Goeie dag almal
-
gerritdry
Goeie dag almal
Hallo. My naam is Gerrit en ek is van Bloemfontein in die Vrystaat. Ek was al op so paar jagtogte saam met vriende en familie.
Ek wil egter nou graag my eie jaggeweer koop wat geskik sal wees oor langer afstande in die Vrystaat asook in die Bosveld op kort afstand.
Gaan geweer gebruik op wild wat insluit vlakvark, rooibok en blouwildebees.
Watter kaliber sal die kenners aanbeveel vir my?
Dankie, ek hoor graag van julle.
Groete
Gerrit

- DawieKotze
- Hero Member

- Posts: 2075
- Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm
Re: Goeie dag almal
Baie welkom hier Gerrit!
Oor watter kaliber jy moet koop sal ek liewer nie praat nie - jy gaan net te veel verskillende opinies kry
Maar 'n 30-06 sal vir jou 'n goeie begin wees. Sorg net dat jy altyd met premium koe?ls jag en sit die skoot waar dit doodmaak (dan maak kaliber nie eintlik saak nie
)

Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
- Problem Animal Control
- Sr. Member

- Posts: 385
- Joined: Tue Sep 15, 2009 8:16 pm
Re: Goeie dag almal
Welkom Gerrit
Hier kom n ding,verskoon tog Madako,die man soek raad dan se jy n 30nul kwes is n goeie begin. Ek kry sommer n rilling as ek daai naam skryf.
Grap net.
Op n ernstiger nood,Gerrit,jy kan n verskeidenheid gewere koop vir wat jy wil doen,270,308 en daai een wat ek nie graag wil noem nie. Op die ou end van die dag gaan dit oor bekostigbaarheid,oefening en skootplasing.
Groette
PAC
Hier kom n ding,verskoon tog Madako,die man soek raad dan se jy n 30nul kwes is n goeie begin. Ek kry sommer n rilling as ek daai naam skryf.
Groette
PAC
9mm S&W
9mm Norinco
.38Spl Luger
.38Spl Luger
.22BRNO
.22Krico
.22Hornet
.44Magnum Ruger
.410
12Br CBC
12Br S&W
12Br S&W
.303BSA
.308BRNO (ou betroubaar)
Ruger Mini14 223
Solank daar lood in die lug is,het ons hoop!!!!
9mm Norinco
.38Spl Luger
.38Spl Luger
.22BRNO
.22Krico
.22Hornet
.44Magnum Ruger
.410
12Br CBC
12Br S&W
12Br S&W
.303BSA
.308BRNO (ou betroubaar)
Ruger Mini14 223
Solank daar lood in die lug is,het ons hoop!!!!
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Goeie dag almal
Baie welkom jy gaan dit geniet hier.
Blok
Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- douw
- Hero Member

- Posts: 1830
- Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
Re: Goeie dag almal
Baie welkom "ouboet"
Geniet die forum. Die manne hier gee goeie raad, en gesels lekker.
Sien jou volgende naweek. Groete vir ma en pa.
Douw
N.S Koop nou maar 'n Howa 300wm of 338wm dan sukkel jy nie
Geniet die forum. Die manne hier gee goeie raad, en gesels lekker.
Sien jou volgende naweek. Groete vir ma en pa.
Douw
N.S Koop nou maar 'n Howa 300wm of 338wm dan sukkel jy nie
LIFE IS TRUELY GENEROUS TO THOSE WHO PURSUE THEIR DESTINY
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Goeie dag almal
Gerrit
Baie welkom hier by ons, hoop dat jy dit sommer baie sal geniet.
Groetnis
Baie welkom hier by ons, hoop dat jy dit sommer baie sal geniet.
Groetnis
Last edited by Monrique (SJ) on Sat Jul 30, 2011 5:16 am, edited 1 time in total.
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Goeie dag almal
Hi en baie welkom
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

- JPS
- Hero Member

- Posts: 3652
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Goeie dag almal
Gerrit,
Welkom. Moet met jou "jongboet" saamstem oor daai .300.
PAC: Gerrit wil ook williedoodbees in bosveld skiet. Gaan kyk bietjie hoeveel plase laat nou nie toe dat jy BWB skiet met kleiner as .30 nie. Dus gaan daai .270 nie deug vir hom nie.
Groete
JP

- james 303
- Full Member

- Posts: 192
- Joined: Fri Aug 13, 2010 7:23 am
Re: Goeie dag almal
Baie welkom geniet dit
-
gerritdry
Re: Goeie dag almal
Baie dankie almal,
Kan sien ek gaan dit geniet hier en sommer baie leer.
Het tog maar 'n 300wm in gedagte.
Dankie vir die raad.
Groete
Gerrit
Kan sien ek gaan dit geniet hier en sommer baie leer.
Het tog maar 'n 300wm in gedagte.
Dankie vir die raad.
Groete
Gerrit
- PITSMIT
- Hero Member

- Posts: 989
- Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am
Re: Goeie dag almal
welkom gerrit
.308 of .270 jy kan nie fout maak nie
geniet dit hier
.308 of .270 jy kan nie fout maak nie
geniet dit hier
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
- BLOUVALKIE
- Sr. Member

- Posts: 267
- Joined: Fri Jul 01, 2011 3:39 pm
Re: Goeie dag almal
Hallo oom gerrit
geniet dit hier
groete
BLOUVALKIE
geniet dit hier
groete
BLOUVALKIE
HIERDIE BOERE SEUN HET N AFRIKANER HART EN SAL ALTYD EEN HE!! MAAK NIE SAAK WAT NIE!!
GAMO CFX 1000
ZASTAVA 308
BRNO 270
GAMO CFX 1000
ZASTAVA 308
BRNO 270