.308 Win 168gr Berger Target Hybrids
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: .308 Win 168gr Berger Target Hybrids
Dankie...sal so maak
Sent from my SM-N970F using Tapatalk
Sent from my SM-N970F using Tapatalk
And as thy days, so shall thy strength be
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: .308 Win 168gr Berger Target Hybrids
Het vinnig 42.4; 42.5 en 42.6gr gaan skiet voor die baan toemaak, was nie tyd om chrony optestel nie

Sent from my SM-N970F using Tapatalk

Sent from my SM-N970F using Tapatalk
And as thy days, so shall thy strength be
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: .308 Win 168gr Berger Target Hybrids
42.6gr lyk belowend.
Sent from my SM-N970F using Tapatalk
Sent from my SM-N970F using Tapatalk
And as thy days, so shall thy strength be
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: .308 Win 168gr Berger Target Hybrids
Dit lyk defnislis so. Ek sou meer skote met daardie lesing skiet
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13524
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: .308 Win 168gr Berger Target Hybrids
Iets is nie vir my lekker hier nie, nie een van daai groepe se poi in verhouding met jou mik punt is op dieselfde plek nie en jy gaan maar in .1gr stappe op.
Persoonlik sou ek iets verander het want ek dink nie hierie lading is of gaan baie konstant wees nie. Watse Primers gebruik jy, iets klein soos dit kan baie keer n groot verandering aan bring
Persoonlik sou ek iets verander het want ek dink nie hierie lading is of gaan baie konstant wees nie. Watse Primers gebruik jy, iets klein soos dit kan baie keer n groot verandering aan bring
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: .308 Win 168gr Berger Target Hybrids
Capt, dit is CCI Br primers, Lapua doppe...Wilson bushing die en Forster seating die. Ek weet ook nie meer ni!!
Last edited by Swede on Mon Feb 10, 2020 9:46 am, edited 1 time in total.
And as thy days, so shall thy strength be
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: .308 Win 168gr Berger Target Hybrids
Kan dit wees dat die 42.6gr lading die begin van die node band kan wees?
And as thy days, so shall thy strength be
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13524
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: .308 Win 168gr Berger Target Hybrids
Ja dit kan seker wees laat 42.6gr dalk die begin is, skiet maar nog so paar en kyk. As jy nou spoed gevat het kom die manne vir jou kyk wat op QL aan gaan
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2465
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: .308 Win 168gr Berger Target Hybrids
moes gou eers bietjie gunporn kyk voordat ek iets dom doen
as jy die 3 overlay dan lyk dit so
as jy die 3 overlay dan lyk dit so
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: .308 Win 168gr Berger Target Hybrids
Ek is nou redelik ....vol!! Ek kry nie die lading soos hy moet wees nie. Die 42.6gr het ek gister gaan skiet op 150 en 300m, die groepering is glad nie na wense nie. Het toe die laaste 7 rondtes oor Magneto geskiet. Volgens my berekeninge is ek so te sê op die node..maar die ES is 42vps, wat nie help nie. Is die Berger Target Hybrids die probleem, primers dalk, of is N540 nie die geskikte poeier nie.
Hier is die data:
168gr Berger Target Hybrids, die koel meet 32.71mm
VV N540
CCI BR primer
42.6gr
Loop 610mm
Dop 50.91mm
Tpl 71.42
H2o 55.63
2596
2598
2603
2616
2638
2599
2616
Enige raad sal van groot hulp wees.
Sent from my SM-N970F using Tapatalk
Hier is die data:
168gr Berger Target Hybrids, die koel meet 32.71mm
VV N540
CCI BR primer
42.6gr
Loop 610mm
Dop 50.91mm
Tpl 71.42
H2o 55.63
2596
2598
2603
2616
2638
2599
2616
Enige raad sal van groot hulp wees.
Sent from my SM-N970F using Tapatalk
And as thy days, so shall thy strength be
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13524
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: .308 Win 168gr Berger Target Hybrids
Eks nie seker nie, met 42.4gr N540, CCI BR in n lapua dop met daai 168gr bergers skiet my laaiti van 8 klawers. Wat is jou nek tension?
Dalk hou daai geweer/loop net eenvoudig nie van die koel of kruit nie.
Dalk hou daai geweer/loop net eenvoudig nie van die koel of kruit nie.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: .308 Win 168gr Berger Target Hybrids
Capt..ek sal moet gaan kyk. Is by die werk nou. Dis n wilson bushing dieCapt. Oblivious wrote:Eks nie seker nie, met 42.4gr N540, CCI BR in n lapua dop met daai 168gr bergers skiet my laaiti van 8 klawers. Wat is jou nek tension?
Sent from my SM-N970F using Tapatalk
And as thy days, so shall thy strength be
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13524
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: .308 Win 168gr Berger Target Hybrids
Probeer dalk bq meer tension op daai koel sit
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.