Ek het so paar dae gelede 'n 12 Br W.W. Greener gekry deur 'n ruil transaksie. Sy kort so bietjie TLC aan die "buitekant", maar die aksie is nog mooi styf en die lope binne sonder enige roes of pitting (ek het 'n inspeksie laat doen deur 'n wapensmid wat spesialiseer in ou roere). Die kamers is vir 65mm doppe gesny en soos ek kon aflei uit die proefmerke is sy slegs geproef vir swartkruit. Volgens die reeksnommer is sy waarskynlik gedurende 1890 vervaardig. Die lope is nie damascus... hulle is gemerk "Sterling Steel".
Ek kry bitter min inligting op die net oor die verskillende Greener modelle en spesifikasies.... enige inligting sal waardeer word.
12 Br W.W. Greener
- Askari
- Hero Member

- Posts: 714
- Joined: Wed Sep 04, 2013 9:56 am
12 Br W.W. Greener
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Gooi lood!!!!
- Askari
- Hero Member

- Posts: 714
- Joined: Wed Sep 04, 2013 9:56 am
Re: 12 Br W.W. Greener
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Gooi lood!!!!
- Askari
- Hero Member

- Posts: 714
- Joined: Wed Sep 04, 2013 9:56 am
Re: 12 Br W.W. Greener
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Gooi lood!!!!
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2139
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: 12 Br W.W. Greener
JALOEEERS!!!
Baie geluk!
Baie geluk!
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 12 Br W.W. Greener
Praat met Johan van Wyk. Hopelik sien hy die' post raak.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Askari
- Hero Member

- Posts: 714
- Joined: Wed Sep 04, 2013 9:56 am
- Askari
- Hero Member

- Posts: 714
- Joined: Wed Sep 04, 2013 9:56 am
Re: 12 Br W.W. Greener
Ek het 'n sagte plekkie vir 'n mooi hammer gun
Die een het letterlik oor my pad gestrompel
Gooi lood!!!!
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: 12 Br W.W. Greener
As jy vir hulle foto's stuur kan hulle jou help: http://www.wwgreener.com/shop.html#gc (onderaan bladsy)
Sterkte!
Sterkte!
- Askari
- Hero Member

- Posts: 714
- Joined: Wed Sep 04, 2013 9:56 am
Re: 12 Br W.W. Greener
Dankie HeinHein M. wrote: Sat May 09, 2020 10:35 am As jy vir hulle foto's stuur kan hulle jou help: http://www.wwgreener.com/shop.html#gc (onderaan bladsy)
Sterkte!
Gooi lood!!!!