitjies watter fluitjies gebruik julle die meeste en waar kan ek in die hande kry. Ek verstaan baie is beroeps jagters en sal nie als wil deel nie wat ek heeltemal verstaan so ek wil nou nie op sterte trap nie maar enige help sal waardeer word.
goed gaan
Daniel
klanke en fluitjies
- jakkat
- Newbie

- Posts: 37
- Joined: Sat Sep 26, 2015 8:35 pm
klanke en fluitjies
22-250 sako
243 sako
30-06 howa
7mm rem mag
Aim small miss small
your problem is my profession
243 sako
30-06 howa
7mm rem mag
Aim small miss small
your problem is my profession
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: klanke en fluitjies
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- BeesBreet
- Hero Member

- Posts: 1649
- Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
klanke en fluitjies
Weet nie of Louis101 se nuutste CD al op die rakke is nie maar glo hy gaan n wenner wees. Kos klanke wat lekker werk deesdae is baklei vreet combo’s.
Die heel klein critter call is die mees veelsuidigste fluitjie dink ek
Sent from my iPhone using Tapatalk
Die heel klein critter call is die mees veelsuidigste fluitjie dink ek
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Martin Marais
- Hero Member

- Posts: 573
- Joined: Mon Oct 03, 2011 2:35 pm
Re: klanke en fluitjies
Ek gebruik die critter call fluitjies met groot sukses. Ek het drie modelle nl; pee wee, standard en magnum. Die magnum is regtig 'n jakkalsmagneet. Ek dink nie die magnum word meer vervaardig nie, daarom pas ek myne op soos goud.
Groete.
Groete.